Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE  (Read 27820 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,490
  • Thanked: 160 times
VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« on: May 31, 2015, 04:21:11 pm »
Nou toe, wie ry saam met ons.

Ons beplande trip, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168175.0, het toe uiteindelik plaasgevind.  Nou nie die volle trip nie, maar as troosprys kon ons darem so bietjie van Namibia gedoen kry.  
n Onverwagste operasie vir Mev Vis Arend en siekte in die familie het ons trippie kort geknip, maar ons was nog steeds dankbaar dat ons kon ry.  

Ek gaan nie veel skryf nie, daar is alweer tonne fotos geneem, so dit sal seker meer n foto report as ride report wees.  

DAG 1

King Williams Town tot Die Kai (Somerset Oos)
Ons verlof begin apmtelik die 1ste Mei, maar ons kry die middag van die 30ste April vroeg af en ons besluit om in die pad te val, al is dit sommer net tot Somerset Oos.  
Die pakkery was al n week (EINTLIK 'N MAAND ) terug gedoen, so dis net n kwessie van ryklere aantrek en ons is so 13: 00 in die pad.  Vandag ry ons net tot by Die Kaia naby Somerset Oos.

Die Vis Arende

Die Vis Arende se Karretjie met die nodige slang serum.

Gepak en oppad

Die beplande roete

So lyk die gedoente van agter, jy moet darem mos ook gat kyk.

Net voor Cookhouse rek ons weer bene en knak n koue net om in die vakansie gees te kom en om te kyk of die yskas/vrieskas werk.  Ja, julle het reg gehoor.  

So 5 kilos of wat voor Somerset draai ons af op die R335 na die Kaie.

Die indraai na Die Kaia

Die Kaia l langs die Klein Vis Rivier.

Soos die gebruik is braai ons daai aand.

Sover so goed, dit was n kort roete tot hier maar mre sal n langer dag in die saal wees
« Last Edit: May 31, 2015, 04:22:32 pm by Vis Arend »
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,490
  • Thanked: 160 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #1 on: May 31, 2015, 04:27:03 pm »
DAG 2
Die Kaia tot Koedoeskloof

Vandag se roete vat ons deur tot by Veltie by Koedoeskloof.  Ons sal kamp daar vannaand en my skoonsuster en swear sal ons daar ontmoet vir n kort kuier.  Hulle is ook met verlof en kuier in die omgewing van Prince Albert.

Ons staan vroeg op, dit was maar redelik koud deur die nag en het baie gedou. 

Die son is nog nie behoorlik op nie en ons is al op die pad, verder suid met die R335.

So ent weg kom die son ook op.

Daar is tekens dat die manne onlangs lekker reen in die omgewing gehad het. 

Ons ry so ent op die R335 en vat n ongenommerde pad regs af wat later met die R400 sal aansluit.  Ek het die pad al voorheen op die kaart gesien en wou hom nog altyd ry, so vandag sal ek hom ry.
Ons is toe ook nie spyt oor die paadtjie nie, jy ry so bo op die een berg en kyk vr die vlaktes in en sien dan ook die Suurberge aan die anner kant.  Pragtige uitsig.

En dan daal jy af na die R400.

Op die R400 net voor Waterford kruis jy die Vol River.

Ons ry verby Jansenville en dan Klipplaat.
Die ou lokomotief in Klipplaat.

No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,001
  • Thanked: 109 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #2 on: May 31, 2015, 04:29:17 pm »
Dit gaan nou 'n vaal triestige Sondag ophelder ;D Hoop nie ons ry net dag vir dag en moet 3 weke lees nie :imaposer:

Ons is op :thumleft: Gooi maar die fotos
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Online woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,613
  • Thanked: 171 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #3 on: May 31, 2015, 04:30:41 pm »
Mooi, nou ry ons SAAM  :ricky:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,490
  • Thanked: 160 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #4 on: May 31, 2015, 04:31:01 pm »
Dan is ons op die R337 oppad na Willowmore.
So paar kiekies van die R337

Tyd vir n brekkie, oorskiet braaivleis, langs die ou plaashuis.  Ek sien hulle is besig om die huisie te restoureer van binne.

Toe is ons op die sementpad tot by Willowmore.  Daar gestop en petrol gegooi en daar sien ek die bike het oorgeslaan na 50 000.

Hiervandaan was dit maar al met die teerpad saam tot by Veltie.  Ons het mense gahad wat vir ons wag en wou so bietjie tyd opmaak.

Deur Huis Rivier pas stop ons en rek bietjie bene.  Hier kry ons toe ook ons kuiergaste vir die aand.
Nannie se suster en swaer.

Hiervandaan was dit n vinnige hop en ons was by Veltie

Hier word jy altyd vriendelik verwelkom deur sy diere kinders.

Tot ons verbasing was daar hope gaste by Veltie.  Ons het soos gewoontlik lekker gekuier.

Ek weet nie hoe laat ons ingekruip het nie, maar ek weet van niemand wat gesnork het nie.
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Online woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,613
  • Thanked: 171 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #5 on: May 31, 2015, 04:33:29 pm »
Ry in styl, kamp in styl... jong julle het styl... :thumleft:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,676
  • Thanked: 111 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #6 on: May 31, 2015, 04:35:34 pm »
Ek ry saam....

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,490
  • Thanked: 160 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #7 on: May 31, 2015, 04:37:41 pm »
DAG 3

Koedoeskloof na Gouda

Ek het nie n vasgestelde roete vir die dag gehad nie.  Ek het maar gehoop die plaaslike ouens sou my touwys maak.  Die hoofdoel was om tot op Gouda te kom.  Daar was mos n kopkouery aan die gang, iets wat Vaalbaas gerel het waarby ons toe ook maar ingeval het.  
Veltie stel toe so paar draaie en pass voor wat ek kan neem tot voor die N1.  Ek het vlugtig daar op sy kaart geloer, n lekker oggend koffie gedrink en ons was weer op die pad.

Dis altyd goed om die man en vir Veldblom te sien, maar die groet is mos maar nie die lekker storie nie.

Die eerste stukkie daar van Veltie op die R323 is teer, maar dan raak dit n lekker grondpad.

Ons vat die pad tot by Laingsburg, hier is so paar kiekies van die pad en omgewing.

No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,490
  • Thanked: 160 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #8 on: May 31, 2015, 04:40:37 pm »
By Laingsburg stop ons vir n vinnige koffie en broodjie toe vat ons die Witteberge pad wat so parallel loop met die N1.  Wat n pragtige stulk pad.

Op die N1.  Oppad raak die GPS se bedrading moeg gewerk en ons sleep eers deur na Worcester opsoek na n nuwe kabel.  Ons kry toe nie die regte ding nie, maar wel iets wat sal werk, nadat ons n boere plan moes maak.  Enige iets, solank die flippen ding net werk. 

Van hier is die reguit na Gouda waar ons hartlik verwelkom word deur Vaalbaas en al die gaste.  n Feestelike atmosfeer het geheers en ons het sommer dadelik tuis gevoel en ingeval.

Dir Windplaas by Gouda

Die paartie by Vaalbaas

Wat loer jy.

Vaalbaas se D O O S

Vaalbaas se kolleksie speelgoed

Die anner honne het maar vroeg geet en verkas, hulle moes nog huis toe ry.  Ons het oorgeslaap by Vaalbaas en wou nie te vroeg ophou kuier nie. 

Wel, n mens kan ook net solank uitstel, toe is dit tyd vir kopkou.  Dit was die beste skaapkop wat ek nog geet het.  Murgsag en deurgaar.  Jy het nie eens n mes nodig gehad vir die kop nie, die vleis het letterlik van die been afgeval.

Nog n suksesvolle dag agter die rug.  Mre was weer n lang dag en ons het maar gaan inkruip.  Vaalbaas het hulle gaste kamer vir ons gegee.  Ons het n goeie nagrus ingekry.
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,490
  • Thanked: 160 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #9 on: May 31, 2015, 04:42:32 pm »
Dankie vir die inloer, maar hier moet ek eers stop, die res van die storie is op die hardeskyf by die werk, kom ek nou eers agter   ???  
Sal more moet aangaan.  
« Last Edit: May 31, 2015, 04:43:06 pm by Vis Arend »
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Online woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,613
  • Thanked: 171 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #10 on: May 31, 2015, 04:44:59 pm »
Eish... waar was ek. Daai koppe lyk heerlik.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Draadwerk

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,925
  • Thanked: 39 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #11 on: May 31, 2015, 04:48:33 pm »
Ek ry saam 😎
 
Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,165
  • Thanked: 25 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #12 on: May 31, 2015, 04:57:30 pm »
Eish... waar was ek. Daai koppe lyk heerlik.

woody1, met alle respek aan elkeen wat al vir ons koppe voorgesit het, .... hierdie was die beste ooit!  Vaalbaas kan kop gaarmaak.   :deal: :biggrin:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 
Offline Ian in Great Brak River

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,028
  • Thanked: 71 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #13 on: May 31, 2015, 05:02:22 pm »
Lekker toer, soos altyd.

 :thumleft:
1978. It's 6am, mid winter...two up on a XL 185S ... off to my first casino ever with all of R40 and we've got a full tank of fuel, so enough to get there we reckon.... that's determination...

Old bike: '82 Eddie Lawson Replica
Other bike: '05 Honda Varadero 1000
New bike: '16 Honda Africa Twin.
 
Offline spoedvark

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,140
  • Thanked: 10 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #14 on: May 31, 2015, 05:11:58 pm »
Subscribed!

Gaan lekker saam ry en sights sien!!!!

SPOED  :snorting:
« Last Edit: May 31, 2015, 05:13:39 pm by spoedvark »
Go Big!
or
Go Home!!!!
Previous bikes:
Yamaha XS 400 Special Kawasaki ZX 10 Yamaha XT 550 BMW 650 GS BMW 1200 GS KEEP THE RUBBER DUSTY!!!!
 
Offline Laban

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Zero (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,358
  • Thanked: 2 times
  • "Ride my own Ride"
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #15 on: May 31, 2015, 05:17:41 pm »

... :sip:
..."sometimes the people around you won't understand your journey, they don't need to, it's not for them"...Joubert Botha

...tie my own bootlaces
 
Offline ALLEN I

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,980
  • Thanked: 16 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #16 on: May 31, 2015, 05:44:11 pm »
Oom en tannie Vis ek sit in die saal met n paar cold ones en ry saam. Kom Kom moenie n Dinosaur op ons trek nie, gooi nog :biggrin: :ricky:
Biking since the age of 11 nothing beats the freedom when u out there on u baby. Been doing it over 40 years now  (that's life)
Born a Biker, Live like a Biker, Die a Biker
 
Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,141
  • Thanked: 42 times
  • East London
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #17 on: May 31, 2015, 05:45:04 pm »
Die gaan 'n lekker storie wees  :deal: 

Ons ry saam  :thumleft:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 
Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #18 on: May 31, 2015, 05:45:37 pm »
Dankie tog - ons wag al lank vir die RR  :spitcoffee:

Subscribed  :sip:
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,490
  • Thanked: 160 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #19 on: May 31, 2015, 07:38:14 pm »
Dankie almal, ons gaan nog lekker ry, gee net kans.   More sal dit beter gaan, ons moet ongelukkig eers die SA kant klaar kry, daarna raak dit tog te jollie, 
Ek drink sommer saam so bietjie koffie, of miskien moet ek 'n Jakkals op julle gooi.   :lol8: 