Gerhard
Pack Dog
Lekker piece in this morning's Tshwane Beed on a trip done to the 8 Pretorias. Different media, different market reached and hopefully more exposure for DS riding and everythig that goes with that. ;D
Ek is ietwat dom met die plaas van die artikel of `n link maar hier is hy en ek hoop dit werk.
https://www.news24.com/Beeld/Pretoria-Beeld/0,,3-69_2310203,00.html.
Ek hoop dit werk. Dit ook op die website van Beeld onder Tshwane Beeld "Kies vir jou `n Pretoria"
Hou van die manier wat die manne die ding gedoen het - sonder back up spanne en allerhande ander onnodige mense en teams, fency gatehuise en lodges en dinge. Slaap, eet en ry op eie stoom....dis mos wat Adventure riding oor gaan. Lekker!