Matie & Stuart
Which rear tyres and pressures were you running at the time of the dyno test?
Sent from my iPad using Tapatalk
T63 en om en by 2 bar...
hoekom?
Dalk het 'n knobbly minder grip as bv 'n Trailwing, en mag jy dalk nog beter lesings kry met 'n ander band?
As die dyno drom baie grof is, dink ek nie dit sal 'n verskil maak nie.
Het jy 'n naald van Stuart se carb wat jy vir my kan taper? (Sal $$$ stuur!)
Ek oorweeg 'n FCR of TM 40 carb, maar kan dalk tevrede wees met 'n paar klein veranderinge op die BST!
Die snorkel is reeds uit, met 50mm gat, asook 150 main, en naald op 2de van onder, het reeds 'n groot verskil gemaak. Naald op 3/5 het 'n flat spot gehad. Onthou ek is nader/laer aan seevlak. Dus meer lug.
Sal graag beter mid range wil he.
Ek verstaan die BST, en is redelik eenvoudig.
Ek het mos 'n DRZ 400 gekoop. Het 'n FCR 39 (maar nie die MX nie) op, maar dit lyk na baie werk.
Groete