Ja chopper, ek leef nog hahahaha, net net!
kan jy dit oor vertel, eks te besig vir WD en ek werk vir die staat!
Dis ongehoortvan, abnormaal en sal onmiddelik gestaak word!
ek lag nou lekker vir kykdaar....
6maande terug:
Kykdaar: "jys laf man, los jou carb uit! jy weet nie wat jy doen nie"
Matie: "Maar oom ek hou daarvan om aan sulke goed te karring, ek weet eks dom maar ek kan sweis, gee my n spanner en ek bou n huis"
Kykdaar: "my DR is die beste en hy het teveel poeier en soek niks anders nie, hy start sommer as ek net vir hom kyk so goed is hy gejettttt"
Matie: " Kyk hier oom doen die volgende:"
Kykdaar: "NEE"
vandag:
Kykdaar: "goeie bliksem ekt die volgende gedoen, en nous my DR die beste"
Matie: Oubal, as jy 6 maande terug vir my geluister het en presies wat ek toe vir jou gese het gedoen het, het jy 6maande terug al so bejaste DR gehaad