Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: DR650 BST40 mikuni CARB pimping and needle tapering *DYNO Results added*  (Read 8067 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Matie spero

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 647
Lyk na goeie krag en torque!

Hoe voel en trek jou DR nou? SOOOOOOS N DIER, die krag deur die revs voel dubbeld

Watter naald, en posisie het jy gebruik? Die een wat ek self getaper het, op posissie nr 3

Trek joune nou beter as Stuart se DR? ek het nog nie Stuart sin getrek nie, is ook nie van plan om dit te try nie...

Die 50mm air box gat, is dit slegs met die snorkel uit, of is die oorspronklike gat vergroot na 50mm? nee snorkel is uit en n ekstra 50mm gat is in geboor

Jy't seker nie nou 'n keuse as om te kom wys by die XR Fest nie! (Het jou 'n PM in hierdie verband gestuur.) ek wil baie graag, gaan beste try

Sent from my iPad using Tapatalk
I could agree with you! But then we both would be wrong.....

Political Correctness is a doctrine, recently fostered by a delusional, illogical minority and promoted by a sick mainstream media, which holds forth the proposition that it is entirely possible to pick up a piece of shit by the clean end!
 
ek wil net baie duidelik maak, die doel van die oeffening was nie om n bike te kry wat beter trek as die volgende ou sin nie....

Ek is steeds oortuig dat as jy die geld het om n pumper carb te kry is dit n beter/makliker roete om te volg!
Ek het dit nie en het dus my eie needle getaper en al die ander tricks wat mens op die internet kry gaan uit probeer!

hierdie is slegs n weergee van resultate wat op n pooratech manier verkry kan word..

die hele koste van die uitstappie vir my was n R600 dyno.....

As mens nou vergeet van die oopsie wat ek met die slide guide gehaad het.......
I could agree with you! But then we both would be wrong.....

Political Correctness is a doctrine, recently fostered by a delusional, illogical minority and promoted by a sick mainstream media, which holds forth the proposition that it is entirely possible to pick up a piece of shit by the clean end!
 
Offline StuartC

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,457
You lie,, you did ride my bike, I will be ordering my head gasket tomorrow and doing the head soon, I'll take it for a Dyno at BB as well and we can compare
Life is too short to ride a Honda
 
Offline Matie spero

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 647
You lie,, you did ride my bike, I will be ordering my head gasket tomorrow and doing the head soon, I'll take it for a Dyno at BB as well and we can compare

YES I RODE YOUR BIKE but I never pulled anything of yours.. hahahahaha

would be great to see the comparison!
I could agree with you! But then we both would be wrong.....

Political Correctness is a doctrine, recently fostered by a delusional, illogical minority and promoted by a sick mainstream media, which holds forth the proposition that it is entirely possible to pick up a piece of shit by the clean end!
 
Offline StuartC

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,457
hahahaha,, ok I see it now,,,
Life is too short to ride a Honda
 
Offline StuartC

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,457
The backfire screen is exactly what it say's, if there is a blowback/flame it will ignite the air filter the screen prevents that, i have only seen it happen on competition bikes with a hell of an overlap on the valves though.
Life is too short to ride a Honda
 
Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,277
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Matie

Dis uitstekende waarde vir geld!

Die comment oor Stuart se DR was maar 'n beentrek! Meer om reaksie by hom uit te lok, mits hy die boere taal kan lees!

Het jy nog die standaard lugfilter?

Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 
Offline Matie spero

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 647
Matie

Dis uitstekende waarde vir geld!

Die comment oor Stuart se DR was maar 'n beentrek! Meer om reaksie by hom uit te lok, mits hy die boere taal kan lees!

Het jy nog die standaard lugfilter?

Sent from my iPad using Tapatalk

Ekt haar destyds gekoop met n twin air airfilter, kan nie onthou dat ek die OEM filter saam gekry het nie.

Ek het haar gistraand gou weer om die blok gevat, bliksem die smiles kan nie groter nie!!!!

I could agree with you! But then we both would be wrong.....

Political Correctness is a doctrine, recently fostered by a delusional, illogical minority and promoted by a sick mainstream media, which holds forth the proposition that it is entirely possible to pick up a piece of shit by the clean end!
 
Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,277
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Matie

Dis uitstekende waarde vir geld!

Die comment oor Stuart se DR was maar 'n beentrek! Meer om reaksie by hom uit te lok, mits hy die boere taal kan lees!

Het jy nog die standaard lugfilter?

Sent from my iPad using Tapatalk

Ekt haar destyds gekoop met n twin air airfilter, kan nie onthou dat ek die OEM filter saam gekry het nie.

Ek het haar gistraand gou weer om die blok gevat, bliksem die smiles kan nie groter nie!!!!

Jy't nou weer my lus aangewakker om aan my DR te karring! :drif:

Ek hardloop nog OEM filters, maar het 2 TwinAirs in die kas. :thumleft:

Is maar skrikkerig vir die TwinAirs met die stof waar ek ry! ;)

Die OEMs doen hul werk goed. Jy moet net seker maak hulle gly nie van die "filter cage" af nie! :o

Daarvoor het ek 'n inspeksie gat aan die regterkant van die airbox geboor, wat met 'n rubber grommet toemaak. :thumleft:
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 
Offline Matie spero

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 647
Nee maar dans ek BLY, dis moer lekker om met die goed te speel!!!

ekt nou al gery dat my air filter in een dag amper toe geclog is aan die buite kant, maar toe ek hom afhaal was die binne kant silver, en ek bedoel silver skoon!!!!!

die twin air's is goed vir my!

ook nog nooit gehaad waar hy afgly nie.
I could agree with you! But then we both would be wrong.....

Political Correctness is a doctrine, recently fostered by a delusional, illogical minority and promoted by a sick mainstream media, which holds forth the proposition that it is entirely possible to pick up a piece of shit by the clean end!
 
Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,277
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Nee maar dans ek BLY, dis moer lekker om met die goed te speel!!!

ekt nou al gery dat my air filter in een dag amper toe geclog is aan die buite kant, maar toe ek hom afhaal was die binne kant silver, en ek bedoel silver skoon!!!!!

die twin air's is goed vir my!

ook nog nooit gehaad waar hy afgly nie.
Goed om te hoor! :thumleft:

Sal dan maar die pakkie oopmaak! ;)
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 
Offline Kykdaar

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Zundapp (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 7,614
  • Thanked: 2 times
Ek het n UNI filter op.

Blykbaar die enigste filter van tot n sekere micron filter - gaan Google maar.

Kos dubbel soveel soos die Twinair, maar ek reken dit is n beter filter, en het beter lugvloei.
 
Offline Jacobsroodt

  • vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,822
  • Thanked: 65 times
  • Carpe Diem (in Afrikaans: Life's short, Ride hard)
    • West Coast Parts
Cool. Ek is besig met 'n XF650 Freewind wat dieselfde motor in het, maar met 32mm carbs.
Interessant - die Accelerator Module doen vir brandstofinspuiting engines wat groter jets doen vir 'n vergasser masjien - meer petrol!☺
BoosterPlug, LED Spots, Tool Tubes, RustStop, Kappa Screens, Top boxes, Tank Bags, ATG Gear - whatever works for me.
 
Offline johann c pretorius

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 166
More Pielas. Jou problem met die uneven idling is die pilot jet groote. Jy sal vind met daai groote wat jy in het ,dat as jy die pilot screw heeltemal indraai dat jou fiets moontlik nog gaan idle. Jesse van Kienteck en Pro Cycle stel voor dat die pilot standard bly vir beste resultate. Die BST carb is bekend vir decel popping as jy n ander pyp op het.   
 
Offline StuartC

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,457
Matie, according to the dyno your scooter is pushing out way more than mine,
HP 44 @ 5500
NM 64.6 @4500
Life is too short to ride a Honda
 
Offline Matie spero

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 647
Matie, according to the dyno your scooter is pushing out way more than mine,
HP 44 @ 5500
NM 64.6 @4500

Goeie bliksem, but that torque you are producing is insane!!!!!

torque makes for much more fun than HP, that just gives you topend!

those revs seems very low though!
I could agree with you! But then we both would be wrong.....

Political Correctness is a doctrine, recently fostered by a delusional, illogical minority and promoted by a sick mainstream media, which holds forth the proposition that it is entirely possible to pick up a piece of shit by the clean end!
 
Offline StuartC

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,457
Matie, according to the dyno your scooter is pushing out way more than mine,
HP 44 @ 5500
NM 64.6 @4500

Goeie bliksem, but that torque you are producing is insane!!!!!

torque makes for much more fun than HP, that just gives you topend!

those revs seems very low though!
Love the torque,, hahaha,, now it will be opperation move the torque curve up 1500 rpm
Life is too short to ride a Honda
 
Offline Alphat

Matie, according to the dyno your scooter is pushing out way more than mine,
HP 44 @ 5500
NM 64.6 @4500

Are these figures corrected for altitude? Are they engine output or wheel output?
Very impressive figures for up on the reef, especially the torque
Ride, Crash, Fix, Repeat
 
Offline StuartC

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,457
I have no idea it was done on the same dyno as Matie's
Life is too short to ride a Honda
 
Offline Matie spero

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 647
also don't know what corrected for altitude means, but those are as measured on the rear wheel.