Piet Spoed - BMW Klerksdorp is moertoe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

SchalkL

Race Dog
Joined
Feb 10, 2009
Messages
3,201
Reaction score
2
Location
East Cape
Bike
Kawasaki KLR 650
Dankie tog, uiteiendelik. Ek weet nie wat gebeur het en gee ook nie om maar die BMW agentskap behoort nie meer aan Piet spoed in Klerksdorp nie.  :3some:
Daily BMW Motors in Klerksdorp is nou ook die motorfiets agent, herstel en verkope. Offisiele afskopdatum is 1 Mei. Ek het reeds soontoe gery en met Marco die diensbestuurder gepraat, hulle kry die week finale toerusting ens in die werkswinkel. Ek is sommer hulle 1ste customer en het my 1200 reeds afgegee vir sy 20,000km diens. Wat my ook beindruk het is dat by navraag oor die "recalls"  van die 1200's hulle presies weet wat aangaan en wat om te doen.
(By navraag was van die ander agentskappe nie bewus van die recall's nie!)

Nou ja, ek hoop my vorige nagmerrie ondervinding gepaard met enorme kostes in Klerksdorp is iets van die verlede. Sal hier laat weet wat my ondervinding was.

 
Top