0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Quote from: Copernicus on March 09, 2016, 11:35:37 amNoneking, jy is darem nie iemand wat 'n bike lank hou nie! Ons het maar almal ons slegte punte ook..... Ek moet sê, die verkoop van my 2014 GSA was 'n GROOT fout...... Impulsiewe besluit en ongelukkig het hy vinnig verkoop. Yamaha, KTM SA gaan toetsry, maar besef daar's maar net een..... Teen die tyd wat ek tot my sinne gekom het, was daar geen ander keuse as om weer een te koop nie.....
Noneking, jy is darem nie iemand wat 'n bike lank hou nie!
Quote from: Noneking on March 09, 2016, 11:41:14 amQuote from: Copernicus on March 09, 2016, 11:35:37 amNoneking, jy is darem nie iemand wat 'n bike lank hou nie! Ons het maar almal ons slegte punte ook..... Ek moet sê, die verkoop van my 2014 GSA was 'n GROOT fout...... Impulsiewe besluit en ongelukkig het hy vinnig verkoop. Yamaha, KTM SA gaan toetsry, maar besef daar's maar net een..... Teen die tyd wat ek tot my sinne gekom het, was daar geen ander keuse as om weer een te koop nie..... Eisbine wil nou kamstig die lig gaan uit probeer. Hy ry al jare GS en ek sit geld op dat hy maar weer ene sal koop Jy is seker nou spyt oor al daai stickers op die panniers. Moet nou maar weer van voor begin.
Ek is nie n groot fên van rooi nie maar die outjie praat met my, veral daai seat gedeelte.
That pipe looks the business.Enjoy your new bike.It will be interesting to hear if you notice any improvements eg:smoothness of gearbox etc?enjoy
Geluk met die rooie 👍🏻 Is waaragtig mooi daai kleur. Ek was verlede week nogal by Graham en het self daai einste rooie staan en beloer. Ek het amper nonsens aangejaag. Geniet hom!!!!😀👍🏻
Quote from: ChrisL - DUSTRIDERS on March 09, 2016, 07:27:00 pmEk is nie n groot fên van rooi nie maar die outjie praat met my, veral daai seat gedeelte. Was ook nooit, maar daar's iets omtrent die fiets in lewende lywe.....
Quote from: Noneking on March 09, 2016, 08:07:47 pmQuote from: ChrisL - DUSTRIDERS on March 09, 2016, 07:27:00 pmEk is nie n groot fên van rooi nie maar die outjie praat met my, veral daai seat gedeelte. Was ook nooit, maar daar's iets omtrent die fiets in lewende lywe..... Ek dink dis na jy myne gesien het.