Julle mense wat hou van bergfietsry , kyk bietjie na die Toere wat ek reel.
Die KKK toer is n week van lekker ry , lekker bly , eet en kuier met goeie akkommodasie .
Dag 1 is George na Knysna 7 Passe pad
dag 2 is Knysna na Uniondale
Dag 3 is Uniondale de Rust
dag 4 is de Rust deur Meiringspoort na Prins Albert.
Dag 5 is rusdag in Prins Albert
dag 6 is Prins Albert na Oudtshoorn oor Swartbergpas.
Dag 7 is Oudtshoorn terug na George.
Dis nie n wedren nie en cater vir alle vlakke van fietsry.
Vanjaar 13 couples wat ry so dis ook lekker saam vakansie en darem iets wat die vrouens kan saam doen.
Ek doen vanjaar toer nr 14 .
Ons begin hierdie Saterdag so nie meer kans vir vanjaar nie maar kyk na die ander
www.kkkcycle.co.za