dual
Race Dog
Vandag lekker alleen deur die Overberg gery
Hierdie met die GoPro op die valhelm geneem
Deur die Hemel en Aarde vallei, Koringhuisie pad naby Caledon tot by Dassies, Swartrivierpad, Karwyderskraal, De Bosdam en tuis
Die teer van die Hemel en Aarde pad vorder, een van die dae is dit nie meer 'n stofpad nie