Ek het eenkeer, in 'n vreeslike aanval van oor belangstelling, my LC se Econo Soft pyltjie aangesit en toe religious ratte verander soos die ECU aanbeveel het. 4,4km/l gekry op daai tank.
Verduidelik asb. oompie. Hoe sit ek daai ene aan?
Jinne nefie, as jy nie weet nie, dink jy moet daai GSA dadelik oorhandig aan iemand wat weet. Laat ek dink wie. HHHmmmmmmmmmm ... ek dink hier ...... ek dink hard ..... hmmmm .....
EKKE!Skakel die fiets aan.
Druk info knoppie om boonste disaplay tot by setting te vat.
Druk lank om "settings" meny oop te maak.
Druk knoppie to EcoSoft wys.
Kies.