Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE  (Read 28606 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,930
  • Thanked: 212 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #120 on: June 02, 2015, 06:49:42 pm »
Die prentjies raak net al beter.
Hoekom het daai perd vir jou tong uitgesteek? :imaposer:

 :laughing4:  Jong, my vrou is by, so ek mag nie s nie.  :lol8:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,930
  • Thanked: 212 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #121 on: June 02, 2015, 06:52:28 pm »
Daai Karretjie het seker die nog die kombuis opwasbak ook iewers ingebou want ek sien 'n Joseph Rodgers mes en die skoppie en besempie  :imaposer:

Ai maar julle KAN !!!  :thumleft:



Dankie, maar jy het verseker die opwasbak gemis.   :deal:  Kom ons kyk of jy hom kan kry in die RR.
« Last Edit: June 02, 2015, 06:53:10 pm by Vis Arend »
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,930
  • Thanked: 212 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #122 on: June 02, 2015, 06:58:34 pm »
Nou hou ek ook sommer saam vakansie.. Louis, stamp die karretjie kwaai op die sinkplaat of is hy redelik gemaklik?? Hoe groot is daai yskas??  :deal:

Die karretjie vat die sinkplaat nogal goed, nogals beter as 'n voertuig.  Ek het wel 'n sterker spring ingesit, maar kontroleer die gestamp met die banddruk. 

Die yskas is 'n Indel TB41.  Moerse baie plek vir iemand met 3 wiele.  Ons maak ons eie ys in die ry met oorgenoeg backup vleis wat permanent gevries is. 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Online woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,979
  • Thanked: 193 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #123 on: June 02, 2015, 07:03:57 pm »
Dankie aan almal vir al die nice kommentaar.   :thumleft: :thumleft:

Ons gaan vannaand nog lekker ry. 

Ek sal NOOIT so uit die slaapkamer praat nie...  :peepwall:

Jou wetter ... hier vang jy my met 'n lae ene.  Jou poefies is geboek by KZN bash  :imaposer:

Ek issie bang nie. Ek beplan om baie familie en skoonfamilie saam te bring :3some:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Online VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,123
  • Thanked: 117 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #124 on: June 02, 2015, 07:06:16 pm »
Jissou,ek het in Luderits agtergebly. Ek sal vannaand weer moet inhaal. :lol8:  

Dit was sekerlik 'n lekker trip down memory lane.  :thumleft:

Edit: Liewe aarde, ek sien dis op bl 3  :o Gaan ek weer kan saam ry ;D
« Last Edit: June 02, 2015, 07:08:42 pm by VaalBaas »
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,930
  • Thanked: 212 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #125 on: June 02, 2015, 07:09:06 pm »
DAG 16

Oanob dam na Rooidraai plaas

Ek het vanoggend opgestaan met so snaakse gevoel aan my, ligte hoofpyn en seer keel.  Dis seker die water van die mense wat n mens so sleg laat voel.  
Ons pak op met n swaar hart, dis werklik n lekker plekkie die, hier kan n mens maklik n paar dae bly en ontspan.
Ons roete vir die dag sou van Rheboth op die C25 wees tot by Uhlenhorst.  Ek wou nog altyd die plekkie sien, dis een van die min plekke in Namibia waar ek nog nie was nie.  Vandaar af met die C 15 tot by Hoachanas en dan Stampriet.  Dan op die C15 tot by Gochas.  Verder op die C17 nogsteeds rigting suid tot by die D503.  Ons vat dan die twee spoor duine pad so 30km in tot by ons vrinne se plaas op Rooidraai.
Hier sou ons die dag verder spandeer en die volgende dag ook kuier.  Dis maar gewoontlik waar ek my Namibia trippies kom afsluit.  Die plaas is n regte juweel hier tussen die rooi duine van die Kalahari.

Die son was weereens teen ons en die kiekies het maar k@kerig uitgekom.  Hier is darem so paartjie.




Uhlenhorst.


Ons het langs die pad gestop om van die oorskiet braaivleis en bvraaibroodjies tee et.  Man, dis was n lewensredder.


Die paaie was lank en reguit maar in goeie toestand.  Ons het gemaklik en vining die kilos korter gemaak.


As jy die rooisand sien dan weet jy dis naby Gochas.




Die bruggie voor Gochas.  Ons is gou hier in om petrol te tap, toe is ons weer vort, rigting suid.


Nog so pik aan die oorblywende sosaties.


Hier is ons naby die D503.








Hierdie teken is ongeveer so 50km van Mata Mata grenspos.



No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,930
  • Thanked: 212 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #126 on: June 02, 2015, 07:11:45 pm »
Ons los altyd die lekker vir laaste, hier kom hy nou.   :biggrin:

En toe is dit so, ons is op die tweespoor.  Ons stop vlugtig en pas die banddruk aan vir die toestande en ons ry die duine en tweespoor met gemak met die karretjie.  

Hier volg so paar kiekies van die tweespoor tot by hulle plaas.
























Veilig onder dak op Rooidraai.


Hier kuier ons altyd lekker.  Daai aand word die lekkerste lamsblad vir ons voorgesit.  Dit met aartappels  en so klein bietjie groente op die kant.

Hier word daar nog op die stoep geslaap, dis nog warm genoeg in die geweste.


Die plaas se groot waghond.


Die volgende oggend ry ons waterposte om en kyk dat die als reg is by die poste.








Ons kom so net na 9 terug en braai sommer vleis vir brunch.  Niks fout daarmee nie.






Sonsondergang op die plaas.



« Last Edit: June 02, 2015, 07:12:13 pm by Vis Arend »
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,930
  • Thanked: 212 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #127 on: June 02, 2015, 07:48:12 pm »
Dit gaan nou 'n vaal triestige Sondag ophelder ;D Hoop nie ons ry net dag vir dag en moet 3 weke lees nie :imaposer:

Ons is op :thumleft: Gooi maar die fotos

Jissou,ek het in Luderits agtergebly. Ek sal vannaand weer moet inhaal. :lol8: 

Dit was sekerlik 'n lekker trip down memory lane.  :thumleft:

Edit: Liewe aarde, ek sien dis op bl 3  :o Gaan ek weer kan saam ry ;D

Ek check jou.   :patch:    :biggrin:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,230
  • Thanked: 38 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #128 on: June 02, 2015, 07:54:56 pm »
:sip:  Was lekker om julle by Vaalbaas te ontmoet, ek dink net daai stainless jerry kannetjie met die slangbyt medisyne is gevaarlik naby, en in bereik, van die passasier geinstalleer, die pad kan mos vervelig raak..... :lol8:

 :imaposer: Nee, myne dra ek in my knapsak.  Daardie is vir Louis.   :imaposer:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,230
  • Thanked: 38 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #129 on: June 02, 2015, 07:56:07 pm »
Bie en Woody, as ek moet tjoklis uitsit, gaan ek binnekort nie in daai karretjie pas nie.   :)
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Online woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,979
  • Thanked: 193 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #130 on: June 02, 2015, 07:59:06 pm »
 :imaposer:
Maar dis seker lekker om daai sand paaie te ry en jy weet jy kan nie omval nie. :ricky:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,230
  • Thanked: 38 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #131 on: June 02, 2015, 08:00:04 pm »
Daai Karretjie het seker die nog die kombuis opwasbak ook iewers ingebou want ek sien 'n Joseph Rodgers mes en die skoppie en besempie  :imaposer:

Ai maar julle KAN !!!  :thumleft:



Dankie woody1.  'n Mens moet darem so af en toe huis uitvee, of hoe.  En ja, daar is 'n sink - nogal 10 liter.    :biggrin:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,230
  • Thanked: 38 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #132 on: June 02, 2015, 08:01:58 pm »
:imaposer:
Maar dis seker lekker om daai sand paaie te ry en jy weet jy kan nie omval nie. :ricky:

Ja-ja.  Dis hoekom ek my bike verkoop het - ek was MOEG omgeval.   :-[
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Online woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,979
  • Thanked: 193 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #133 on: June 02, 2015, 08:03:25 pm »
 :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline TWE-TWE

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,257
  • Thanked: 2 times
  • If you can dream it,you can do it.......
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #134 on: June 02, 2015, 08:50:15 pm »

 ek is mal oor daai rooi sandpaaie en die dubbelbed op die stoep....dis awesome  :) :thumleft:
How we walk with the broken,speaks louder than how we sit with the great
 

Online VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,123
  • Thanked: 117 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #135 on: June 02, 2015, 09:12:44 pm »
Sjoe ja dis mooiwereld daai.  :thumleft: :thumleft:

Ek wonder of mens daai rooi pad nie eerder as dubbelspoorpad moet noem nie
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Gertjie Grondpad

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 104
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #136 on: June 02, 2015, 09:20:16 pm »
Louis, het jy 'n idee wat weeg jul karretjie as hy so gelaai is?
 

Offline TWE-TWE

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,257
  • Thanked: 2 times
  • If you can dream it,you can do it.......
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #137 on: June 02, 2015, 09:24:36 pm »
Sjoe ja dis mooiwereld daai.  :thumleft: :thumleft:

Ek wonder of mens daai rooi pad nie eerder as dubbelspoorpad moet noem nie


 :thumleft: :lol8:
How we walk with the broken,speaks louder than how we sit with the great
 

Offline ALLEN I

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,982
  • Thanked: 17 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #138 on: June 02, 2015, 09:32:39 pm »
Nice nice nice dam this stirs up memories. :ricky: Thanks guys. Nam is special, it keeps calling one back. :ricky:
Biking since the age of 11 nothing beats the freedom when u out there on u baby. Been doing it over 40 years now  (that's life)
Born a Biker, Live like a Biker, Die a Biker
 

Offline gwild

  • Senior Member
  • ***
  • Location: Western Cape
  • Posts: 1,512
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #139 on: June 02, 2015, 09:44:53 pm »
Awesome RR and pics, what a adventure!!! Thx for sharing  :thumleft:

Wag vir nog :peepwall: