Dink en bid vir Tiffie en gesin please!!(RIV)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Manic

Grumpy Mutt
Joined
May 24, 2007
Messages
22,516
Reaction score
6,675
Location
ORANIA
Bike
BMW (all models)
Tiffie(Driffie) se Seun was vanoggend in n baie lelike bike ongeluk.

Sy seun le tans in ICU op masjiene en dit gaan nie goed nie.


Asseblief manne, dink en Bid vir die man, hy en gesin het dit rerig nou nodig  :'(
 
Top