310km grondpaaie in die goeie OU Wes-Transvaal

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Serfie

Race Dog
Joined
Feb 27, 2014
Messages
918
Reaction score
0
Location
Krugersdorp
Bike
Suzuki DR650
Verlede week se politiek, E-toll saga en al die ander gemors had my so bedonnerd gehad, dat die woorde van die bekende Afrikaanse digter (was dit dalk CM van den Heever?) deur my kop gemaal het...

Ek is moeg vir die rustelose lewe
van mense wat kom en gaan...
k'wil terug na die vrye ruimtes
waar n siel kan woon en bestaan


...en toe vat ek Sondagoggend die pad...Die vlaktes van die Wes-Transvaal in...Krugersdorp, Tarlton, Ventersdorp, Derby en Koster se omgewings...maar NET op grond/plaaspaaie. (Slegs 30 van die 310km was op teer)

Hier volg n paar 'pictchas' van die algemene landskap van hierdie omgewing (veral vir julle ouens daar in die Oos/Wes-Kaap want ie onse wereld so mooi ken nie.

 

Attachments

  • DSC01182.jpg
    DSC01182.jpg
    71.4 KB · Views: 334
Top