0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Guys and girls I am about to order me a new Africa twin DCT. But i don't like the standard tyres. Which tires are the preferred tyres these days for 50/50.
Nice add on Captain... https://www.mccruise.com/products/honda-crf1000-africa-twin-from-2018-new-throttle-by-wire-mccruise?variant=29424360849506Wens die mense by Honda Japan wil nou wakker skrik en die speedocruise wat nou makliker is met die throttle by wire om te fit en tubeless rims fit op die nuwe 2020 modelle.Wys Cappie en gooi pics...
Quote from: The TRANSPORTER on September 16, 2019, 11:38:54 amNice add on Captain... https://www.mccruise.com/products/honda-crf1000-africa-twin-from-2018-new-throttle-by-wire-mccruise?variant=29424360849506Wens die mense by Honda Japan wil nou wakker skrik en die speedocruise wat nou makliker is met die throttle by wire om te fit en tubeless rims fit op die nuwe 2020 modelle.Wys Cappie en gooi pics... Sodra ek hom het. Woensdag.
Cappie koop jy die gewone Africa Twin of die Adventure Sport met die groter tenk ensov?
Quote from: The TRANSPORTER on September 16, 2019, 03:59:16 pmCappie koop jy die gewone Africa Twin of die Adventure Sport met die groter tenk ensov? Gewone. My bene is te kort vir die groot mens weergawe lol
Quote from: Captain Zef on September 16, 2019, 04:06:39 pmQuote from: The TRANSPORTER on September 16, 2019, 03:59:16 pmCappie koop jy die gewone Africa Twin of die Adventure Sport met die groter tenk ensov? Gewone. My bene is te kort vir die groot mens weergawe lolCappie hoeveel laer is die bonzai Twin as die grootmens een?
Quote from: ChrisL - DUSTRIDERS on September 16, 2019, 04:26:22 pmQuote from: Captain Zef on September 16, 2019, 04:06:39 pmQuote from: The TRANSPORTER on September 16, 2019, 03:59:16 pmCappie koop jy die gewone Africa Twin of die Adventure Sport met die groter tenk ensov? Gewone. My bene is te kort vir die groot mens weergawe lolCappie hoeveel laer is die bonzai Twin as die grootmens een?Die laagste een is 860mm.Die adventure sport is 900mm.
Blameer ook altyd die arme lorrie en transporters...