Is die diensprys billik?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Boskind27

Pack Dog
Joined
Jun 5, 2014
Messages
402
Reaction score
1
Location
Tableview
Bike
Suzuki DR650
Hallo julle skies eks siek in die bed en try v my tablet af post n die app heti v my veel keuses gegee waar om te post nie...

Elke geval my kerel het sy bike vndag gediens (20 000km) hulle het die olie en coolant gechange...nie eers die valve clearance of throttle bodies gedoen ni.hulle het dit op die rekenaartjie gekoppel.

Hulle het hom gecharge v 6 ure labour en die bedrag was R4720... is dit bilik en klink dit reg?
 
Top