Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...  (Read 58207 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #200 on: May 18, 2015, 08:19:01 pm »
Beurtkrag pla my nie baie nie......maar dit pla my moerse baie as ek ń RR probeer skryf....
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline Draadwerk

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,929
  • Thanked: 40 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #201 on: May 18, 2015, 08:20:46 pm »
Shit, ek is net so gatvol. Ons is nie eers geskeduleer vir beurtkrag vanaand nie. Maar af moet ons af. Dan vat internet weer sy tyd om aan te kom en en en...
 
Offline weskusklong

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,297
  • Thanked: 11 times
  • Happiness comes from inside.
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #202 on: May 18, 2015, 08:28:56 pm »
Daai draai het ons van anderkant af gevat, sleg klipperig en geen goeie lyn nie, net knyp en klou.
 
Offline Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #203 on: May 18, 2015, 08:34:35 pm »
Daai draai het ons van anderkant af gevat, sleg klipperig en geen goeie lyn nie, net knyp en klou.

Hy't my effe onkant betrap!!
Cruise nog lekker en toe ek om die draai kom staan Carlito ts daai klippe en wag met kamera....
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline Tom van Brits

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #204 on: May 18, 2015, 08:37:33 pm »
Daai draai het ons van anderkant af gevat, sleg klipperig en geen goeie lyn nie, net knyp en klou.
Ja ek moet se ek kyk hom ook so, lyk lekker rof
 
Offline Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #205 on: May 18, 2015, 08:38:34 pm »
Shit, ek is net so gatvol. Ons is nie eers geskeduleer vir beurtkrag vanaand nie. Maar af moet ons af. Dan vat internet weer sy tyd om aan te kom en en en...

Ons het nie tv nie, so as krag afgaan maak ek vuur in sitkamer of ons sit op stoep en lees by kerse, so dis eintlik half lekker....
Maar as ń man ritme probeer vang met ń RR maak dit my knorrig!!
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,066
  • Thanked: 113 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #206 on: May 18, 2015, 08:40:12 pm »
Daai draai het ons van anderkant af gevat, sleg klipperig en geen goeie lyn nie, net knyp en klou.
Ja ek moet se ek kyk hom ook so, lyk lekker rof

...en geen foto gee die ware steilte van 'n pad nie :thumleft:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #207 on: May 18, 2015, 08:42:58 pm »
Daai draai het ons van anderkant af gevat, sleg klipperig en geen goeie lyn nie, net knyp en klou.

Hy't my effe onkant betrap!!
Cruise nog lekker en toe ek om die draai kom staan Carlito ts daai klippe en wag met kamera....

 :imaposer: :imaposer:
Wou nie sÍ nie, maar het gesien jy het verkeerde lyn gevat, kom nou van rond kyk. :lol8:

Gaan start die genset en gooi nog, ek like die RR. :thumleft:
« Last Edit: May 18, 2015, 08:46:19 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Offshore

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #208 on: May 18, 2015, 08:47:52 pm »
Shit, ek is net so gatvol. Ons is nie eers geskeduleer vir beurtkrag vanaand nie. Maar af moet ons af. Dan vat internet weer sy tyd om aan te kom en en en...
Lyk my hier is groot kak ek is ook af in Pietersburg.
 
Offline Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #209 on: May 18, 2015, 08:50:07 pm »
Daai draai het ons van anderkant af gevat, sleg klipperig en geen goeie lyn nie, net knyp en klou.

Hy't my effe onkant betrap!!
Cruise nog lekker en toe ek om die draai kom staan Carlito ts daai klippe en wag met kamera....

 :imaposer: :imaposer:
Wou nie sÍ nie, maar het gesien jy het verkeerde lyn gevat, kom nou van rond kyk. :lol8:

Gaan start die genset en gooi nog, ek like die RR. :thumleft:

Daai blok woonstelle is nie te veel gepla met regte lyn nie, hy donner sommer net bo-oor alles .... True story!
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline Ghato

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 483
  • Thanked: 2 times
  • BMW R1250 GS Adventure
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #210 on: May 18, 2015, 08:58:51 pm »
Hey man. Los die dorings en gooi nou die res van die RR. Ek geniet hom vreeslik baie.

Righard, ek ken iemand wat vir jou aluminium onderbroeke kan maak- dan vee jy hom sommer met 'n lappie af 😄👍
:imaposer: :imaposer:
Dankie Draadwerk.......die ergste is ekt daai onderbroek so uit my pannier gehaal. Ek wonder wie het hom voor my aangehad ;D
BMW 650 - Sold
BMW 1200 GS - Sold
Buell Ulyssis - Sold
KTM Super Duke R - Sold
BMW 1200 Adventure - Sold Ducati Multistrada 1200 - Happy!!
 
Offline Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #211 on: May 18, 2015, 09:01:44 pm »
Hey man. Los die dorings en gooi nou die res van die RR. Ek geniet hom vreeslik baie.

Righard, ek ken iemand wat vir jou aluminium onderbroeke kan maak- dan vee jy hom sommer met 'n lappie af 😄👍
:imaposer: :imaposer:
Dankie Draadwerk.......die ergste is ekt daai onderbroek so uit my pannier gehaal. Ek wonder wie het hom voor my aangehad ;D

Wit onderbroek op n biketrip?? Dis net plain verkeerd op te veel levels......
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline Ghato

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 483
  • Thanked: 2 times
  • BMW R1250 GS Adventure
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #212 on: May 18, 2015, 09:05:02 pm »
Rigard se signiture lynne >:D

BMW 650 - Sold
BMW 1200 GS - Sold
Buell Ulyssis - Sold
KTM Super Duke R - Sold
BMW 1200 Adventure - Sold Ducati Multistrada 1200 - Happy!!

Wonder of jy nog dieselfde voel oor jou laaste skoeter na die trip  :peepwall: ;D
Ek geniet hom 1000. Dis n gemaklike bike. Baie ligter as die GSA. Obviously nie dieslefde gehalte op die grond as die BMW nie, maar a awesome bike op die teer. Ekt klaar vir my die nuwe een bestel wat volgende maand uitkom! Kan nie wag nie!!
BMW 650 - Sold
BMW 1200 GS - Sold
Buell Ulyssis - Sold
KTM Super Duke R - Sold
BMW 1200 Adventure - Sold Ducati Multistrada 1200 - Happy!!
 
Offline Ghato

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 483
  • Thanked: 2 times
  • BMW R1250 GS Adventure
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #213 on: May 18, 2015, 09:10:41 pm »
Hey man. Los die dorings en gooi nou die res van die RR. Ek geniet hom vreeslik baie.

Righard, ek ken iemand wat vir jou aluminium onderbroeke kan maak- dan vee jy hom sommer met 'n lappie af 😄👍
:imaposer: :imaposer:
Dankie Draadwerk.......die ergste is ekt daai onderbroek so uit my pannier gehaal. Ek wonder wie het hom voor my aangehad ;D

Wit onderbroek op n biketrip?? Dis net plain verkeerd op te veel levels......
Ek het n plan gehad met hom...........
BMW 650 - Sold
BMW 1200 GS - Sold
Buell Ulyssis - Sold
KTM Super Duke R - Sold
BMW 1200 Adventure - Sold Ducati Multistrada 1200 - Happy!!
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,066
  • Thanked: 113 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #214 on: May 18, 2015, 09:12:40 pm »
Jakkals lees net wat Righard sÍ, maar post liewer die antwoord op jou S10 thread.

Ek ken glad nie die fiets nie en bedoel enigsins iets negatiefs nie.  :thumleft:

Lekker man, geniet die nuwe fiets

n Wit onderbroek oor die algemeen werk nie :imaposer:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #215 on: May 18, 2015, 09:14:52 pm »
Hey man. Los die dorings en gooi nou die res van die RR. Ek geniet hom vreeslik baie.

Righard, ek ken iemand wat vir jou aluminium onderbroeke kan maak- dan vee jy hom sommer met 'n lappie af 😄👍
:imaposer: :imaposer:
Dankie Draadwerk.......die ergste is ekt daai onderbroek so uit my pannier gehaal. Ek wonder wie het hom voor my aangehad ;D

Wit onderbroek op n biketrip?? Dis net plain verkeerd op te veel levels......
Ek het n plan gehad met hom...........

Stop asb jou storie net daar!!!
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #216 on: May 18, 2015, 09:15:29 pm »
Daars die krag nou!!!
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline Ghato

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 483
  • Thanked: 2 times
  • BMW R1250 GS Adventure
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #217 on: May 18, 2015, 09:20:57 pm »
Ek hoop jy gaan al Baviaans foto's vir hulle wys.......hehehe :imaposer:
BMW 650 - Sold
BMW 1200 GS - Sold
Buell Ulyssis - Sold
KTM Super Duke R - Sold
BMW 1200 Adventure - Sold Ducati Multistrada 1200 - Happy!!
 
Offline Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #218 on: May 18, 2015, 09:23:15 pm »
Waar was ek nouweer voor die hele wit onderbroek affere?..........

O ja, Smitskraal......

Water kruisings is weereens nie iets waarmee ons al te doen gehad het nie, so al die stories oor Smitskraal is in 'n ou se agterkop as jy daar aankom. Watervlak is egter redelik laag en op sy diepste westekant so net bo as van die GSA. Dit gaan redelik maklik, ten spyte van die agterstewe wat so rondspring.

« Last Edit: June 04, 2015, 08:20:46 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #219 on: May 18, 2015, 09:26:50 pm »
Ek hoop jy gaan al Baviaans foto's vir hulle wys.......hehehe :imaposer:

Jy't net soveel om te verloor as ek  :3some: :3some: