Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...  (Read 57714 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Tom van Brits

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #100 on: May 16, 2015, 07:26:23 pm »
I hope you are going to post more!
 

Online Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #101 on: May 16, 2015, 07:32:03 pm »
Dis blerrie harde werk die! Daar's darem nog so 7 dae van die trip oor..... ;D ;D
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #102 on: May 16, 2015, 10:15:02 pm »
Dag 4 begin bitter koud!!!!


























Dit is nog donker toe ons kamp begin opslaan en die koffie en kondensmelk doen baie min om die pyn te verlig.

























On het baie ver om te ry vandag en ons val kort na 7 in die pad. Ons is dik aangetrek en die wie se heated grips nog werk, sit dit aan. Die ander moet maar tevrede wees met Italiaanse handskoene..... :pot: :pot:
« Last Edit: June 04, 2015, 06:35:31 am by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Ghato

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 475
  • Thanked: 1 times
  • BMW R1250 GS Adventure
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #103 on: May 16, 2015, 10:18:58 pm »
Ai..............
« Last Edit: May 16, 2015, 10:20:16 pm by Righard »
BMW 650 - Sold
BMW 1200 GS - Sold
Buell Ulyssis - Sold
KTM Super Duke R - Sold
BMW 1200 Adventure - Sold Ducati Multistrada 1200 - Happy!!
 

Online Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #104 on: May 16, 2015, 10:24:24 pm »
Ai..............

Begin solank 'n paar houe inkry vir jou Baviaans foto...... :peepwall:
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,999
  • Thanked: 108 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #105 on: May 16, 2015, 10:27:37 pm »
 :lol8:

Geniet sover die trip
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Online Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #106 on: May 16, 2015, 10:35:45 pm »
Ons sukkel aanvanklik om ritme te kry en vertoef eers rukkie by ń stop om Carlito se GPS uit te sorteer. Syne wys nie die track nie wat beteken ek moet heeltyd voor ry om die pad te wys. Op die manier kry almal kans om in die stof te ry......















Ons ry in die rigting van Barkley-Oos































« Last Edit: June 04, 2015, 06:36:16 am by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #107 on: May 16, 2015, 10:59:32 pm »
Net voor Barkley-Oos kom ons op die petalje af........ :o

Die bakkie se hazards is nog aan en sy spore lÍ vars in die pad. Drywer is nerens te sien nie........













« Last Edit: June 04, 2015, 06:37:04 am by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Tonteldoos

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,594
  • Thanked: 3 times
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #108 on: May 16, 2015, 11:40:52 pm »
Lekker man lekker. Gooi ons ry saam..
Challenge = Innovation = Change
 

Offline Tom van Brits

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #109 on: May 17, 2015, 12:45:36 am »
Mooi wereld
 

Online Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #110 on: May 17, 2015, 08:57:51 am »
Ek het nog altyd gedink Barkley-Oos is 'n groterige dorp in die Oos-Kaap........ :patch: Die dorp se naam staan nog altyd vir my uit, maar vanoggend is ek baie teleurgesteld toe ons die dorpie binnery. Die plan is om hier te slaap op ons pad terug Laeveld toe, maar ek kry my bedenkinge........ Die dorp lyk vervalle, met geen teken van die karavaanpark wat op Basecamp gevind is nie.


















« Last Edit: June 04, 2015, 06:37:29 am by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,579
  • Thanked: 167 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #111 on: May 17, 2015, 09:02:58 am »
Toe ek so 11h00 by Walkerbouts in Rhodes my brunch geniet het hulle my vertel van die bakkie.
Maar ek het op die 2de afdraai links gegaan Elliot toe en niks gesien nie

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Online Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #112 on: May 17, 2015, 09:11:10 am »
Toe ek so 11h00 by Walkerbouts in Rhodes my brunch geniet het hulle my vertel van die bakkie.
Maar ek het op die 2de afdraai links gegaan Elliot toe en niks gesien nie

Wat het gebeur Woody?
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,579
  • Thanked: 167 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #113 on: May 17, 2015, 09:15:28 am »
Hulle kon ook nie se nie, net dat ek moet uitkyk vir 'n bakkie in die sloot wat vroer die oggend daar van die pad af is.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Online Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #114 on: May 17, 2015, 10:25:29 am »
Kom nou net op die outjie af..........
Eerste keer wat ons al drie saam bike gery het. Paradise Rally 2002 in Graskop. Full ATGATT and all......

Carlito tweede van links, Righard derde en ek heel regs... O0
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,999
  • Thanked: 108 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #115 on: May 17, 2015, 11:23:56 am »
Nou waar het Carlito verkeerd gegaan :imaposer:

Edit sorry, moes ek eintlik sÍ Rigard >:D
« Last Edit: May 17, 2015, 11:26:05 am by VaalBaas »
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Online Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #116 on: May 17, 2015, 11:41:42 am »
Hy het ń liefde vir herstelwerk onwikkel.......
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #117 on: May 17, 2015, 12:15:57 pm »
'n Mens het mos maar altyd vooraf idees oor hoe dinge gaan afloop op so 'n trip. Toe ek na die roete gekyk het op Basecamp, het ek gedink dit gaan 'n vol dag in die saal wees met relatief min om te sien en geniet om  soveel as moontlik kilo's aflÍ sodat ons die volgende oggend in Baviaans kan aankom. Hoe bitter verkeer was ek!!  Dag 4, spesifiek nadat ons afdraai buite Barkley-Oos na Dordrecht geneem het, moet tel as een van my gunsteling dae op 'n motorfiets ooit. Dankie Jupiter vir die roete!!




























« Last Edit: June 04, 2015, 06:38:24 am by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #118 on: May 17, 2015, 12:29:53 pm »
Greylingspas en Killianspas tot in Dordrecht waar ons weer petrol gooi.






 































Carlito het ń sagte plekkie vir ń mooi ou kerk en laat nie kans verbyglip om een af te neem nie






« Last Edit: June 04, 2015, 06:39:16 am by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline BliknÍrs

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CTX200
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,175
  • Thanked: 53 times
  • I never finish anyth
Re: Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......
« Reply #119 on: May 17, 2015, 12:31:38 pm »
Dis net die regte medisyne vir my griep deurtrekte gat!
Lekker rr en pragtige fotos!