Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?  (Read 41496 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Tom van Brits

Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #40 on: April 25, 2015, 03:38:31 pm »
That is a proper bash plate
Agree one need to have the best bash plate and pod protection to at least reach the house safely after a spill
 

Offline Vanjea

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
  • Posts: 94
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #41 on: May 26, 2015, 11:53:35 am »
Die standaard bashplate is werklikwaar pieperig en ek het in vrees gelewe aangaande die moontlikheid dat 'n rots of enige iets hard met die headers "kennis maak" - het die SW Motech bashplate laat opsit en dit lyk aansienlik beter en ek het sommer baie addisionele gemoedsrus!

Ek like daai bashplate baie.

Waar in die Wes Kaap kan ek so SW motech bashplate kry? :thumleft:

PS: hoefeel kos dit en werk dit met die quickshifter geinstaleer?
 

Offline BennNevis

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,787
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #42 on: May 26, 2015, 01:20:05 pm »
NK:You need to also get a set of Wunderlich Tank pad protectors.Stops that tank from getting scuffed.About R695.00

2.Radiator guards

cheers
bruce

Our Cape town supplier of Wunderlich tank guards are substantially more expensive than your R695. They are asking R995 for exactly the same thing
 

Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #43 on: May 26, 2015, 05:25:41 pm »
Die standaard bashplate is werklikwaar pieperig en ek het in vrees gelewe aangaande die moontlikheid dat 'n rots of enige iets hard met die headers "kennis maak" - het die SW Motech bashplate laat opsit en dit lyk aansienlik beter en ek het sommer baie addisionele gemoedsrus!

Ek like daai bashplate baie.

Waar in die Wes Kaap kan ek so SW motech bashplate kry? :thumleft:

PS: hoefeel kos dit en werk dit met die quickshifter geinstaleer?

Ek het vir Charlie by Zambezi ontmoet...... Juis omdat Hy probleme met sy QS gehad het.

Miskien moet Hy presies vertel wat die probleem was.

Die kort antwoord was , die bashplate wat later opgesit was het verooraak dat die QS nie Lekker was nie.
Zambezi het die brackets Van die bashplate geskuif en dit was toe reg, ..... Charlie sal bevestig of dit nou nog werk ...???

EK sit my QS Donderdag op ..... Sal julle laat weet.
« Last Edit: May 26, 2015, 05:29:12 pm by T Rex »
 

Offline Charlie600

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 217
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #44 on: May 26, 2015, 08:23:30 pm »
Die standaard bashplate is werklikwaar pieperig en ek het in vrees gelewe aangaande die moontlikheid dat 'n rots of enige iets hard met die headers "kennis maak" - het die SW Motech bashplate laat opsit en dit lyk aansienlik beter en ek het sommer baie addisionele gemoedsrus!

Ek like daai bashplate baie.

Waar in die Wes Kaap kan ek so SW motech bashplate kry? :thumleft:

PS: hoefeel kos dit en werk dit met die quickshifter geinstaleer?

Ek het vir Charlie by Zambezi ontmoet...... Juis omdat Hy probleme met sy QS gehad het.

Miskien moet Hy presies vertel wat die probleem was.

Die kort antwoord was , die bashplate wat later opgesit was het verooraak dat die QS nie Lekker was nie.
Zambezi het die brackets Van die bashplate geskuif en dit was toe reg, ..... Charlie sal bevestig of dit nou nog werk ...???

EK sit my QS Donderdag op ..... Sal julle laat weet.

Dags kerels!

Jammer dat ek nou eers reageer, die afgelope paar dae was maar ietwat wild.

Om af te skop - die bashplate is boheems, verskaf totale gemoedsrus en ek soek nou aspris amper ryplekke om die 3mm dikte pens te skuur (die bike s'n, nie myne nie!!). Jy moet maar net seker maak dat die bashplate se monteringspunte ietwat na die middel geskuif word andersins is dit direk agter die QS se "megafter" - dit werk absoluut perfek en ek het nog nie 'n dag se probleme daarna gehad nie, maak dus net 110% seker dat die installeerder notisie neem van jou QS.

Die Bashplate gaan jou ongeveer 2700 randelas terugsit terwyl die addisionele beskerming (http://www.gps4africa.co.za/protection/793-sw-motech-engine-guard-extension-front-bmw-r1200-gs-2013.html) ook sterk aanbeveel word.



 

Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #45 on: May 26, 2015, 08:43:50 pm »
Dankie Charlie .....

Ek kan nie wag vir Donderdag nie  :ricky:
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,597
  • karoorooster@gmail.com
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #46 on: May 28, 2015, 04:03:38 pm »
Ek het vir my 'n paar pooratech crash bar bags gemaak / laat maak.My tankbag loop pal oor van al die stront wat ek saamry toe laat maak ek maar weer 'n paar van die om goed soos laaiers en cable ties ens saam te ry....
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,924
  • Thanked: 38 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #47 on: May 28, 2015, 04:41:18 pm »
Ek het vir my 'n paar pooratech crash bar bags gemaak / laat maak.My tankbag loop pal oor van al die stront wat ek saamry toe laat maak ek maar weer 'n paar van die om goed soos laaiers en cable ties ens saam te ry....
Ek wil ook h asb. In swart... Asb 👍
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,597
  • karoorooster@gmail.com
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #48 on: June 01, 2015, 01:43:45 pm »
Sal bietjie vir jou uitvind of die vrou kans sien om nog te maak.Ek wou ook 'n swart stel he maar sy het toe net grys materiaal toe se ek sy moet maar laat waai want my crash bars is tog anyway grys....
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,924
  • Thanked: 38 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #49 on: June 01, 2015, 01:48:53 pm »
Sal bietjie vir jou uitvind of die vrou kans sien om nog te maak.Ek wou ook 'n swart stel he maar sy het toe net grys materiaal toe se ek sy moet maar laat waai want my crash bars is tog anyway grys....

Thanks baie.
 

Offline Noneking

Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #50 on: June 01, 2015, 08:55:31 pm »
Ek het vir my 'n paar pooratech crash bar bags gemaak / laat maak.My tankbag loop pal oor van al die stront wat ek saamry toe laat maak ek maar weer 'n paar van die om goed soos laaiers en cable ties ens saam te ry....

Vertel my bietjie van daai tankbag.....?
Beskadig hy nie die blou plastiek oor tank nie?
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,597
  • karoorooster@gmail.com
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #51 on: June 02, 2015, 08:23:22 am »
Nee wat daars nie 'n merkie op die tank nie...het hom nou die dag mooi bekyk na 'n naweek se stofpaaiewat die stof onder hom maak maar niks,nie 'n teken van 'n krappie nie.
Ek het op myy 1150 'n bike gear tankbag gehad wat met daai knip op die petrol cap ding vas kliek.baie beter as die een met die straps...dis al wat ek niks van die tankbag hou nie.As jy petrol gooi moet jy die onderste straps mooi styf hou want as hulle insak moet jy die sitplek afhaal om dit weer in te hak.
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,597
  • karoorooster@gmail.com
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #52 on: July 06, 2015, 12:56:55 pm »
Draadwerk,ek was gou by die vrou wat die sakkies vir my gemaak het.R 400 maar dan moet ek haar vandag nog laat weet want dan moet sy die materiaal vandag bestel saam met haar ander bestellings.Dit is daai Rip stop tent tipe materiaal...
Laat weet maar dan kan ek haar laat weet as jy nog belang stel.
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,924
  • Thanked: 38 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #53 on: July 06, 2015, 01:05:23 pm »
PM gestuur Frannarossi
 

Offline Noneking

What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #54 on: March 09, 2016, 09:31:43 am »
Fitted a SC Project Slip-on to my new GSA. Sounds so much better than the Akra that I was used to on my 2014 GSA!! 8) 8)










<a href="https://www.youtube.com/v/z6v4J3LNL7Y" target="_blank" class="new_win">https://www.youtube.com/v/z6v4J3LNL7Y</a>
« Last Edit: March 09, 2016, 09:37:16 am by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Tom van Brits

Re:
« Reply #55 on: March 09, 2016, 10:01:08 am »
Like it

Sent from my SM-J110F using Tapatalk
 

Offline Copernicus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,059
  • Crossroads in the dirt.
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #56 on: March 09, 2016, 11:35:37 am »
Noneking, jy is darem nie iemand wat 'n bike lank hou nie!  :thumleft:
I started biking as an under achiever and it went downhill from there...
 

Offline Noneking

Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #57 on: March 09, 2016, 11:41:14 am »
Noneking, jy is darem nie iemand wat 'n bike lank hou nie!  :thumleft:

Ons het maar almal ons slegte punte ook..... :ricky:

Ek moet s, die verkoop van my 2014 GSA was 'n GROOT fout...... Impulsiewe besluit en ongelukkig het hy vinnig verkoop. Yamaha, KTM SA gaan toetsry, maar besef daar's maar net een.....
 Teen die tyd wat ek tot my sinne gekom het, was daar geen ander keuse as om weer een te koop nie..... ;D
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Copernicus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,059
  • Crossroads in the dirt.
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #58 on: March 09, 2016, 12:51:26 pm »
Wel, nou het jy al die nuwe gizmos en is ontslae van die niggles van die heel nuutste bikes.  Dalk het jy dit reeds vrygespring maar desnieteenstaande.  Geniet die nuwe bike.  Daar is min goed so lekker as om 'n bike te kry met net 2 kilos op die klok.  En alles is splinternuut en onaangeraak.  Geniet.  Daar is baie ryplek daar in die Laeveld.
« Last Edit: September 05, 2016, 06:46:14 pm by Copernicus »
I started biking as an under achiever and it went downhill from there...
 

Offline Noneking

Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #59 on: March 09, 2016, 01:23:51 pm »
Wel, nou het jy al die nuwe gizmos en is ontslae van die niggles van die heel nuutste bikes.  Dalk het jy dit reeds vrygespring maar desnieteenstaande.  Geniet die nuwe bike.  Daar is min goed so lekker as om 'n bike te kry ,et 2 kilos op die klok.  En alles is splinternuut en onaangeraak.  Geniet.  Daar is baie ryplek daar in die Laeveld.

Dankie!  :thumleft:
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0