Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...  (Read 56935 times)

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,060
  • Thanked: 158 times
    • addobackpackers.com
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #20 on: May 13, 2015, 10:45:01 pm »
ek ry ook sommer saam.......... terug huistoe met pizza agter vas gestrap  :imaposer:
« Last Edit: May 13, 2015, 10:45:55 pm by Casting from Turd »
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #21 on: May 13, 2015, 10:48:49 pm »
ek ry ook sommer saam.......... terug huistoe met pizza agter vas gestrap  :imaposer:

Hehehe.... Post sommer daai foto as ek by daai deel kom Drol! ;D ;D
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #22 on: May 13, 2015, 10:52:58 pm »
Daar's 'n mooi paadjie oor die berg (Jantjieshoekpas) vanaf die dam na Wakkerstroom wat ek toevallig laasjaar tydens 'n solo trip ontdek het. Ons ry hom weer en die uitsigte is baie mooi!













































« Last Edit: April 26, 2016, 11:04:20 am by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,953
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #23 on: May 13, 2015, 10:57:12 pm »
Nou ja, laat ek ook opklim. Klink of dit lekker was. My vrou het my die FB fotos so stuk stuk gewys, maar ek wou wag vir die RR :thumleft:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #24 on: May 13, 2015, 10:59:00 pm »
Nou ja, laat ek ook opklim. Klink of dit lekker was. My vrou het my die FB fotos so stuk stuk gewys, maar ek wou wag vir die RR :thumleft:

Welkom! :ricky: :ricky:
« Last Edit: May 03, 2016, 08:43:52 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #25 on: May 13, 2015, 11:06:31 pm »
Dis net 'n kort entjie oor die berg na Wakkerstroom. Ons ry na die Country inn waar 'n klomp middeljarige tannies ons dophou toe ons stilhou. Daar's 'n groot rottweiller wat hulle oppas en ons groet versigtig. Ons drink 'n vinnige ietsie en begin planne maak vir die aand  se verblyf. Ek voer die hond droeëwors voordat hy dalk aan een van ons begin knibbel. Later is die droeëwors op en hy weier my macedamianeute. Die tannie maak hom aan ń tafelpoot vas, maar hy sleep die sonder moeite agter hom aan.

Ons oorweeg om in die kerk se gronde te kamp, maar vind later uit daar is kampplek net buite die die dorp.





Die Tannie van die biltongwinkel bel summier die slaghuis en sę hy moet oopbly tot ons kom vleis koop het. Na 'n paar koue drankies, ry ons na "Dop & Tjop" (Dis 'n 1-stop kuier shop as jy nie uit die naam kon aflei nie) Ons koop drie stukke rump (Ons het later die aan besluit dis Zebra), wors en braaihout en vat die pad na De Oude Stazie kampplek.





2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #26 on: May 13, 2015, 11:16:43 pm »
By De Oude Stazie aangekom, besluit Carlito hy slaan nie tent op nie. Grondseile word oor bikes gespan en slaapplek ingerig vir die aand. Righard moet terug dorp toe om die Ducati se klein tenk te gaan volmaak. Trek windgat daar weg, maar vergeet waar hy sy bagasie gepak het.... :imaposer:









Daar is selfs ń bietjie vermaak op die treinspoor.....



2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,953
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #27 on: May 13, 2015, 11:17:13 pm »
goeie kombinasie besigheid wat daai ou bedryf. Kyk,'n mens moet eet en drink :thumleft: :imaposer:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #28 on: May 13, 2015, 11:24:18 pm »
Ons braai die Zebravleis, drink 'n paar doppe en rook selfs cherry sigare (ons is nie eers rokers nie). Dit word verbitterlik koud en dit word gou duidelik dat dit 'n laaaaaaang nag gaan wees.







Righard het n geneigdheid om te gaan lę.....enige plek en selfs in geselskap. Hierdie is die eerste van vele lę-fotos oor die tien dae.....



Ek spandeer die nag in 4 lae klere, buff, mus en hoodie.........met bitter min slaap
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline TWE-TWE

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,257
  • If you can dream it,you can do it.......
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #29 on: May 13, 2015, 11:37:21 pm »
 :happy1: :sip:
« Last Edit: May 13, 2015, 11:38:19 pm by TWE-TWE »
How we walk with the broken,speaks louder than how we sit with the great
 

Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #30 on: May 14, 2015, 01:07:56 am »
Lekker ...... Ons volg hierdie trippie.

Dit lees Lekker tot sover  :thumleft:
« Last Edit: May 14, 2015, 07:21:03 am by T Rex »
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,029
  • Thanked: 51 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #31 on: May 14, 2015, 04:15:24 am »
Mooi pics. Sien uit na nog  :thumleft:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #32 on: May 14, 2015, 08:29:54 am »
<a href="https://www.youtube.com/v/Ad0J291fk1w" target="_blank" class="new_win">https://www.youtube.com/v/Ad0J291fk1w</a>
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,395
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #33 on: May 14, 2015, 10:31:47 am »
Sien uit na die res. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Offshore

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #34 on: May 14, 2015, 10:48:29 am »
sub.
 :sip:
 

Offline Committed

  • Member
  • **
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 185
  • The flying southern cross
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #35 on: May 14, 2015, 12:34:13 pm »
sub   :ricky:
Fast moving , Forward thinking
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,597
  • karoorooster@gmail.com
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #36 on: May 14, 2015, 02:08:14 pm »
Hel hoe verlang ek nou terug na daai węreld......Sub
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #37 on: May 14, 2015, 04:47:43 pm »
Dag 2 - Wakkerstroom - Sani Top - 430km

Weens die snerpende koue en 'n vol blaas is ek vroeg uit die vere. Die ander twee maak nog roggel geluide so ek loop 'n draai na die wasgeriewe. Dis 'n bewolkte oggend en die koue het my krok enkel stokstyf. Gasstofie word aangesteek vir koffie en stadig maar seker begin die manne roer. Die oppak neem langer as verwag en daar lę nog ' pak Zebra Rump wat moet in. Ek wil dit summier van ontslae raak, maar Carlito reken dit gaan tenderise in my pannier.





























« Last Edit: June 04, 2015, 06:17:21 am by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #38 on: May 14, 2015, 04:58:55 pm »
Ek oorweeg dit om die Zebrasteak in daai man se &%$ op te gaan druk, maar dis 'n lekker oggend vir bikery en ons ry deur die dorp en links op die grond rigting Newcastle. Kort voor lank begin die wolke lig en dit ontaard in 'n baie mooi dag.
































Ons kruis die provinsiale grens na KZN en ry Wes van die Zaaihoekdam verby. Net voor Newcastle neem ons 'n vinnige ruskans by die brug oor die Buffelsrivier.









« Last Edit: June 04, 2015, 06:18:02 am by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline PietSkiet

  • Member
  • **
  • Location: Gauteng
  • Posts: 99
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #39 on: May 14, 2015, 05:21:29 pm »
Sub :thumleft: