Baie mooi een oom Woody , kyk dit is nou maar n oordentlike trippie op n legend fiets , wel gedaan oom , was lekker om oom weer te sien en te gesels .
Pak nou ASB oom se sentrums in vir volgende jaar , dan hoef oom nie 7 uur te gaan slaap nie en my en Jaco alleen met oom Jmol en oom Barry los nie....