Altie7deLaan
Race Dog
- Joined
- Nov 5, 2011
- Messages
- 1,966
- Reaction score
- 137
- Location
- durbanville
- Bike
- Husqvarna (all models)
Vanoggend verby n bike ongeluk in durban road naby forsdicks bmw. Het gelyk na n nc750? Honda. Paramedics was besig om die biker te red met cpr. Enigiemand wat iets meer weet?