Silvrav, gooi pics van hoe jy tooltube gaan mount asb. En ook die tankpad. Waar bestel en koste en verskeidenheid min of meer asb?
Kom jy nie Bash toe die naweek nie???
datam! pakkie nou hier aan gekom...dankie Johan
Draad, nee man, goed het nie uit gewerk vir die naweek nie.

ek wou baie graag maar kon net nie.
Ek sal bietjie post, maar ek wuk en weeg nog waar ek dit gaan vas sit.
Tankpads idea het ek hier gekry :
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=200293.msg3693707#msg3693707Marc was vinnig en kos so R250. Kan custom doen maar ek het sommer met n premade een gegaan
aan geheg die een wat ek gekies het