Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...  (Read 56983 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,137
  • Thanked: 77 times
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #40 on: May 14, 2015, 08:50:00 pm »
Lekker RR sover :thumleft:
Daai Ducati lyk spuls :drif:
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,319
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #41 on: May 14, 2015, 08:54:13 pm »
 :happy1: ek sit reg, gooi maar. :thumleft:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,411
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #42 on: May 14, 2015, 09:09:37 pm »
 rook selfs cherry sigare

Kyk as n mens wil moeilikheid soek moet jy van hulle inpak op n trip..................................................................................voor jy jou kom kry koop jy pakke 30's............................................................................................ek het ervaring!!! :eek7: :biggrin:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline gwild

  • Senior Member
  • ***
  • Location: Western Cape
  • Posts: 1,512
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #43 on: May 14, 2015, 09:14:41 pm »
Nice Pics and RR thx for sharing  :thumleft:
 

Offline Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #44 on: May 14, 2015, 09:17:27 pm »
rook selfs cherry sigare

Kyk as n mens wil moeilikheid soek moet jy van hulle inpak op n trip..................................................................................voor jy jou kom kry koop jy pakke 30's............................................................................................ek het ervaring!!! :eek7: :biggrin:

Kyk, daai goed het my genees van rook vir baie jare. Amper my longe uitgehoes....
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #45 on: May 14, 2015, 09:17:59 pm »
Van hier het ek die roete so bietjie sleg beplan en sukkel ons om ritme en mooi ryplek te kry. Ons stop erens ts wildsplase vir water en rus.... Dan word ons honger en stop by die eerste en beste plek vir 'n geblikte lunch...
Op Weenen stop die polisie ons by onluste.....Pad is versper en ons moet ons roete aanpas. Teerpad Escort toe. :dousing:













































Ons los helfte van die kos net daar op die stoep en ń klomp kinders storm op die oorskied af.
« Last Edit: June 04, 2015, 06:21:05 am by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #46 on: May 14, 2015, 09:35:38 pm »
Ons aangepaste roete neem ons op die teer na Nottingham Rd via Escort. Van hier neem ons die bekende Lotheni Rd na Himeville.




























































Ons plan is om Sanipas uit te ry vandag, maar tyd raak min en ons vordering is stadig. Ek is laas jaar daar op en af met my HP2. Righard is 'n klompie jare gelede daar af met sy GSA, maar ek sal die storie vir hom los om te vertel. Carlito wil bitter graag dit doen as deel van die trippie en ons stoot so bietjie om dit betyds te maak.







<a href="https://www.youtube.com/v/1GMJnMkUYmA" target="_blank" class="new_win">https://www.youtube.com/v/1GMJnMkUYmA</a>
« Last Edit: June 04, 2015, 06:23:12 am by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...
« Reply #47 on: May 14, 2015, 09:47:18 pm »
Ons arriveer laatmiddag in Himeville en maak die bikes vol petrol. Petroljoggie verseker ons die grens sluit eers 6 uur. Ek is baie bekommerd oor slaapplek. Dit is 1 Mei en langnaweek in SA. Ons het nie bespreek op SAni top en ek het al gehoor 'n ou moet behoorlik voorbereid wees om daar bo te loop kamp. MAAR ons loop oor van testosteroon en daar is geen keer aan die trippie boontoe nie. Ek vir een het effense hol kol op die maag aangesien my vorige trip op nie 100 % vlot verloop het tydens 'n solo trip nie.














Met die sakkende son in ons o begin ons die trippie teen Sani op. Die onderste deel van die pas is baie rowwer as wat dit 'n jaar gelede was en ek begin ietwat bekommerd raak oor wat verder boontoe vir ons wag. Ons stop gereeld vir fotos en om die hordes Land Rovers wat oppad boontoe is, se stof te laat gaan l.
















































« Last Edit: June 04, 2015, 06:24:12 am by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #48 on: May 14, 2015, 10:08:52 pm »
Dit word laat en koud en ons begin die haarnaalddraaie aanpak. Ons laat die rookie voor ry  :ricky: :ricky: Die oppervlak op die deel van die pas is baie mooi en ek begin dink hierdie is a piece of cake. Op een van die draaie na regs is ek kort op Carlito se hakke. Ek sien hoe hy traksie verloor op 'n los kol gruis in die draai en sy agterent gly uit na links. Hy kry die bike baie mooi onder beheer en klim rustig verder die pas uit.

Ek doen egter alles verkeerd agter hom. Erge target fixation en ek beland met my agterwiel in dieselfde kol gruis. Dit voel of my agterwiel links by my wil verbygaan, maar in werklikheid sal Righard se Gopro video seker wys dat dit 'n paar sentimeter na links uitgegly het. :-[ :-[

My bike wys nou na afgrond en kantel na regs teen die steilte af. Ek vloek soos 'n matroos en met 'n bo-menslike effort tel ek die fiets regop. EN DAAR STAAN EK......

Righard kom tot my redding en ons sit die bike op sy linkersy neer teen die helling. Draai die bike om voorentoe te wys op crashbars en pannier  :'( Maar verder as dit kom ons nie. Carlito staan uit die hoogtes vir ons en kyk, maar lyk nie lus vir die staptog af om te kom help nie. Bikes kom van agter af aangery en stop om te help en met 'n gesukkel begin die wiele rol en ry ek rustig tot bo. My ego het egter 'n moerse hou weg en ek voel soos 'n tiener wat 'n liefdesteleurstelling deur is.
« Last Edit: May 14, 2015, 10:10:16 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #49 on: May 14, 2015, 10:16:33 pm »
By die grenspos aangekom kry ons tussen die bierbottels, stukkende stoele en bokmis stempels in ons paspoorte en ry ons oor die pad na die lodge. Lodge is vol, maar hulle is bereid om ons te laat "kamp" in 'n le gebou langs die chalets. Die ander twee maak gebruik van die matrasse wat daar op hoop l, maar ek voel al die luise in my lieste byt deur net vir die vieslike vuil goed te kyk. Ek slaan maar my ATG stretcher op en kamp in styl. Kort voor lank daag die manne wat my op die pas gehelp het ook daar op, hulle join ons in die le gebou vir die nag. Een van hulle het 'n jong dame saam en sy lyk nie impressed nie.






























Na alles uitgepak is en ons uit ons twatsuits geklim het, stap ons oor na die kroeg vir 'n welverdiende versnappering.















« Last Edit: June 04, 2015, 06:24:54 am by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #50 on: May 14, 2015, 10:26:48 pm »
Na 'n paar drankies verorber ons driekwart van die buffet en gaan sit in die kroeg met elkeen 'n moerse bak poeding.





















Oproepe huis toe vanaf die "hotspot in die kroeg....... ;D






« Last Edit: June 04, 2015, 06:25:23 am by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Jovies

  • Newbie
  • *
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Gauteng
  • Posts: 20
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #51 on: May 14, 2015, 11:17:15 pm »
Lyk na 'n flippen lekker trip.
Sub.
It is the best feeling to be lost in the right direction.
 

Offline Tom van Brits

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #52 on: May 14, 2015, 11:31:35 pm »
Jis Dit lyke lekker, maar Sani lyk soos n highway!
 

Offline Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #53 on: May 15, 2015, 06:56:13 am »
Jis Dit lyke lekker, maar Sani lyk soos n highway!

Switchbacks is n Highway...... Juis hoekom my ego so gekrenk is ....😛😛😛
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #54 on: May 15, 2015, 07:39:34 am »
Dag 2 video..... Ongelukkig het die Virb se battery opgegee toe ons Sani begin klim  :ricky:

<a href="https://www.youtube.com/v/XOx3P-AxRzE" target="_blank" class="new_win">https://www.youtube.com/v/XOx3P-AxRzE</a>
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,954
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #55 on: May 15, 2015, 07:47:37 am »
Juis dan nou een van die redes hoekom ek agterop sit. Het nog nie Sani gery nie en uitgesien na die video ;D

Toemaar, die fotos is mooi genoeg en eendag is eendag  :thumleft:
« Last Edit: May 15, 2015, 07:48:07 am by VaalBaas »
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #56 on: May 15, 2015, 08:01:37 am »
Juis dan nou een van die redes hoekom ek agterop sit. Het nog nie Sani gery nie en uitgesien na die video ;D

Toemaar, die fotos is mooi genoeg en eendag is eendag  :thumleft:

Jammer om teleur te stel.... daar is darem een van die afkomslag.....
Righard mag dalk een op sy GoPro h...... :peepwall: :peepwall:
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #57 on: May 15, 2015, 08:02:08 am »
As dag 3 so begin kan niks seker verkeerd gaan nie???  :pot: :pot:



2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Europe
  • Posts: 8,620
  • Thanked: 178 times
  • DILLIGAF?
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #58 on: May 15, 2015, 10:30:14 am »
nice............ :thumleft:
 

Offline Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #59 on: May 15, 2015, 01:56:14 pm »
Dag 3 - Sani Top na Rhodes - 406km

Dag 3 begin aansienlik gouer as wat enige regdenkende mens sou verwag. Die dame wat met ons die "gebou" deel besluit op verskeie geleenthede gedurende die nag om buitentoe te gaan vir welke rede ookal. Voor elke trippie na buite trek sy haar volle bikegear aan. Die velcro maak almal wakker en nou l ek vir die stormsterkte wind buite en luister. Dit word 'n baie lang nag op daai ATG stretcher.

Die sonsopkoms oor Sani is spectacular en tussen die drie van ons se iPhones neem ons 'n paar oraait fotos. Die eerste een is deur Righard geneem en is my favourite.

« Last Edit: May 16, 2015, 11:11:48 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0