Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wieleskou  (Read 133 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline MYNE

  • Newbie
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 35
Wieleskou
« on: March 27, 2015, 09:59:32 am »
Westcliff Vaardigheidskool in Bellville, Hoek van Old Paarlroad en Bill Bezuidenhoudt str, hou Saterdag 28 Maart 2015 'n groot wieleskou, waar daar baie ou karre; trekkers en statiese enjins vertoon gaan word. Dalk nie vir hierdie forum nie, maar ons wil geld insamel vir die voedingsprojek van die skool sodat arm en honger leerders gehelp kan word. Hoop ek sien baie van julle daar vanaf 9uur Saterdag.
 

Offline Sputnik080

Re: Wieleskou
« Reply #1 on: March 27, 2015, 10:21:55 am »
Ag come-on!
Ek love hierdie skoue, maar my dag is klaar so blerrie vol!  :-[
Tot hoe laat?
History:
1) 2008 Vuka XT125 (sold)     2) 2013 Motomia Java 170 (sold)     3) 2000 Honda XRV750 Africa Twin (sold)     4) 1994 Honda CBR600 F2 (sold)     5) 2004 Honda XL650V Transalp (sold)     6) 2004 BMW R1200GS (current)
 

Offline MYNE

  • Newbie
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 35
Re: Wieleskou
« Reply #2 on: March 27, 2015, 12:49:38 pm »
Spoednik dit behoort teen 15:00 te begin afneem. Amptelik tot 16:00
 

Offline Sputnik080

Re: Wieleskou
« Reply #3 on: March 27, 2015, 01:24:49 pm »
Baie dankie!

Sal kyk of ek plan kan maak!  ;)
History:
1) 2008 Vuka XT125 (sold)     2) 2013 Motomia Java 170 (sold)     3) 2000 Honda XRV750 Africa Twin (sold)     4) 1994 Honda CBR600 F2 (sold)     5) 2004 Honda XL650V Transalp (sold)     6) 2004 BMW R1200GS (current)