Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE  (Read 28639 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,961
  • Thanked: 214 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #140 on: June 03, 2015, 05:31:00 am »
Hier volg wat ek vermoed die rooi roete gaan wees op die jaar se Kos Rally / Nam Bash.
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,961
  • Thanked: 214 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #141 on: June 03, 2015, 05:34:23 am »
DAG 18
Roodraai tot Molopo Lodge

Ons roete vandag sal wees van die plaas Rooidraai op die D503 tot op die C11, so 80km voor Aroab.  Van Aroab is dit die C16 na die grenspos en dan op die teer tot by Molopo Lodge.
Ons kuier op Rooidraai kom ook tot n einde.  Ons pak vanoggend baie stadig op.  Ons wil nie groet nie.  Ons eet eers n lekker boere brekkie en groet uiteindelik en val eers in die pad hier na 10.
Hier gaan ek nie te veel praat nie, ek gaan net kiekies gooi.  Rooidraai sit op die D503.  As jy van die C15 (oos) kom is hulle plaas so 30km die tweespoor pad in.  Dan van hulle plaas na die C11(westekant toe) is dit ongeveer 90km waarvan die tweespoor so 60km daarvan is.  Op die stuk pad is daar van die mooiste rooi duine en die scenery is uit die boeke.  As julle gatvol raak vir al die prentjie, sorry. 

No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,961
  • Thanked: 214 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #142 on: June 03, 2015, 05:36:34 am »

Hier raak die tweespoor weer n gruispad, maar moennie dink die sand ryery is klaar nie.

Toe is ons weer op die  C11 tot by Aroab.

Aroab gooi ons die laaste petrol in Namibia en sleep deur tot by die grenspos.
Kyk hoe word die houtjie kamma weggesteek vir doane.

Namibia grenspos is ons vining deur, die polieste is net weer geinterseerd oor die ryding van ons, maar verder is daar geen pyne.  SA kant dieslfde, ons is met geen moeite deur die poste en op die pad Molop toe.

Die aand eet ons weer die laaste kabeljou wat ons van Henties saamgebring het.

Ons is terug in SA en dit voel amper asof die vakansie verby is.  Ons wil half direk terugry huistoe, maar besluit ons sal eers Verneukpan toe gaan.
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,961
  • Thanked: 214 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #143 on: June 03, 2015, 05:38:59 am »
DAG 19
Molpo Lodge tot Verneukpan

Die akkommodasie by Molopo het n ontbyt ingesluit.  So, ons word wakker en pak die karretjie.  Sewe uur gaan eet ons n heerlike ontbyt.  Die prys vir die akkommodasie en ontbyt was R200 per person wat ek dink baie billik is. 

Na die ontbyt pak ons die 190km stuk teerpad na Upington aan.  Dis n ou boring stuk pad, maar ons los mekaar af en voor on sweet is ons in Upington.

In Upington koop ons voorraad vir Verneukpan, ons is al so bietjie moeg geet aan al die rooivleis en ons koop hoender porsies.  Intussen bel ons oom Giel op Verneukpan en s ons kom Verneukpan toe, osn soek hout ook.  Ons verduidelik dan ook dat ons die boonste hek gaan inkom en of die hek na die kampeerplek oop sal wees.  Oom Giel s als is reg.

Kenhart stop ons vir petrol en ons is weer op die pad, Verneukpan toe.

Die pad van die boonste hek is plek plek maar sleg verspoel, lyk asof die mense lekker reent gehad het. 

Ons kom by die hek na die kampeering en die in gesluit.  Ons moet omdraai en die 15 km op plaas te ry.
Halfpad plaas toe loop ons die ruiter raak.

By die plaas aangekom is daar geen oom Giel nie.  Net die plaaswerker op die perd.  Oom Giel is op sy Kalahari plaas.  Die werker boek ons in, ek vra vir hout.  Ja die hout is R55 vir n 15 kg sak.  Mooi man, ek betaal sommer vir die hout ook.  Die plaaswerker s hy moet eers die hout kap.  OK, ek dag die hout is onder by die kamp, hoe de moer gaan ek die 15kg hout daar kry.  Ons verplaas die bagasie so effe en laai die sak in die karretjie en Nannie klim agter op die BM.  Glo my daai sak wat julle daar sien is 15kg, hulle weeg hom.

Ons ry so sukkel sukkel tot by die kampplek maar kom daar aan sonder enige skade.

Die BM se agterbriek skoene is so bietjie aan die op kant, gelukkig het ek n paar spares saamgeneem.  15 minute later toe spog sy met nuwe briekskoene.

Op die pan vir so paar kiekies.

En natuurlik die aand se ete.

Ek het mos 15kg se hout.

En toe raak Nannie besig met die kamara

Ek moet bieg, ek het so lekker gekuier dat ek so in my innigheid stil stil lekker gesuip geraak sonder dat ek agterkom.   Toe ek klaar geet het, toe swaai my ou koppe lekker heen en weer.  Ek het eerder nie die skottelgoed afgedroog nie, was bang die goed val op die grond.  Ek het myself maar besig gehou met kleinighede, net om besig te lyk.
n Man slaap mos ook nie lekker as jy so geknetter is nie, dis was dan ook so.  Slegte aand gehad, ai tog.
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,961
  • Thanked: 214 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #144 on: June 03, 2015, 05:40:21 am »
DAG 20
Verneukpan na Graaf Reinett
Maar moeilik opgestaan vanoggend, maar opstaan moet ons.  Dit sou n lang dag wees vandag.  Ons ry van hier tot by Graaff Reinet.  Amper so iets soos 700km.

Gou n laaste kiekie geneem op die pan by die klok van die gelaaide karretjie.

Soos ons wegry kom groet die oggendson.

Die pad uit na die plaashuis en die hoofpad is die keer weer lekker sanderig, padskrapers was lanklaas hier.

Dis wat n erdvark dink van n gruispad.

So enetjie vir JMOL

En nog so drie vir JMOL

Toe ons eers op die teer klim het die pad maar vervelig loop raak.  Daar was darem hier en daar so ietsie gewees om te sien.

Ons het laterig ingetrek by Graaff Reinet, net ingeboek by n selfsorg eenheid, gestort en ietsie gaan pik by die Spur.  Ons het onself so bietjie bederf vandag.
Klaar geet by die Spur loop ons Ben10 en sy vroutjie raak.  Ons is oor na hulle plekkie en so bietjie met hulle gekuier voordat ons terug kamer toe is en dekking gekap het. 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,961
  • Thanked: 214 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #145 on: June 03, 2015, 05:41:24 am »
DAG 21
Graaff Reinet na King Williams Town.

Ek het nie te veel te s hier nie.  Ons is reguit teerpad huistoe.  Ons het darem in Bedford gestop om ietsie te kry vir die innerlike.  Verder was ons terug in die Oos Kaap en die paaie en die drywers het niks verander nie.

Daarsy, nou toe, hoop julle het lekker saam gery.  Onse storie is nou kla.

Ons verkorte Namibia trippie was op sy eie baie spesiaal gewees vir ons.  Dit was korter as ons oorspronklike beplande roete maar nogsteeds baie lekker.  Ons het dit nogals geniet om die trip te doen met die karretjie.  Behalwe vir die bout wat al in Gouda afgebreek het en natuurlik die verdomde modderskerm, het sy haar goed gedra in party moeilike omstandighede.  Die karretjie trek natuurlik onnodige aandag, maar dis iets waaraan ons gewoond geraak het. 
Ons het n sak vol nuwe vriende ontmoet en ou vriende weer gesien.  Ons het weereens gesien dat daar in vandag se tye nog baie goeie mense is.  Aan almal wat ons kom groet het en hallo ges het, baie dankie, wees veilig en hopende sien ons binnekort. 
Weereens n baie spesiale dank aan Vaalbaas en sy vroutjie, Marloes en aan Man from Nam en sy vroutjie, Salome, julle weet hoekom.  Baie dankie.

  En aan almal wat die rr gelees het, baie dankie. 

Tot weersiens en veilig ry

DIE VIS ARENDE EN HUL KARRETJIE
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,184
  • Thanked: 53 times
  • East London
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #146 on: June 03, 2015, 06:45:42 am »
Wat 'n lekker trip.  Het dit baie geniet.

Wat was die totale kilos wat jul gery het?

Moet se - op elke trip waar julle gaan neem jul darem 'n kiekie vir my  :thumleft:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,961
  • Thanked: 214 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #147 on: June 03, 2015, 07:19:50 am »
Louis, het jy 'n idee wat weeg jul karretjie as hy so gelaai is?

Ons is net so oor die half ton.   :eek7:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,961
  • Thanked: 214 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #148 on: June 03, 2015, 07:21:19 am »
Wat 'n lekker trip.  Het dit baie geniet.

Wat was die totale kilos wat jul gery het?

Moet se - op elke trip waar julle gaan neem jul darem 'n kiekie vir my  :thumleft:

Nog nie presies uitgewerk nie, lyk so tussen 6 000 - 6500km. 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,124
  • Thanked: 118 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #149 on: June 03, 2015, 07:31:17 am »
Baie dankie julle vir die mooi fotos en die tiepe trip waaroor ons nog net droom. Ons het lekker saamgery en net so lekker om daai koppie gekuier die Saterdag aand. Oor die volgende oggend  -  Is mos waarvoor mens vriende het en maak en so iets maak dit nog intersanter en sommer ook spesiaal :thumleft:

Het jy al uitgevind oor die regte bout. Dit sal seker maar staal moet wees, maar as daardie mildsteel een 5000km kan hou deur daai paaie, sal hy ook seker nog 5 kan doen :biggrin:

Groete en tot weersiens
Loedolf en Marloes
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,987
  • Thanked: 194 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #150 on: June 03, 2015, 07:43:54 am »
Baie dankie vir die LEKKER saamry en deel.  Julle is in 'n ander klas.... hou so aan.  :thumleft:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,961
  • Thanked: 214 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #151 on: June 03, 2015, 07:45:49 am »
Baie dankie julle vir die mooi fotos en die tiepe trip waaroor ons nog net droom. Ons het lekker saamgery en net so lekker om daai koppie gekuier die Saterdag aand. Oor die volgende oggend  -  Is mos waarvoor mens vriende het en maak en so iets maak dit nog intersanter en sommer ook spesiaal :thumleft:

Het jy al uitgevind oor die regte bout. Dit sal seker maar staal moet wees, maar as daardie mildsteel een 5000km kan hou deur daai paaie, sal hy ook seker nog 5 kan doen :biggrin:

Groete en tot weersiens
Loedolf en Marloes

Dankie Vaalbaas.   :thumleft:  :thumleft:  :thumleft:

Anner bout gekry, tempered steel.  Daar staan 'n nommer op die bout se kop maar kannie die nommer onthou nie.  Die manne wat weet s dis die regte een.  Die oue uitgehaal en jy kan sien hy het 'n "nock" gevang, so ek sal maar met elke diens die bout vervang.  Hulle is gelukkig goedkoop.  
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,961
  • Thanked: 214 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #152 on: June 03, 2015, 07:46:47 am »
Baie dankie vir die LEKKER saamry en deel.  Julle is in 'n ander klas.... hou so aan.  :thumleft:

Dankie Woody, sien jou binnekort by die KZN bash.   :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,987
  • Thanked: 194 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #153 on: June 03, 2015, 07:55:24 am »
Maak so... ek wil ook 'n sping in die karretjie inkry.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #154 on: June 03, 2015, 09:28:00 am »
Netjies..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,961
  • Thanked: 214 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #155 on: June 03, 2015, 09:52:36 am »
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,124
  • Thanked: 118 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #156 on: June 03, 2015, 10:04:06 am »
WOW         fok             WOWWOW WOW!!

As dit ek was sou ek nee ges het, maar Louis en Nannie, mag ek 'n foto post?

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline HB 9

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1100GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,356
  • Thanked: 9 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #157 on: June 03, 2015, 10:11:59 am »
Baie dankie vir die lekker saamry... met heimwe na van die fotos gekyk...

Waar pak julle al jul goed???

Visarend - jy het jou perfekte reisgenoot in mev Visarend - en dan kan sy nog mooi fotos ook neem!

Johan Snyman s: ..."My gunsteling reisgenoot..." as hy van sy vrou praat / skryf... 

:thumleft:  :thumleft:  :thumleft:
Tread lightly
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,961
  • Thanked: 214 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #158 on: June 03, 2015, 10:13:47 am »
WOW         fok             WOWWOW WOW!!

As dit ek was sou ek nee ges het, maar Louis en Nannie, mag ek 'n foto post?

 :biggrin:   :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,961
  • Thanked: 214 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #159 on: June 03, 2015, 10:14:43 am »
Baie dankie vir die lekker saamry... met heimwe na van die fotos gekyk...

Waar pak julle al jul goed???

Visarend - jy het jou perfekte reisgenoot in mev Visarend - en dan kan sy nog mooi fotos ook neem!

Johan Snyman s: ..."My gunsteling reisgenoot..." as hy van sy vrou praat / skryf...  

:thumleft:  :thumleft:  :thumleft:

Ware woorde my vriend.  Ek is bitter trots op haar.   :thumleft:  :thumleft:
« Last Edit: June 03, 2015, 10:15:41 am by Vis Arend »