Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Inflating tyres  (Read 1844 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Inflating tyres
« Reply #20 on: April 30, 2015, 08:20:41 am »
Ek het nog nooit 'n connector nodig gehad nie: Voor druk die pomp deur die remskywe en agter is nie 'n probleem nie.

Ek glo die warm en koud storie is "overrated". My fiets het Tourance Next op. Tussen warm en koud is gewoonlik 0.1Bar op die agter band. Voor het ek nog nie werklik 'n verskil gekry nie. Die enigste keer dat die bande agter 0.2Bar en voor 0.1Bar gestyg het was in Springbok vol gelaai middel Desember 38 grade 140Km/h. Die druk verhoog gewoonlik eers vanaf 110km/h en meer, in reen en nat pad vanaf 120km/h.  Dit wil voorkom of spoed en massa die twe rolspelers is.

Ek dink nie 'n mens moet te veel hare kloof oor banddruk nie. Ek neem net die volgende in ag.

Op teer kan hy maar hard gepomp wees. Pap bande op teer loop sleg af en wear and tear is hoog en stuurtraagheid begin intree.
Op grondpad. So pap as wat die terrein dit toelaat. Die TPM liggies kan maar brand hulle werk min genoeg en ek het baie vir hulle betaal.

Teer:
Gelaai: 2 op met VOL panniers pomp ek Agter 2.9 en voor 1.6Bar
Twee op en ligter : Agter 2.7 en Voor 1.6

Grondpad: (Ek ry nie vinnig op grond, daar is te veel om langs die pad te sien)
Gelaai: Agter 1.9 Voor 1.8
Twee op en ligter Agter 1.8 Voor 1.7

Gebruik die TPM as meter. 'n Mens kom baie gou agter hoeveel lug jy moet in sit en hoeveel jy moet uitlaat om by die regte druk te kom.
Die CO2 canisters lig die druk met ongeveer 0.3 tot 0.4 per canister.


Ek sien jy pomp net 1.6 voor op teer? Het jy bedoel 2.6? Of ry jy rerig net 1.6 voor op teer? En, hoekom dan 1.7 (harder) op grond?

Dit was my vraag ook. Jou TPM's sal skree 100% van die tyd ???
 

Offline Bundu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,781
  • Thanked: 297 times
Re: Inflating tyres
« Reply #21 on: April 30, 2015, 11:20:54 am »
Ek het nog nooit 'n connector nodig gehad nie: Voor druk die pomp deur die remskywe en agter is nie 'n probleem nie.

Ek glo die warm en koud storie is "overrated". My fiets het Tourance Next op. Tussen warm en koud is gewoonlik 0.1Bar op die agter band. Voor het ek nog nie werklik 'n verskil gekry nie. Die enigste keer dat die bande agter 0.2Bar en voor 0.1Bar gestyg het was in Springbok vol gelaai middel Desember 38 grade 140Km/h. Die druk verhoog gewoonlik eers vanaf 110km/h en meer, in reen en nat pad vanaf 120km/h.  Dit wil voorkom of spoed en massa die twe rolspelers is.

Ek dink nie 'n mens moet te veel hare kloof oor banddruk nie. Ek neem net die volgende in ag.

Op teer kan hy maar hard gepomp wees. Pap bande op teer loop sleg af en wear and tear is hoog en stuurtraagheid begin intree.
Op grondpad. So pap as wat die terrein dit toelaat. Die TPM liggies kan maar brand hulle werk min genoeg en ek het baie vir hulle betaal.

Teer:
Gelaai: 2 op met VOL panniers pomp ek Agter 2.9 en voor 1.6Bar
Twee op en ligter : Agter 2.7 en Voor 1.6

Grondpad: (Ek ry nie vinnig op grond, daar is te veel om langs die pad te sien)
Gelaai: Agter 1.9 Voor 1.8
Twee op en ligter Agter 1.8 Voor 1.7

Gebruik die TPM as meter. 'n Mens kom baie gou agter hoeveel lug jy moet in sit en hoeveel jy moet uitlaat om by die regte druk te kom.
Die CO2 canisters lig die druk met ongeveer 0.3 tot 0.4 per canister.



ek dink jy is verkeerd hier - my bande styg meestal met omtrent 10% binne die eerste 30 minute van ry - daar moet tog 'n rede wees hoekom vervaardigers die banddruk aangee wanneer die bande koud is

Offline SGB

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Free State
  • Posts: 3,143
  • 1190R / 1200 GS LC / Husaberg TE 300
    • DS Rider Training
Re: Inflating tyres
« Reply #22 on: April 30, 2015, 08:43:58 pm »
Die druk sensors kompenseer vir temperatuur.  Hulle werk terug na die koue druk.  Dan hoef mens nie te onthou wat dit moet wees warm of koud nie.
www.countrytrax.co.za

Riding a bike is not just about riding the bike....
Do not believe everything you think....
 

Offline Bundu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,781
  • Thanked: 297 times
Re: Inflating tyres
« Reply #23 on: April 30, 2015, 08:54:02 pm »
Die druk sensors kompenseer vir temperatuur.  Hulle werk terug na die koue druk.  Dan hoef mens nie te onthou wat dit moet wees warm of koud nie.

maar op my KTM wys hulle bv 2.4 as ek begin ry en na 'n entjie wys hulle 2.7 en in elkgeval, wat pomp mens 'n band as hy warm is, of waar meet jy?

Offline Sommer Ek

Re: Inflating tyres
« Reply #24 on: May 01, 2015, 12:10:24 am »
Jammer, Jammer Fout !!!! die 1.6 op teer moet 2.6 wees.  (Ek dink dit is die sleutelbord se skuld dit sal tog sekerlik nie ek wees nie.)

SGB: Dit verklaar dalk waarom die druk met net 0.1 op die TPM verhoog. Ek sal bietjie volgende keer my handmodel saam vat en toets, dit kan insiggewend wees.

Bundu: Neem in ag dat die bike Tourance Next, wat 'n 80/20 band is, op het. Ek weet die Karoo 3 se druk verhoog ook meer, ek kan egter nie feite gee nie want ek het nie persoonlik ondervinding nie. Ek neem aan dit is omdat die band meer buig en daarom warmer loop. Dalk ook 'n bydraende rede waarom die kilo's op Karoo 3 heelwat minder is.
 

Offline Gertjie Grondpad

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 104
Re: Inflating tyres
« Reply #25 on: May 04, 2015, 09:17:39 pm »
Got this from Wild at Heart in Cape Town for R45. Always keep it in my jacket pocket. ;)