TWE-TWE
Race Dog
Ek is een van die gelukkige vroue wat my week van Maandag tot Sondag kan skommel en nie jou tipiese 8 tot 5 job doen nie……as ek nie locum nie en wat ek nie in die oggend administratief vir die boerdery hoef te doen nie,skuif ek namiddae of saans toe,sodat ek soveel as moontlik sonskyn kan benut…….
Ek is bevoorreg om elke tweede of derde Dinsdag n “outride” saam met een van die “girls”,meestal Lucky One of Dougie Argyle te kan doen……
Dit het toevallig gebeur dat ek elke keer n ander paadjie vat en by iemand beland vir n vinnige koffie drink….en in die proses leer ek die omgewing en n klomp mense in ons gemeenskap beter ken.
Vanoggend het ek 50km uit Somerset-Oos,op die Swagershoek pad Cradock toe ,by Johann en Bea Schoeman op Buffelshoek ingedraai vir n koffie en om na hulle wild-slaghuis,koelkamers en verpakking besigheid te kyk……die boervrouens in ons area is ongelooflike besigheidsvrouens…….