Ek is n nuwe Widehond!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

barabas

Pack Dog
Joined
Mar 23, 2015
Messages
117
Reaction score
0
Location
Swellendam
Bike
BMW R1200GS
Ek is n ou biker sonder n bike.  Beplan om asap n BMW 1200 of Ktm te koop as ek net n bargain kan kry - sal bly soek tot ek regkom.
Bly in die Overberg,  die lekkerste area vir biking - 60 km karoo en 80 km van die see af.
Ek moet alles van voor af koop.  Ek is nie fussy nie,  sal alles 2 nd hand koop solank die prys reg is. 
Ek is aan die verkeerde kant van 50,  weeg 100 kg en is 1.85 m lank maw alles is xl size
 
Top