VPS on "tank" to protect against knees and tankbag rubbing. Ready for 11 day Karoo trip!!

Nou wa laai jy daai toolbox wat op die grond staan.

NB, voor iemand weer hulle speelgoed uit die kot gooi, ek maak net 'n grap met NK,
NK, die VPS is die moeitewerd, ek het my fiets ook geplak en somer die spotlights ook.
