Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...  (Read 55890 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online Noneking

Kyk......... as mens neervoeter met jou bike en jy lê in die hospitaal, drip in die arm, skroewe in jou enkel en gemoed op die planke,  is dit net logies dat jy lank en hard gaan dink………. oor waarheen daai  bike jou op jou volgende trip vat……..



« Last Edit: May 19, 2015, 06:18:58 am by Noneking »
2019 KTM 790 R
2016 HUSQVARNA 701

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,018
  • Thanked: 48 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #1 on: May 13, 2015, 08:00:57 pm »
 :eek7:
Nee jong! mens begin nie n RR met so n foto nie  :peepwall:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Online Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #2 on: May 13, 2015, 08:02:05 pm »
’n Seevakansie op krukke is nie regtig my scene nie en so begin my eerste Desember vakansie by die huis in jare. Ek kan sommer gou-gou sien dat ek en my krukke en my onvermoeë om selfs basiese dinge vir myself te doen, my vrou die mure gaan uitdryf en neem ek die wyse besluit om myself te verdiep in die beplanning van ’n lekker trippie na ’n paar plekke wat al my aandag getrek het in RR’s hier op die forum. ’n Bucket list as jy dit so wil noem.

Verskeie honne gee raad hier op die forum en die grootste uitdaging is wat ons gaan uitlos…...


Beplanning vorder flink en kort voor lank kan ek ’n rowwe idee van die roete aan my vriende voorlê. Om eerlik te wees, verwag ek nie dat iemand sal instem om saam te ry nie. Dit is immers 10 dae weg van die huis en werk en ek begin my al regmaak vir alleenry.

Op die ou end stem my twee staatmakers, @Carlito (Carl) en @Ghato (Righard) in om die trippie mee te maak. Die drie van ons het oor die afgelope ongeveer 13 jaar vele trips saam gedoen, maar hierdie sal ons eerste DS avontuur saam wees.

Die beplanning kry momentum en teen Januarie finaliseer ons die roete.

FOTOS GENEEM DEUR CARLITO, Ghato & NONEKING

« Last Edit: February 22, 2019, 09:51:56 am by Noneking »
2019 KTM 790 R
2016 HUSQVARNA 701

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,566
  • Thanked: 99 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #3 on: May 13, 2015, 08:02:38 pm »
Ek neem aan dis 'n ou hospitaal foto

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline Dwerg

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #4 on: May 13, 2015, 08:07:01 pm »
Lekker boeta. Sien uit na die stories  :thumleft:
KTM 690R, 790ADV
 

Online Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #5 on: May 13, 2015, 08:08:34 pm »
Daar word braais en kuiers gereël vir alles van Bluetooth headsets paar tot gereedskap pak.

2019 KTM 790 R
2016 HUSQVARNA 701

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline KarooKid

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,536
  • Thanked: 19 times
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #6 on: May 13, 2015, 08:13:20 pm »
 :ricky: :ricky:
Hope is a good thing, maybe the best of things, and no good thing ever dies
 

Online Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #7 on: May 13, 2015, 08:31:47 pm »
Die ander twee manne gaan doen 'n BMW Adventure kursus in Sabie en Carlito kom sleg tweede met die swaar BMW.....
Nog bietjie hospitaal en skroewe en ons wag benoud om te hoor of Carlito nog saamry in Mei.
2019 KTM 790 R
2016 HUSQVARNA 701

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Onetime

Re:
« Reply #8 on: May 13, 2015, 08:34:24 pm »
Ek wag al 'n rukkie hiervoor.
Onetime to live your life. No time to wait for someday or you will find that someday was yesterday.

XT500(sold), DRZ400(sold), XT600(sold), F800GS(sold)
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,318
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #9 on: May 13, 2015, 08:37:20 pm »
Nee donner, nevermind die nice RR waarna ek uit sien moes jy my nou wragtig ook nog lus maak vir daai Peri Peri chips.  :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,116
  • Thanked: 26 times
  • East London
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #10 on: May 13, 2015, 08:47:34 pm »
Of hospitaalkos  :imaposer:

Ek wag  :sip:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Draadwerk

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,896
  • Thanked: 37 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #11 on: May 13, 2015, 09:03:07 pm »
Lekker. Gooi NK
 

Online Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #12 on: May 13, 2015, 09:17:08 pm »
Daar wipe beurtkrag nou net my hele dag 1. 😩😩
2019 KTM 790 R
2016 HUSQVARNA 701

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #13 on: May 13, 2015, 09:37:30 pm »
Fast forward ń paar maande en skielik is die groot dag op ons. Skoon bikes, klere en gekamde hare.....

« Last Edit: May 16, 2018, 06:28:27 am by Noneking »
2019 KTM 790 R
2016 HUSQVARNA 701

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline bud500

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #14 on: May 13, 2015, 09:49:22 pm »
Bleddie beurtkrag!!!

Lekker, sien uit na die een.
May the bridges I burn light the way...
 

Online Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #15 on: May 13, 2015, 10:18:47 pm »
Dag1 - Nelspruit tot Wakkerstroom - 340km

Almal se dinge werk mooi uit en ons ry 'n hele dag vroeër uit Nelspruit as beplan. Dis vir ons al drie goeie nuus, want dit beteken dat ons vandag en môre grond ry ipv teerpad om tyd op te maak. Daar's 'n opgewonde geselsery in die headsets en ons pak die teer met hardgepompte bande. Hilltoppas in Barberton se rigting en dan draai ons net voor Josefsdal grenspos op die Diepgezetpas. Dadelik word daar gestop om ons bande af te blaas vir die grondpad wat voorlê vir die res van die dag. Die lewe in Nelspruit is klaar vergete.........


















« Last Edit: May 16, 2018, 06:32:25 am by Noneking »
2019 KTM 790 R
2016 HUSQVARNA 701

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,125
  • Thanked: 353 times
    • dustriders.co.za
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #16 on: May 13, 2015, 10:22:25 pm »
Daai voet op die heel eerste foto lyk maar vir my bra vuilerig....................................seker Laeveld grond ;)
Sub :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #17 on: May 13, 2015, 10:27:54 pm »
Daai voet op die heel eerste foto lyk maar vir my bra vuilerig....................................seker Laeveld grond ;)
Sub :thumleft:

Mens was mos nie voete voor jy bikery nie? ;D











« Last Edit: May 16, 2018, 06:34:52 am by Noneking »
2019 KTM 790 R
2016 HUSQVARNA 701

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #18 on: May 13, 2015, 10:36:00 pm »
Deur Diepgezet spookdorp.























Ons bly so na aan Swaziland grens as moontlik tot ons Amsterdam bereik. Hier en daar ry ons onverwags kort  stukke teer, maar kom ons vergeet dit ter wille van die storie....










« Last Edit: May 16, 2018, 07:07:51 am by Noneking »
2019 KTM 790 R
2016 HUSQVARNA 701

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #19 on: May 13, 2015, 10:44:32 pm »
Van Amsterdam draai ons weg in die rigting van Heyshopedam en vandaar oor die berg na Wakkerstroom. Die paaie is mooi en die pas lekker vinnig.


































« Last Edit: June 04, 2015, 06:20:12 am by Noneking »
2019 KTM 790 R
2016 HUSQVARNA 701

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0