Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 95 petrol  (Read 715 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline wb82

  • Puppy
  • *
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 13
95 petrol
« on: April 16, 2015, 10:58:14 am »
More almal

Kan enige iemand asb vir my s of daar 95/98 oktaan petrol in die volgende dorpe beskikbaar is?

- Britstown
- Williston
- Carnavon
- Clanwilliam

Ek beplan 'n solo toer in die Noord en Wes Kaap en wil net seker maak van die petrol voor ek my finale roete beplan.
Professionals are predictable, it's the amateurs that are dangerous.
 

Offline kwassi

Re: 95 petrol
« Reply #1 on: April 16, 2015, 01:29:17 pm »
93 gaan nie die einde van jou trip beteken nie.

Beplan jou trip en geniet dit
Solo travellers should not be considered unsociable, they are expressing their independence until they choose to do otherwise.
 

Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,343
  • Thanked: 605 times
Re: 95 petrol
« Reply #2 on: April 16, 2015, 02:07:39 pm »
93 gaan nie die einde van jou trip beteken nie.

Beplan jou trip en geniet dit

+1 Jip.
#33 #BRADICAL!
 

Offline Nimmo

  • Let your regrets not be the things you did not do.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,869
  • Thanked: 72 times
Re: 95 petrol
« Reply #3 on: April 16, 2015, 02:31:45 pm »
+1 Kwassi

95 miskien ma glo nie 98 - gaan geen verskil maak nie al ry jy 93  :thumleft:
CT110,XT250,CX500,R100RS,ZZR400,DR650RS,XT350,K100RS,R1100RS,R1100S,K1200RS,XT350,R1100GS,F650GS,F800GS,XL200,TW200, HP2, KTM 990  :amazon:
Sunset Chalets 082 493 8814


NIMMOS Ride Reports
 

Offline wb82

  • Puppy
  • *
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 13
Re: 95 petrol
« Reply #4 on: April 16, 2015, 02:39:39 pm »
Dankie almal vir die inligting  :thumleft: nou om net die jeuk uit my gat te haal tot ek kan vertrek... :ricky:
Professionals are predictable, it's the amateurs that are dangerous.
 

Offline Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,997
  • Thanked: 418 times
Re: 95 petrol
« Reply #5 on: April 16, 2015, 03:03:50 pm »
ek het al baie op sulke trips 93 gebruik - geen probleem nie
 

Offline Geriatrix

Re: 95 petrol
« Reply #6 on: April 16, 2015, 03:31:28 pm »
Get some "Spitfire" octane booster from Midas, and pour a slug in before you fill up ( I have no idea how much, but if you get pinking pour more in for the next tankful ).
Do not use full power if the engine pinks since the piston may get burnt.
Clinicians can contact the clinicians' hotline number on 0800 111 131 (for doctors only); and, in addition to 0800 029 999, the public can also contact the public hotline number on 0800 111 132. These lines all operate 24 hours a day.
 

Offline SteveD

Re: 95 petrol
« Reply #7 on: April 16, 2015, 03:40:20 pm »
95 was available in Williston, Carnavon and Clanwilliam when I was there  last week.
 

Offline 2wdrift

Re: 95 petrol
« Reply #8 on: April 16, 2015, 03:54:28 pm »
If you can get some NF octane booster even better, top quality and you can get 1 liter bottles. Run that in my car without any problems.
XR650R the one and only
Calling upon my years of experience, I froze at the controls.  ~Stirling Moss

Don't worry my stutter is also bilingual...
 

Offline Hondsekierie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,588
  • Thanked: 43 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: 95 petrol
« Reply #9 on: April 16, 2015, 08:27:59 pm »
Gewone ou petrol sal die job doen.  Dis net die pros wat worry oor sulke stuff ;)
There is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 

Offline DIRT SKUNK

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 483
  • Thanked: 51 times
  • Hit the road open the throttle
Re: 95 petrol
« Reply #10 on: April 17, 2015, 06:46:10 am »
Britstown has 95  ;D
DS
Love is? Tarmac, throttle wide open! and the pipes screeming like banshees
understanding "Madness does not always howl! Sometimes, it is the quiet voice at the end of the day saying, "Hey,  theres room in your head for one more?"
Honda 175XL rode, broke, fixed, then sold ;CB900 Bol'd'Or sold; BMW r100T & CB1100XX Super Blackbird
 

Offline Coala

Re: 95 petrol
« Reply #11 on: April 17, 2015, 08:27:52 am »
More almal

Kan enige iemand asb vir my s of daar 95/98 oktaan petrol in die volgende dorpe beskikbaar is?

- Britstown
- Williston
- Carnavon
- Clanwilliam

Ek beplan 'n solo toer in die Noord en Wes Kaap en wil net seker maak van die petrol voor ek my finale roete beplan.

ek is seker van 95 orals behalwe Williston - maar jy kan maar 93 ingooi.  maak niks aan die bike nie.  het selfs n 800 en toer baie - nog nooit n probleem gewees nie.  Ek skat jou roete gaan wees Britstown, Vosburg, carnarvon, Williston, Van Rynsdorp, Clanwilliam - of gaan jy die grond klap van Williston na Clanwilliam?  N lekker pad as jy Kaap toe op pad is (of andersom) is Carnarvon, Frazerburg, Surtherland, Ceres of Williston, Surtherland etc. Soooo baie opsies
 

Offline wb82

  • Puppy
  • *
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 13
Re: 95 petrol
« Reply #12 on: April 17, 2015, 09:36:51 am »
More almal

Kan enige iemand asb vir my s of daar 95/98 oktaan petrol in die volgende dorpe beskikbaar is?

- Britstown
- Williston
- Carnavon
- Clanwilliam

Ek beplan 'n solo toer in die Noord en Wes Kaap en wil net seker maak van die petrol voor ek my finale roete beplan.

ek is seker van 95 orals behalwe Williston - maar jy kan maar 93 ingooi.  maak niks aan die bike nie.  het selfs n 800 en toer baie - nog nooit n probleem gewees nie.  Ek skat jou roete gaan wees Britstown, Vosburg, carnarvon, Williston, Van Rynsdorp, Clanwilliam - of gaan jy die grond klap van Williston na Clanwilliam?  N lekker pad as jy Kaap toe op pad is (of andersom) is Carnarvon, Frazerburg, Surtherland, Ceres of Williston, Surtherland etc. Soooo baie opsies

Sal sekerlik die grondpad vat tussen Williston and Clanwilliam. Was 8 jaar laas in di wreld en wil dit rustig vat af tot in Velddrif. 3 dae "cruise", maar oppad terug gaan ek net 2 dae h om terug te wees so sal dan maar die vinnigste roete aanpak.
Professionals are predictable, it's the amateurs that are dangerous.
 

Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,343
  • Thanked: 605 times
Re: 95 petrol
« Reply #13 on: April 17, 2015, 10:11:45 am »
Gewone ou petrol sal die job doen.  Dis net die pros wat worry oor sulke stuff ;)

Presies!  Ons gewone ouens worry ons te veel oor twak.  Op die heel ergste sal die OP een tenk, dalk twee 93 moet gebruik.  Dit sal geen verskil maak nie en as die bike regtig ping, draai die throttle effens toe, of gebruilk 'n laer rat. laat dit nie so swaar trek nie.  

Die manne van vandag sou almal morsdood neergeslaan het as hulle destyds moes see toe gaan met 'n kar of bike met punte, konsensor en vergasser.   :imaposer:
« Last Edit: April 17, 2015, 10:16:10 am by AMZ »
#33 #BRADICAL!