Om plug kleur na te gaan, ry ek 'n plug spanner saam. Met die OEM tenk, kan jy redelik maklik die buitenste plug langs die pad uithaal. Jy het die Clark op?
Vir die main jet ry ek 'n kort entjie teen vol throttle in gewoonlik 4de rat.
Ek maak die throttle toe, sny enjin en kyk plug kleur direk langs die pad.
Die Barberton R40 pad net buite Nelspruit werk perfek hiervoor. Naby my huis, min verkeer en veilig!
Sal ook voorstel om die hele carb uitmekaar te haal en skoon te maak. Hou net carb cleaner weg van rubber dele!
Het jy al die lugfilter vervang?
Sent from my iPad using Tapatalk