Baie voorspoed met jou trip. Glo dit sal wonderlik wees. Geniet elke oomblik.
Hint: Pel van my wat vir 3 jaar deur die wereld gery het, het gevind as hy sy fiets se cover oorsit is daar baie minder nuuskieriges en is sy fiets veilier wanneer hy dit alleen moet los (veral in Afrika).
Baie sterkte!