Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?  (Read 41080 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,938
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re:
« Reply #60 on: March 09, 2016, 01:30:40 pm »
Ja nee, dis mooi en lekker. Wat van n vollyf foto.

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline Noneking

Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #61 on: March 09, 2016, 01:39:02 pm »

My dogtertjie dink die rooi maak dit die beste bike ooit!

2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline Copernicus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,059
  • Crossroads in the dirt.
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #62 on: March 09, 2016, 02:57:54 pm »
Jy sal moet gesels met Denver van Blingking.  Daai bike kort 'n paar goeters.  Net om hom te onderskei van die res...
I started biking as an under achiever and it went downhill from there...
 
Offline Judge Dredd

  • Member
  • **
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 237
  • Thanked: 1 times
  • Ons gaan NOU braai!
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #63 on: March 09, 2016, 03:33:25 pm »
Baie mooi! ;D
 
Offline jakesv

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 96
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #64 on: March 09, 2016, 04:34:28 pm »
Baie geluk ,  dalk eendag raak my bloue ook rooi , dai rooi staan uit ,die rooi op kant van die sit plek is ook better met die swart aan die bo kant,
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,938
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #65 on: March 09, 2016, 07:24:33 pm »
Noneking, jy is darem nie iemand wat 'n bike lank hou nie!  :thumleft:

Ons het maar almal ons slegte punte ook..... :ricky:

Ek moet s, die verkoop van my 2014 GSA was 'n GROOT fout...... Impulsiewe besluit en ongelukkig het hy vinnig verkoop. Yamaha, KTM SA gaan toetsry, maar besef daar's maar net een.....
 Teen die tyd wat ek tot my sinne gekom het, was daar geen ander keuse as om weer een te koop nie..... ;D

Eisbine wil nou kamstig die lig gaan uit probeer. Hy ry al jare GS en ek sit geld op dat hy maar weer ene sal koop  :biggrin:

Jy is seker nou spyt oor al daai stickers op die panniers. Moet nou maar weer van voor begin.
« Last Edit: March 09, 2016, 07:24:55 pm by VaalBaas »

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,274
  • Thanked: 369 times
    • dustriders.co.za
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #66 on: March 09, 2016, 07:27:00 pm »
Ek is nie n groot fn van rooi nie maar die outjie praat met my, veral daai seat gedeelte. :drif:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #67 on: March 09, 2016, 07:31:40 pm »
Geluk , daai rooi is mooi ..... my 2012 GSA was ook rooi .... :thumleft:
 
Offline Sir Rat

  • So it begins.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,238
  • Thanked: 1 times
  • Sir Sir Sir
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #68 on: March 09, 2016, 07:37:01 pm »
Daai rooi is mooi.  :thumleft:

Hoop net daai bogie was mond toe en nie op pa se mooi bike geskiet nie.  :imaposer:

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,938
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #69 on: March 09, 2016, 07:40:05 pm »
 :spitcoffee:

eerste wat my vrou ook raak gesien het, maar die pa se bike deel  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline Noneking

Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #70 on: March 09, 2016, 08:02:49 pm »
Hehehe, sien dit nou eers😜
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,938
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #71 on: March 09, 2016, 08:05:37 pm »
Neem jou nie kwalik nie. Daai skoeter trek die oog sterk :ricky:

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline Noneking

Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #72 on: March 09, 2016, 08:06:13 pm »
Noneking, jy is darem nie iemand wat 'n bike lank hou nie!  :thumleft:

Ons het maar almal ons slegte punte ook..... :ricky:

Ek moet s, die verkoop van my 2014 GSA was 'n GROOT fout...... Impulsiewe besluit en ongelukkig het hy vinnig verkoop. Yamaha, KTM SA gaan toetsry, maar besef daar's maar net een.....
 Teen die tyd wat ek tot my sinne gekom het, was daar geen ander keuse as om weer een te koop nie..... ;D

Eisbine wil nou kamstig die lig gaan uit probeer. Hy ry al jare GS en ek sit geld op dat hy maar weer ene sal koop  :biggrin:

Jy is seker nou spyt oor al daai stickers op die panniers. Moet nou maar weer van voor begin.

Ek't die Yamaha gaan ry en daai voel soos ń trekker teen die LC?? Verstaan nie daai logika 😜😜

Ek het panniers gelukkig nog nie verkoop nie.👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻 Moet net topbox koop wat in my huis net gebruik word as ń glorified backrest as die kids saam ry
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline Noneking

Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #73 on: March 09, 2016, 08:07:47 pm »
Ek is nie n groot fn van rooi nie maar die outjie praat met my, veral daai seat gedeelte. :drif:

Was ook nooit, maar daar's iets omtrent die fiets in lewende lywe..... :ricky:
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline BLK

Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #74 on: March 09, 2016, 08:30:48 pm »
That pipe looks the business.Enjoy your new bike.It will be interesting to hear if you notice any improvements eg:smoothness of gearbox etc?

enjoy

Offline Noneking

Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #75 on: March 09, 2016, 08:47:44 pm »
That pipe looks the business.Enjoy your new bike.It will be interesting to hear if you notice any improvements eg:smoothness of gearbox etc?

enjoy

Thanks BLK!
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,907
  • Thanked: 37 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #76 on: March 09, 2016, 09:10:16 pm »
Geluk met die rooie 👍🏻 Is waaragtig mooi daai kleur. Ek was verlede week nogal by Graham en het self daai einste rooie staan en beloer. Ek het amper nonsens aangejaag. Geniet hom!!!!😀👍🏻
 
Offline Noneking

Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #77 on: March 09, 2016, 09:13:53 pm »
Geluk met die rooie 👍🏻 Is waaragtig mooi daai kleur. Ek was verlede week nogal by Graham en het self daai einste rooie staan en beloer. Ek het amper nonsens aangejaag. Geniet hom!!!!😀👍🏻

Baie dankie!
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline Gryshond

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,124
  • Thanked: 1 times
Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #78 on: March 15, 2016, 01:48:44 pm »
Ek is nie n groot fn van rooi nie maar die outjie praat met my, veral daai seat gedeelte. :drif:

Was ook nooit, maar daar's iets omtrent die fiets in lewende lywe..... :ricky:

Ek dink dis na jy myne gesien het.
 
Offline Noneking

Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« Reply #79 on: March 15, 2016, 02:04:34 pm »
Ek is nie n groot fn van rooi nie maar die outjie praat met my, veral daai seat gedeelte. :drif:

Was ook nooit, maar daar's iets omtrent die fiets in lewende lywe..... :ricky:

Ek dink dis na jy myne gesien het.

Ek dink jy's dalk reg...... :3some:
« Last Edit: March 15, 2016, 03:36:07 pm by Noneking »