Ek het vroeer vandag op nog n ongelukstoneel gekom op die Firlands pad in Gordonsbaai. n Rooi GS 1200 T - bone Nissan X -trail. Biker op slag dood asook die bestuurder van die motor (n 74 jarige tannie). Wat gaan aan met hierdie tipe ongelukke. Was op pad met begrafnisreeling vir Pieta toe ek daarop afkom omtrent 5 minute nadat dit gebeur het.