Lyk na goeie krag en torque!
Hoe voel en trek jou DR nou? SOOOOOOS N DIER, die krag deur die revs voel dubbeld
Watter naald, en posisie het jy gebruik? Die een wat ek self getaper het, op posissie nr 3
Trek joune nou beter as Stuart se DR? ek het nog nie Stuart sin getrek nie, is ook nie van plan om dit te try nie...
Die 50mm air box gat, is dit slegs met die snorkel uit, of is die oorspronklike gat vergroot na 50mm? nee snorkel is uit en n ekstra 50mm gat is in geboor
Jy't seker nie nou 'n keuse as om te kom wys by die XR Fest nie! (Het jou 'n PM in hierdie verband gestuur.) ek wil baie graag, gaan beste try
Sent from my iPad using Tapatalk
ek wil net baie duidelik maak, die doel van die oeffening was nie om n bike te kry wat beter trek as die volgende ou sin nie....
Ek is steeds oortuig dat as jy die geld het om n pumper carb te kry is dit n beter/makliker roete om te volg!
Ek het dit nie en het dus my eie needle getaper en al die ander tricks wat mens op die internet kry gaan uit probeer!
hierdie is slegs n weergee van resultate wat op n pooratech manier verkry kan word..
die hele koste van die uitstappie vir my was n R600 dyno.....
As mens nou vergeet van die oopsie wat ek met die slide guide gehaad het.......