Wieleskou

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

MYNE

Puppy
Joined
Jul 26, 2010
Messages
36
Reaction score
0
Bike
Yamaha Super Tenere
Westcliff Vaardigheidskool in Bellville, Hoek van Old Paarlroad en Bill Bezuidenhoudt str, hou Saterdag 28 Maart 2015 'n groot wieleskou, waar daar baie ou karre; trekkers en statiese enjins vertoon gaan word. Dalk nie vir hierdie forum nie, maar ons wil geld insamel vir die voedingsprojek van die skool sodat arm en honger leerders gehelp kan word. Hoop ek sien baie van julle daar vanaf 9uur Saterdag.
 
Top