Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...  (Read 57405 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #620 on: June 04, 2015, 08:33:20 am »
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=174474.new#new

Hier is bietjie werk vir jou..........  Die ou se forum naam se als :peepwall:

Hahaha

Ek gaan Dental Tourism begin........ Ons reel vir die ouens biketrips Laeveld toe vir tanne en hulle kan sommer RR ook skryf  :imaposer:
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Copernicus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,059
  • Crossroads in the dirt.
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #621 on: June 04, 2015, 03:52:42 pm »
Nice trip, Noneking.  Van daardie fotos daar in die Karoo is baie mooi, varal die bloue lug.  Sterkte met jou 'first world issues'  ;D
I started biking as an under achiever and it went downhill from there...
 

Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #622 on: June 04, 2015, 04:42:23 pm »
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=174474.new#new

Hier is bietjie werk vir jou..........  Die ou se forum naam se als :peepwall:

Hahaha

Ek gaan Dental Tourism begin........ Ons reel vir die ouens biketrips Laeveld toe vir tanne en hulle kan sommer RR ook skryf  :imaposer:

Dit is gereel ,   :thumleft: :thumleft:

......die mediese fonds kan dan sommer ook vir ons drinks betaal , kort net n voorskrif vir die Geel Apteek , soos ons hom in die ou dae genoem het.

Laat my dink aan die ou wat by die bordeel wou betaal met sy mediese kaart , hulle s mos dit is goed vir die prostaat !! :imaposer:
 

Online Warren Ellwood

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #623 on: June 04, 2015, 08:47:34 pm »
Lekker trip, lekker report. Thanks for taking the time to put it here for us all to experience.
"Before you speak, ask yourself, is it kind, is it necessary, is it true, and does it improve on the silence?"
 

Offline Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #624 on: June 06, 2015, 02:25:30 pm »
Ons kom uiteindelik in Barkley-Oos aan, maar soos ek op dag 4 vermoed het is hier nie veel aan die gang. Ons ry op en af in die strate opsoek na winkel wat darem lyk of mens vleis kan koop vir braai vanaand. Eventueel stap ek by die Kooperasie in waar ek twee manne kry wat heerlik staan en kuier. Ek vra waar op die dorp ek kan LEKKER vleis koop. Die groot ou s al die vleis op Barkley-Oos is lekker en sy uitdrukking s ek moenie met hom stry nie. Hy verduidelik my hoe om By Boetie Steenkamp se slaghuis te kom en s ek moet s Rassie het my gestuur.

Dan verander Rassie van plan en s hy ry gou saam ons soontoe om seker te maak dat hy ons nie bevark nie.....

Boetie Steenkamp s die blokman aan om vir ons daar ordentelike stuk Rump te sny en pak vir ons 'n mooi boerewors. Ek vra uit oor kampplek op die dorp, maar Boetie reken die kampterrein is "gef&%$" hulle sal ons kele afsny daar. Ek vra uit oor kampplek buite dorp wat ons op GPS gesien, nee die ou het net eendag verdwyn en alles so gelos, ons kan nie daarheen gaan nie.

Al wat oorbly is Rhodes wat nog 60 km verder is. Die besluit is maklik en na ons so botteltjie aftershave/Spiced Gold gekoop het pak ek die moeilikste 60km van my lewe aan. Dis asof die liggaam en brein net nie meer wil saampraat nie. Ons kom is Rhodes aan, gelukkig die keer in daglig en stop by Info om te vra waar ons hout en ys kan koop. Die Oom s daar l 3 sakkies hout op sy huis se stoep te koop, ons kan soontoe ry en dit gaan oplaai as dit nog nie gesteel is nie.

Carlito ry solank kampplek toe met die hout en ek gaan koop ys en betaal vir kampplek by Walkerbouts.







Lyk my die mense raak nou famous by wie ons draai gegooi het. Mooi pose ou Boetie hier vir ń tydskrif artikel......😀😀😀😀😀






« Last Edit: June 06, 2015, 03:17:02 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Loneman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 685
  • Thanked: 2 times
  • Do no harm ( ....but take no shit)
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #625 on: July 22, 2015, 08:30:14 pm »
Thx Noneking, moerse lekker RR
 

Offline Jondu

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,027
  • .................................
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #626 on: July 22, 2015, 08:58:55 pm »
baie geniet dankie.
 

Offline Poena

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R850GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 67
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #627 on: July 24, 2015, 12:34:39 pm »
...lekker lees ek nou ... thanks okes.
Great RR and pics.

Thank you for taking the time to read

Baie lekker gelees
« Last Edit: July 28, 2015, 10:43:46 am by Poena »
One falsehood spoils a thousand truths
 

Offline Noneking

2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,072
  • Thanked: 159 times
    • addobackpackers.com
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #629 on: July 28, 2015, 04:25:18 pm »
Hey Tanneman

Se vir daai Ducati tjom hy moet hiedie fred kyk
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162551.0;topicseen   :imaposer:
.
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #630 on: July 28, 2015, 04:53:16 pm »
Hey Tanneman

Se vir daai Ducati tjom hy moet hiedie fred kyk
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162551.0;topicseen   :imaposer:
.

Hy't klaar die nuwe Ducati Multistrada gekoop....
Pizza delivery bikes het duur geword :peepwall: :patch:
« Last Edit: July 28, 2015, 04:54:52 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,072
  • Thanked: 159 times
    • addobackpackers.com
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #631 on: July 28, 2015, 05:13:47 pm »
Hey Tanneman

Se vir daai Ducati tjom hy moet hiedie fred kyk
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162551.0;topicseen   :imaposer:
.

Hy't klaar die nuwe Ducati Multistrada gekoop....
Pizza delivery bikes het duur geword :peepwall: :patch:

Smaak my die man leerie   :eek7:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #632 on: August 02, 2015, 07:52:27 pm »
Hey Tanneman

Se vir daai Ducati tjom hy moet hiedie fred kyk
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162551.0;topicseen   :imaposer:
.

Hy't klaar die nuwe Ducati Multistrada gekoop....
Pizza delivery bikes het duur geword :peepwall: :patch:

Smaak my die man leerie   :eek7:

 ;D ;D
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #633 on: March 29, 2016, 04:13:10 pm »
Nou waar het Carlito verkeerd gegaan :imaposer:

Edit sorry, moes ek eintlik s Rigard >:D

Ek hou van Rooi bikes en jy kry nie die nuwe Adv in rooi nie......... :imaposer:

..... en daar is jou verskoning ook in sy kanon in. Rel ons vir jou 'n rooie? ;D ;D




2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Probie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Free State
  • Posts: 1,176
  • Thanked: 15 times
  • The Great Outdoors are waiting for us
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #634 on: April 26, 2016, 06:40:32 am »
Lees elke aand so kort stukkie. Baie lekker RR en ry lekker saam. Dankie julle  :thumleft:

Offline Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #635 on: May 03, 2016, 08:25:55 pm »
Lees elke aand so kort stukkie. Baie lekker RR en ry lekker saam. Dankie julle  :thumleft:

Dankie vir die saamlees Probie!  :thumleft:
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #636 on: July 20, 2019, 09:03:34 am »
'n Biketrip moet rels h......... Sonder rels kan dinge deurmekaar raak en die fun vir almal spoil. Ons het oor die jare 'n paar ongeskrewe rels opgestel om dinge vir ons te laat werk.

Een van hierdie rels is dat ons GLAD NIE by franchise restaurante mag eet of drink nie. Dit is 'n eenvoudige rel wat sorg dat 'n ou bietjie meer met 'n dorp se karakter te doen kry by 'n ou tannie se koffie winkel as wat jy dalk sou  in die local Wimpy.

Die oggend doen so situasie homself voor toe ons in Laingsburg aankom. Ons gooi petrol by Engen en daar is natuurlik 'n Wimpy waar ek al telkemale geet het oppad Kaap toe met gesinsvakansie. Die oggend is dit egter nie vir ons beskore nie, want rels is mos rels.

Righard begin weer geluide maak oor 'n sagte loopeiertjie. Ek't mos al veduidelik hoe erg die man oor eet is..... :peepwall:

Hy gaan sit by tafel in Wimpy en 'n dame neem sy bestelling. Ek moet instap en die dame mooi vertel dat hy nie mag bestel nie en dat hy nie kan betaal vir enige iets wat hy bestel nie. Righard sit ewe vewese daar op sy eie by 'n two seater..... :peepwall: Mense wat ons hoor praat staar na hom en teen die tyd wil niemand in die Wimpy hom bedien   nie en hy het geen ander keuse as om op sy Ducati te klim en verder saam te ry nie..... Ek dink hy het darem weer ontdooi teen die tyd dat ons die aand in Middelpos gekom het.....






[

Een van my favourite fotos van alle tye...... Onthou soos gister hoe ek en @Carlito buite omtrent l soos ons lag vir die arme @Ghato  :imaposer: :imaposer:
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0