Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: GS Adventure Hit&Run  (Read 5307 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,476
  • Thanked: 2231 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: GS Adventure Hit&Run
« Reply #100 on: April 26, 2015, 01:15:29 pm »
I hate brand-bashing. :pot: :pot:
 
Offline MillionMiles

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 167
Re:
« Reply #101 on: April 26, 2015, 04:33:56 pm »
Ok. I stopped and checked the beggar's level of awareness. I ended up being a danger to traffic behind me. Two bikers went around me. Best, thing I did was ride on till a few traffic lights later where I could get a positive facial ID of the biker.
I don't regret posting about this event on this site, if anything, I have learned from the sensible ones among us that I should go report this and I shall do so.
I put a scenario up: when it is some bachelor ritual or girls in hot pants dishing pamphlets out, there is no mention of law. Today when it is a seemingly insignificant member of our society, we suddenly have clear recollection of the law! That's Hypocrisy.
Brand:
A man with a pricey (bmw) bike and gear ( accepted fact by any reasonable biker) has some things going right in his life. His disregard for a needy man's life does call into question the attitude behind his acts and his views on the results.
If you question my motive, I ask you, what do you think I stand to gain? Don't you think the beggar wishes for justice or some retribution?
What do you think the BMW biker thinks if he is reading this thread, if he is busy commenting here also?
Today is National Biking Day!
 
Offline badseed

  • Ride the adventure
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 709
  • KTM 990S, KTM690R , Vespa 200GT
    • www.wildwood.capetown
Re: GS Adventure Hit&Run
« Reply #102 on: April 26, 2015, 04:55:24 pm »
Million Miles I'd suggest you've made your point , so move on. The bergie probably gets hit harder by his drunk wife every night and has long forgotten this incident that is haunting you. If the said GS rider feels guilty perhaps he'll go back and say sorry, perhaps with a nice cheese burger as a gift.

Now I'm off to kick the shit out of the bergie that shat the shit my dog rolled in in the park.
Owner WildWood Motorcycle Tours South Africa
 
Offline Berty77

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,744
  • Thanked: 7 times
  • Africa Twin = GROOT KLR
Re: GS Adventure Hit&Run
« Reply #103 on: April 26, 2015, 05:08:09 pm »
Somige mense dra by tot die ekonomie en die welstand van ander, somige is net bosluise wat kyk wat hulle kan kry, hul finansiele welstand maak nie n verskil in hulle persoonlikhede nie, maar n lui mens kom nerens nie.
Skaap tjops, Lammie se kerrie wors en Klein Karoo sterre;
dis mos die lewe!
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,476
  • Thanked: 2231 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re:
« Reply #104 on: April 26, 2015, 05:25:12 pm »
Ok. I stopped and checked the beggar's level of awareness. I ended up being a danger to traffic behind me. Two bikers went around me. Best, thing I did was ride on till a few traffic lights later where I could get a positive facial ID of the biker.
I don't regret posting about this event on this site, if anything, I have learned from the sensible ones among us that I should go report this and I shall do so.
I put a scenario up: when it is some bachelor ritual or girls in hot pants dishing pamphlets out, there is no mention of law. Today when it is a seemingly insignificant member of our society, we suddenly have clear recollection of the law! That's Hypocrisy.
Brand:
A man with a pricey (bmw) bike and gear ( accepted fact by any reasonable biker) has some things going right in his life. His disregard for a needy man's life does call into question the attitude behind his acts and his views on the results.
If you question my motive, I ask you, what do you think I stand to gain? Don't you think the beggar wishes for justice or some retribution?
What do you think the BMW biker thinks if he is reading this thread, if he is busy commenting here also?

You will be surprised at the huge amount of disregard for needy people there exists in a capitalist society, hence the fast-growing gap between rich and poor.
And no, no person should be tolerated in the road, the hot-pant girl even less so. Imagine the accidents she will cause! :eek7:
 
Offline Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,116
  • Thanked: 461 times
Re: GS Adventure Hit&Run
« Reply #105 on: April 26, 2015, 07:05:44 pm »
I heard it was a guy on a KTM and the beggar slipped on the oil that leaked while the KTM was waiting for the light to turn green.  The KTM took off at an unusual speed to get to the dealer before all the oil had leaked out.  >:D

I have this as the gospel truth.

well...... we all know what "gospel truth" is worth.......  ;)
 
Offline Swannie 685

Re: GS Adventure Hit&Run
« Reply #106 on: April 26, 2015, 07:41:49 pm »
@ MillionMiles,

Hou op so jammerhartig te wees. Die Beggar/Vendor het sy g@t gesien en klaar. Maar as dit jou beter sal laat voel, maak dan maar van hom `n martyr.

Indien hy die oorsaak was dat jou kind op sy motorfiets dood verongeluk het,sou jy nog dieselfde gevoel het ?

Dis altyd "the poor oke this" en "the poor oke that" My siening is "F@ck the poor okes" Hy hoort nie in die middel van die pad nie - finish en klaar.

 :ricky:

As dit jou kind was wat onwettig op die pad was en desmoers gery is deur 'n voertuig wat dan nie gestop het nie?   F@ck the poor okes?   Inderdaad.

Baie swak vergelyking ::), veral die sinsnede" onwettig op die pad was" Wat daarvan as my kind (wat ek nie het nie) WEL wettig op die pad was, maar verongeluk het a.g.v `n beggar/vendor ? Sou jy dan nog opgekom het vir hom ?..volgens jou antwoord dink ek wel so. I rest my case. :ricky:

Wanneer ek iets wil herstel, is dit heeltemal gef*k daarna.

Vorige bikes: Suzuki 50cc, Yamaha 185,Honda 250,Kawasaki Z650, Kawasaki Z1000, Honda CB900F en Suzuki DR500. Tans Kawasaki KLR 685
 
Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,824
  • Thanked: 741 times
Re: GS Adventure Hit&Run
« Reply #107 on: April 26, 2015, 07:46:48 pm »

Baie swak vergelyking ::), veral die sinsnede" onwettig op die pad was" Wat daarvan as my kind (wat ek nie het nie) WEL wettig op die pad was, maar verongeluk het a.g.v `n beggar/vendor ? Sou jy dan nog opgekom het vir hom ?..volgens jou antwoord dink ek wel so. I rest my case. :

Jy rus jou tassie heeltemal te haastig.   Jy het my vraag ontwyk.   Die tweede persoon wat die vraag, 'n maklike vraag,  heeltemal ontwyk.   Dit spreek boekdele en s presies wat ek gedink het.  Dankie.
« Last Edit: April 26, 2015, 07:47:35 pm by AMZ »
#33 #BRADICAL!
#40 #DIVEBOMB!
 
Offline Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,116
  • Thanked: 461 times
Re: GS Adventure Hit&Run
« Reply #108 on: April 26, 2015, 07:56:50 pm »
sjoe, die topic raak nou lank innie tand....

ek ry BAIE, MOER BAIE stadsverkeer in Pretoria en daar is hordes van die robot smouse

ek het nog nooit een eers amper raak gery nie - ek kyk uit vir hulle

irriteer hulle my? Ja! Kan ek iets daaraan doen? Ja, word 'n speedcop! Nee dankie! ek is fine

Sal ek met opset een raak ry as hy sy tyd vat? Nee! Weg ry as dit wel gebeur? Nee - two wrongs don't make a right

ek dink mense is verveeld of lewe met 'n illusie dat hulle met cowboy streke die wreld kan verander
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,476
  • Thanked: 2231 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: GS Adventure Hit&Run
« Reply #109 on: April 26, 2015, 08:03:12 pm »

As die verkeers owerhede, of die SAPS,ens, ons faal dan sal ons uiteindelik slegs deur "cowboy" streke die wereld kan verander.  Feit bly staan dat n persoon wat stilstaan
tussen bewegende motors, motorfietse, vragmotors,ens. n gevaar loop om beseer/gedood te raak, en/of om dieselfde n motorfiets te laat oorkom.
 
Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,824
  • Thanked: 741 times
Re: GS Adventure Hit&Run
« Reply #110 on: April 26, 2015, 08:06:00 pm »

+1!
#33 #BRADICAL!
#40 #DIVEBOMB!
 
Offline Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,116
  • Thanked: 461 times
Re: GS Adventure Hit&Run
« Reply #111 on: April 26, 2015, 08:08:40 pm »
sjoe, die topic raak nou lank innie tand....

ek ry BAIE, MOER BAIE stadsverkeer in Pretoria en daar is hordes van die robot smouse

ek het nog nooit een eers amper raak gery nie - ek kyk uit vir hulle

irriteer hulle my? Ja! Kan ek iets daaraan doen? Ja, word 'n speedcop! Nee dankie! ek is fine

Sal ek met opset een raak ry as hy sy tyd vat? Nee! Weg ry as dit wel gebeur? Nee - two wrongs don't make a right

ek dink mense is verveeld of lewe met 'n illusie dat hulle met cowboy streke die wreld kan verander

As die verkeers owerhede, of die SAPS,ens, ons faal dan sal ons uiteindelik slegs deur "cowboy" streke die wereld kan verander.  Feit bly staan dat n persoon wat stilstaan
tussen bewegende motors, motorfietse, vragmotors,ens. n gevaar loop om beseer/gedood te raak, en/of om dieselfde n motorfiets te laat oorkom.

indien jy glo smouse omry met bikes sal die probleem stop, droom jy

ek is nie seker waar jy in dorpsverkeer ry nie, maar in Pretoria en dikwels Johannesburg, cope ek goed daarmee, soos reeds genoem - ek dink die gevaar vir bikers word oordryf
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,476
  • Thanked: 2231 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: GS Adventure Hit&Run
« Reply #112 on: April 26, 2015, 08:11:48 pm »

Die gevaar van nie stop by stopstrate word ook oordryf, n baie, baie klein persentasie van mense wat oor stopstrate ry, raak in n ongeluk betrokke. Maar die wet is daar juis
om alle kanse uit te skakel.
 
Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,824
  • Thanked: 741 times
Re: GS Adventure Hit&Run
« Reply #113 on: April 26, 2015, 08:17:52 pm »
sjoe, die topic raak nou lank innie tand....

ek ry BAIE, MOER BAIE stadsverkeer in Pretoria en daar is hordes van die robot smouse

ek het nog nooit een eers amper raak gery nie - ek kyk uit vir hulle

irriteer hulle my? Ja! Kan ek iets daaraan doen? Ja, word 'n speedcop! Nee dankie! ek is fine

Sal ek met opset een raak ry as hy sy tyd vat? Nee! Weg ry as dit wel gebeur? Nee - two wrongs don't make a right

ek dink mense is verveeld of lewe met 'n illusie dat hulle met cowboy streke die wreld kan verander

As die verkeers owerhede, of die SAPS,ens, ons faal dan sal ons uiteindelik slegs deur "cowboy" streke die wereld kan verander.  Feit bly staan dat n persoon wat stilstaan
tussen bewegende motors, motorfietse, vragmotors,ens. n gevaar loop om beseer/gedood te raak, en/of om dieselfde n motorfiets te laat oorkom.

indien jy glo smouse omry met bikes sal die probleem stop, droom jy

ek is nie seker waar jy in dorpsverkeer ry nie, maar in Pretoria en dikwels Johannesburg, cope ek goed daarmee, soos reeds genoem - ek dink die gevaar vir bikers word oordryf

Op my daaglikse soutmyn en terug roete staan hulle. opsy en waai mens deur.   Oor en weer vriendelikheid.   Geen probleem.   Op ander plekke is hulle wel 'n irritasie en soms in die pad.  Ek is egter volwasse en opgevoed,  so ek ry hulle nie onderstebo net omdat ek kan nie..   Ek dink egter nie Danie sal saamstem nie.   Hy is van Stellenbosch en die keer of wat wat ek ongelukkig genoeg is om die Bike daar te ry is ek altyd verbaas or die groot hoeveelheid woede en bevoerdheid wat die mense daar het.
#33 #BRADICAL!
#40 #DIVEBOMB!
 
Offline Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,116
  • Thanked: 461 times
Re: GS Adventure Hit&Run
« Reply #114 on: April 26, 2015, 08:23:32 pm »

exactly  :thumleft:

ek sien ook mense bekak hulself gereeld oor taxis - dis my mees considerate cagers - hulle maak altyd vir my plek as dinge eng raak en beduie as hulle 'n gap wil vat, wat ek gewoonlik vir hulle gee - soms werk live and let live nogal..... maar ja, ons verkies mos.......
 
Offline Swannie 685

Re: GS Adventure Hit&Run
« Reply #115 on: April 26, 2015, 08:24:08 pm »

Baie swak vergelyking ::), veral die sinsnede" onwettig op die pad was" Wat daarvan as my kind (wat ek nie het nie) WEL wettig op die pad was, maar verongeluk het a.g.v `n beggar/vendor ? Sou jy dan nog opgekom het vir hom ?..volgens jou antwoord dink ek wel so. I rest my case. :

Jy rus jou tassie heeltemal te haastig.   Jy het my vraag ontwyk.   Die tweede persoon wat die vraag, 'n maklike vraag,  heeltemal ontwyk.   Dit spreek boekdele en s presies wat ek gedink het.  Dankie.

Ek ontwyk niks,maar soos ges die sinsnede"onwettig op die pad " gooi my omver.
Gestel `n ouer koop vir sy kind van 16 `n 1200 cc motorfiets. Hy is dus ONWETTIG op die pad. Indien hy omgery word deur `n voertuig en die voertuig jaag weg. Wie se skuld is dit ? Sekerlik die ouer s`n  en nie net die voertuig bestuurder nie ??

Dit maak net my g@t lam dat baie nou die "arme agtergeblewene "  so jammer kry. Hy hoort nie tussen voertuie nie en noudat hy sy chips gekry het, verkwalik die meeste die motorfietsryer. ::)
Wanneer ek iets wil herstel, is dit heeltemal gef*k daarna.

Vorige bikes: Suzuki 50cc, Yamaha 185,Honda 250,Kawasaki Z650, Kawasaki Z1000, Honda CB900F en Suzuki DR500. Tans Kawasaki KLR 685
 
Offline Swannie 685

Re: GS Adventure Hit&Run
« Reply #116 on: April 26, 2015, 08:30:46 pm »
Ek ry ook nie mense onderstebo nie - want ek het nie daai vaardighede nie :-[

As daai ou met die BMW nou vir my `n paar tips wou gee -nou ja... :peepwall: :pot:
Wanneer ek iets wil herstel, is dit heeltemal gef*k daarna.

Vorige bikes: Suzuki 50cc, Yamaha 185,Honda 250,Kawasaki Z650, Kawasaki Z1000, Honda CB900F en Suzuki DR500. Tans Kawasaki KLR 685
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,476
  • Thanked: 2231 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: GS Adventure Hit&Run
« Reply #117 on: April 26, 2015, 08:31:35 pm »
Hierdie "bedelaars-in-die-verkeer" sindroom is iets wat gekom het met soortgelyke probleme soos die peslike "carguards", wat in sekere plekke juis die ouens is wat jy jou motor teen moet beskerm.
Punt een. Wetlik gesproke was die bedelaar nie veronderstel om daar te wees nie. Hy het die wet verontagsaam, toe kom KARMA op sy GS1200 om hom n les te leer.
 
Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,824
  • Thanked: 741 times
Re: GS Adventure Hit&Run
« Reply #118 on: April 26, 2015, 08:37:55 pm »

Baie swak vergelyking ::), veral die sinsnede" onwettig op die pad was" Wat daarvan as my kind (wat ek nie het nie) WEL wettig op die pad was, maar verongeluk het a.g.v `n beggar/vendor ? Sou jy dan nog opgekom het vir hom ?..volgens jou antwoord dink ek wel so. I rest my case. :

Jy rus jou tassie heeltemal te haastig.   Jy het my vraag ontwyk.   Die tweede persoon wat die vraag, 'n maklike vraag,  heeltemal ontwyk.   Dit spreek boekdele en s presies wat ek gedink het.  Dankie.

Ek ontwyk niks,maar soos ges die sinsnede"onwettig op die pad " gooi my omver.
Gestel `n ouer koop vir sy kind van 16 `n 1200 cc motorfiets. Hy is dus ONWETTIG op die pad. Indien hy omgery word deur `n voertuig en die voertuig jaag weg. Wie se skuld is dit ? Sekerlik die ouer s`n  en nie net die voertuig bestuurder nie ??

Dit maak net my g@t lam dat baie nou die "arme agtergeblewene "  so jammer kry. Hy hoort nie tussen voertuie nie en noudat hy sy chips gekry het, verkwalik die meeste die motorfietsryer. ::)

Onwettig op die pad?   Jinne man.   Ek kan sonder moeite aan 'n paar voorbeelde dink.   Die een wat ek in gedagte gehad het toe ek geskryf het was, jou laaitie (ons weet nou jy het nie een nie,  maar gebruik maar jou verbeelding)  kom by die skool ek uit en stap oor die pad want hy is nie lus om na die voet oorgang toe te gaan nie.   Om dalk,  trou hy volgende Saterdag en sy maters laat hom by die robot bedel.   Of hy is 'n 1ste jaar student en die seniors,  tydens jool ,  maak hom simpel toertjies doen by die 4-rigting stop.   Wat ook al.  Hy is,  op sy voete,  onwettig op die pad oppervlakte.   Nou kom die biker aangery,  raak gerriteerd en ry hom dat hy doer op sy gat sit.   Hoe voel jy dan?   Okay dat die ou weg jaag?   
« Last Edit: April 26, 2015, 08:39:23 pm by AMZ »
#33 #BRADICAL!
#40 #DIVEBOMB!
 
Offline Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,116
  • Thanked: 461 times
Re: GS Adventure Hit&Run
« Reply #119 on: April 26, 2015, 08:43:45 pm »
ek kan lag vir die mense wat self wil verseker dat wette gehoorsaam word.....

grow some fucking balls en kom haal die nigerian drug lords bietjie uit!  of is 'n robot smous al wat wat julle kans sien voor?