Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: EC Bash 2015 Group Report  (Read 19646 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,380
  • Thanked: 81 times
  • East London
Re: EC Bash 2015 Group Report
« Reply #20 on: May 10, 2015, 08:21:57 pm »
THE BEST BASH IN SOUTH AFRICA.  I rest my case.
That is why I ride from Brakpan every year for the last 3 years to have a wonderful weekend with my FAMILY?
Dankie Jupiter en almal wat die bash so spesiaal maak.
En julle moet erken..... Die Brakpan mense....ja ons was 2,  was die rustigste.... Ons het nie heel aand Oooooo DIE DONKIE  Ooooooo die Donkie gesing en op skewe beddens geslaap nie. :imaposer:

Ek weet  van 2 swaers wat BAIE versigitg moet wees by Winterberg  :pot:   :peepwall:   :ricky:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Tom van Brits

Re: EC Bash 2015 Group Report
« Reply #21 on: May 10, 2015, 08:23:10 pm »
Man dit lyk lekker! Ek is baie bly julle het so mooi tyd saam gehad en sien uit na die fotos en 'donkie' stories!
 

Offline Noneking

  • Distinguished
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 18,921
  • Thanked: 1095 times
Re: EC Bash 2015 Group Report
« Reply #22 on: May 10, 2015, 08:34:43 pm »
😄


Sent from my iPhone using Tapatalk

Dink ons is dalk by julle verby net voor Pearston die ander oggend?? Ons was 2x GSA LC's
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 

Offline JR85

  • Puppy
  • *
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 24
Re: EC Bash 2015 Group Report
« Reply #23 on: May 10, 2015, 08:47:13 pm »
Dankie aan almal dit was n baie lekker naweek en sal moet oppas vir die ooms met die loop doppe
 

Offline Hotwire

Re: EC Bash 2015 Group Report
« Reply #24 on: May 10, 2015, 09:22:50 pm »
Thanks almal vir n lekker 2015 bash!!! Spesiale dankie aan oom Jupiter!!!!
Rocco en Company vir die lekker gesels en kuier...

Ek het nie veel gestop om foto's te neem nie, maar sal die maar opsit wat ek het...

My storie begin so dat ek moes eintlik al Vrydag oggend al deur gery het, maar aangesien onvoorkome werks verpligtinge moes ek nog Vrydag aand Nagskog gewerk het, so toe met baie ongeduldigheid moes ek maar wag tot 3 uur Saterdag oggend sodat ek die pad kan slaan toe ek eers van werk af kon kom...

So het ek huis toe gegaan en my goed gepak en teen 4 uur is ek in die pad!!!

Ek het so 5h00 se kant in Patensie toe petrol stasie gestop om n rus kansie te vat... met die wete dat as ek te vinnig by die baviaans se hek aan kom hulle nie vir my gaan oop maak tot en met 6h30 nie...



Ek het so 6h10 by die hek aan gekom, papier werk gedoen vir die admittance, en n Monster gedrink om genoeg energie te gee vir wat voorle en die Nagskof moegheid weg te jaag...




Nou en daar is ek oppad 6h30 deur die kloof met die waarskuwing van die hek wag vrou, ek moet maar versigtig wees vir die Buffels bo op Berg plaas... natuurlik was dit nog lekker donker en het probeer om foto's te neem maar was nogal donker...









Toe het ek so bietjie gestop en bietjie water gedrink...


En van daar af was die lus om by die bash te kom so groit dat ek min gestop het van daar af want die ontbyt het geroep vir my!!!

Nog n vinnige stoppie by doodsklip...



Enigste plekkie nog was maar die bekend water oorgang "SMITSKRAAL" en daar moes ek maar my boots natmaak so halfpad deur Smitskraal!!!



So van daar af het ek maar die res baie geniet en het 8h45 in Doringkloof gestop!!!

Van hier af niks meer foto's nie, weet nie of ek net vergeet het om te neem nie of dit net my ontgaan het omdat ek so min slaap weg het...

Sondag oggend 7h00 in die pad Willowmore toe en vinnig n ontbyt by die Royal Hotel in Steytlerville gestop 9h30 en toevir n foto by die Vlae gestop!!!



Ek het by my huis in Uitenhage 10h45 veilig gestop en die res van Moedersdag geniet!!!
BMW R1200GS; Honda XL185s; BMW F650GS(Sold); Suzuki GSXR_400(Sold); Suzuki GSXR_750(Pre-Sling)(Swopped); Jonway Scooter_125(Sold); Honda MBX_50(CR60_conversion)(Sold)
 

Offline Dutchman81

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,253
  • Thanked: 21 times
Re: Re: EC Bash 2015 Group Report
« Reply #25 on: May 10, 2015, 09:28:13 pm »
Ek sal nie bang wees nie... Jis maar nou is ek bang... , Net van my kant af ook baie dankie vir weereens n unieke Bash , Oom Jmol , Oom Barry en JR85 dit was n eer om saam met julle te ry en kuier ,  asook my nuwe pelle Oom Camel hulle en my ou pelle Hotwire en oom Woody en die wat ek nou gemis het ons maak gou weer so , nou moet ek vir my n loop dop gaan gooi...

Sent from my GT-S5300 using Tapatalk 2
2008 Klr650
2008 R1200GS Adv
''In the end , its not going to matter how many breaths you took , but how many moments took your breath away.''
 

Offline Hinksding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,669
  • Thanked: 81 times
  • Die aai van Loeriesbaai
Re: EC Bash 2015 Group Report
« Reply #26 on: May 10, 2015, 09:39:38 pm »
Prente!!!!!
Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.
 

Offline Barryc

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,062
  • Thanked: 3 times
  • Fun in the mountains
Re: EC Bash 2015 Group Report
« Reply #27 on: May 10, 2015, 09:43:53 pm »
Thanks guys and girls, it was a great time. Looking forward to 12 months time.

But first a loop dop!!

Cheers to you Jup, well organized and a great experience with some good friends and new friends.

Till next time, ride safe

I was attacked by a wild cat and have little bruises on both sides of my waist :imaposer:
1973. MR 50 sold.
1975 CR 125 Elsinore sold
1978 RM 125 sold
1979 XT 500 sold
1983 XT250 sold 1995 YZ250 sold 2005 CR250 sold 2007 RMZ450 sold 2007 GSA sold, 2011 F650GS sold, 1984 XR500R rebuild sold. Current 2013 GSA, KX 450F, RV90
 

Online Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,184
  • Thanked: 203 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: EC Bash 2015 Group Report
« Reply #28 on: May 10, 2015, 09:49:10 pm »
Ek het vanaand 7 uur in Durbanville stilgehou.
Dis sommer niks om in een dag EC bash toe te ry en in een dag weer terug

My eerste EC bash. Ek probeer al jare lank kom.

Ek sal deur die week fotos opsit.

Dankie vir goeie vriende. Dit was 'n lekker bash  :thumleft

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline Tiger8

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,146
  • Thanked: 46 times
Re: EC Bash 2015 Group Report
« Reply #29 on: May 10, 2015, 10:03:20 pm »
Good to hear that all had great time, Ant stopped by my place on his way home and made me VERY JEALOUS.

I am seriously depro that I missed this one and have been a handful for TigersM8, cause I had to miss a lekker jol with all the dogs this weekend.
Even some bike shopping didn't help, cause they were all to expensive for me  ;D

Looking forward to the stories and pic's from the weekend.

Hotwire, respect bud for your dedication to the cause  :thumleft:

Jup, it seems you did it again, Well Done!

Don't Sweat the Petty Stuff & Don't Pet the Sweaty Stuff!
Triumph Sprint 1050ST
Yamaha WR450F
 

Offline spoedvark

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,203
  • Thanked: 19 times
Re: EC Bash 2015 Group Report
« Reply #30 on: May 10, 2015, 10:51:56 pm »
Sadly I have FOMO! But even this condition did not get me there! Next year hopefully?

Subscribed to the RR!
Go Big!
or
Go Home!!!!
Previous bikes:
Yamaha XS 400 Special Kawasaki ZX 10 Yamaha XT 550 BMW 650 GS BMW 1200 GS KEEP THE RUBBER DUSTY!!!!
 

Offline Sprocketbek

Re: EC Bash 2015 Group Report
« Reply #31 on: May 11, 2015, 06:07:16 am »
Ek het vanaand 7 uur in Durbanville stilgehou.
Dis sommer niks om in een dag EC bash toe te ry en in een dag weer terug

Ek het eenkeer eer die Vrydagmiddag 3 uur gery, 23:30 daar aangekom. Sal nie dit weer doen nie....

Om die Sondag terug te ry is OK, maar dit is lekker om oor te slaap op pad soontoe en 'n paar draaie te ry.
KTM 990 Adv
KTM 640 Adv
"Social media gives legions of idiots the right to speak when they once only spoke at a bar after a glass of wine, without harming the community ... but now they have the same right to speak as a Nobel Prize winner. It's the invasion of the idiots." - Umberto Eco, 2012
 

Offline Firecoast

  • Besempilot!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,142
  • Thanked: 96 times
  • Mommy Fairy :)
Re: EC Bash 2015 Group Report
« Reply #32 on: May 11, 2015, 08:38:56 am »
It was a goodie as always! Next year I will be on the bike again and doing side entry with the boys  :ricky:

Fanks to all involved for making it an amazing weekend as always.
"Don't let your ice cream melt while you're counting somebody else's sprinkles."
 

Offline Hope

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 664
  • HOPE is what you got left after every thing failed
Re: EC Bash 2015 Group Report
« Reply #33 on: May 11, 2015, 08:45:14 am »
Baie dankie  Jup, vir die puik reelings. Die kos was uitstekend, die geselskap beter, en die dokter die beste. Baie goeie diens van dokter gekry. Skrapies al klaar weer gesond.
When the world says, "Give up", Hope whispers."Try it one more time".
It is nothing to fall, as long as you stand up one more time than you fall.
People that judge don't matter. People that matter don't judge.
I have not failed 1000 times, I found 1000 ways that wont work.
HOPE is what you've got left when nothing else is working out right.
 

Offline THROTTLE JOCKEY

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,505
  • Thanked: 80 times
  • Number plate T JOCKEY EC
Re: EC Bash 2015 Group Report
« Reply #34 on: May 11, 2015, 08:48:07 am »
 :sip:
Ride it like you stole it!

OWN:KTM 950 SE***Suzuki DR650***Yamaha XT 600 Tenere***Yamaha XT 200***Honda CRF450X***Honda TRX 300 Quad***CRF1000AT
LIBERATED:KTM 640 Adventure***Suzuki 200 Djebel
SOLD:HONDA CRF450R***Honda CR250R***Yamaha YZ250***Yamaha WR200***BMW F800GS***YAMAHA XT660 extreme***Yamaha XT660
 

Offline oldmannorman

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 548
  • Thanked: 3 times
  • suzuki TS250 ER
Re: EC Bash 2015 Group Report
« Reply #35 on: May 11, 2015, 09:09:24 am »
 :sip:
 

Offline Ratt

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT600
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,713
  • Thanked: 1 times
  • An experiment in Artificial Stupidity...
I'm not saying kill stupid people, I'm saying, remove the warning labels and let the problem sort itself out.

**072 596 1303 in Knysna if you have troubles**
 

Offline Snafu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,004
  • Thanked: 92 times
  • Brackenfell Bricket
Re: EC Bash 2015 Group Report
« Reply #37 on: May 11, 2015, 09:42:54 am »
:sip:

Hey Mohammed, shave that damn beard of yours!!! :P
Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco
 

Offline THROTTLE JOCKEY

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,505
  • Thanked: 80 times
  • Number plate T JOCKEY EC
Re: EC Bash 2015 Group Report
« Reply #38 on: May 11, 2015, 09:45:27 am »
:sip:

Hey Mohammed, shave that damn beard of yours!!! :P

 :laughing4:

Better half wont let me.

Why were you quiet this year? 

Ride it like you stole it!

OWN:KTM 950 SE***Suzuki DR650***Yamaha XT 600 Tenere***Yamaha XT 200***Honda CRF450X***Honda TRX 300 Quad***CRF1000AT
LIBERATED:KTM 640 Adventure***Suzuki 200 Djebel
SOLD:HONDA CRF450R***Honda CR250R***Yamaha YZ250***Yamaha WR200***BMW F800GS***YAMAHA XT660 extreme***Yamaha XT660
 

Offline Snafu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,004
  • Thanked: 92 times
  • Brackenfell Bricket
Re: EC Bash 2015 Group Report
« Reply #39 on: May 11, 2015, 09:49:43 am »
:sip:

Hey Mohammed, shave that damn beard of yours!!! :P

 :laughing4:

Better half wont let me.

Why were you quiet this year? 



Always quiet and reserved!! :)
Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco