Chopper, jou naald is klaar, en as ek dit self mag se, baie beter gedoen as die een wat ek nou in het!!!!
Daar is hier en daar 0.01mm afwykings, maar dis nader as wat myne ooit was!
so amper 8 ure gevat!
kannie wag om jou resultate te kry nie!
gaan jy hom laat Dyno?