Some time ago, I saw a BMW with sidecar, and the passenger in the sidecar was standing straight up. It's becoming ridiculous!
Oom Dan .....Ek het my Yammie ....R1 ....in Januarie verkoop.
Ek koop sommer weer n Yamaha , as jy net sal ophou om die BMW's te viktimiseer/ kritiseer /wtf

Die Nuwe R1, so dink ek , is beter as die RR ......

Maar ons probeer grond ry hierso ..... So Ek stick maar met die meerkatmasjien ......
