Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE  (Read 28591 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,204
  • Thanked: 199 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #160 on: June 03, 2015, 10:19:07 am »
Baie mooi foto's en lekker RR. Ons ry lekker saam met julle. Baie Dankie  :thumleft:
« Last Edit: June 03, 2015, 11:05:14 am by Black_Hawk »
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R, 1982 Honda XL 600R
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,927
  • Thanked: 212 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #161 on: June 03, 2015, 10:23:21 am »
BAie mooi foto's en lekker RR. Ons ry lekker saam met julle. Baie Dankie  :thumleft:

 :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,230
  • Thanked: 38 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #162 on: June 03, 2015, 10:29:48 am »
Baie dankie vir die lekker saamry... met heimwe na van die fotos gekyk...

Waar pak julle al jul goed???

Visarend - jy het jou perfekte reisgenoot in mev Visarend - en dan kan sy nog mooi fotos ook neem!

Johan Snyman s: ..."My gunsteling reisgenoot..." as hy van sy vrou praat / skryf...  

:thumleft:  :thumleft:  :thumleft:

Ware woorde my vriend.  Ek is bitter trots op haar.   :thumleft:  :thumleft:

 :love3:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 
Online Offshore

Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #163 on: June 03, 2015, 10:33:28 am »
Dit was lekker.  :ricky: Baie dankie vir die deel.
 
Online VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,122
  • Thanked: 117 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #164 on: June 03, 2015, 10:39:41 am »
Weet nou nie of ek julle eers moet nooi vir die inweiding en of ek nie sommer die naweek vir SANNA moet warm maak nie.

Kom vannoggend 'koerier ingestap met pakkie. Vir Gouda Slaghuis, maar ons het niks bestel nie. Omdat dit 'n klein gemeenskap is sturr baie boere ook soms pakkies vir ons adres en kom dit dan later optel, maar op die een is daarnie 'n verwysing vir enige iemand nie. wil net seker maak voor die koerier ry en maak die plasteik RAM sakkie oopom te sien of die pakkie self nie 'n adres op het nie,

Lang storie kort....

Dit is 'n baie spesiale geskenk en baie baie baie dankie. Dit is nie nodig gewees nie.
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,927
  • Thanked: 212 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #165 on: June 03, 2015, 11:18:44 am »

Ai ou maat, dis maar net so klein ietsie om dankie te s.  As dit nie vir jou was nie, sou ons nooit die vakansie kon klaarmaak nie.  Nannie sou nie haar ma gesien het nie en ons sou nie ons vrinne op die trip kon sien.  So, as dit nie vir jou onbaatsugtige optrede was nie, het ons nie nou die RR gelees nie.
Mooi loop en nogmaals dankie.

Louis en Nannie
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,927
  • Thanked: 212 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #166 on: June 03, 2015, 11:27:11 am »
Dit was lekker.  :ricky: Baie dankie vir die deel.

 :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,240
  • Thanked: 84 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #167 on: June 03, 2015, 11:33:56 am »
My nuwe gunsteling thread die...
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,927
  • Thanked: 212 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #168 on: June 03, 2015, 11:35:58 am »
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 22 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #169 on: June 03, 2015, 11:38:33 am »
Lees altyd lekker aan julle skrywe. Gaan nog eendag 'n stukkie saamry.... :thumleft:
Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 
Online woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,976
  • Thanked: 193 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #170 on: June 03, 2015, 11:57:09 am »
Weet nou nie of ek julle eers moet nooi vir die inweiding en of ek nie sommer die naweek vir SANNA moet warm maak nie.

Kom vannoggend 'koerier ingestap met pakkie. Vir Gouda Slaghuis, maar ons het niks bestel nie. Omdat dit 'n klein gemeenskap is sturr baie boere ook soms pakkies vir ons adres en kom dit dan later optel, maar op die een is daarnie 'n verwysing vir enige iemand nie. wil net seker maak voor die koerier ry en maak die plasteik RAM sakkie oopom te sien of die pakkie self nie 'n adres op het nie,

Lang storie kort....

Dit is 'n baie spesiale geskenk en baie baie baie dankie. Dit is nie nodig gewees nie.

Vaalbaas, ek hoop jy stuur bietjie geld vir Louis... my oupa het altyd gese jy GEE nie 'n mes vir 'n vriend nie want dit sny vriendskaps bande.... jy KOOP hom vir 5c dan is alles reg.

Dus betaal jou 5c soos 'n man...  :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,927
  • Thanked: 212 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #171 on: June 03, 2015, 12:01:12 pm »
Lees altyd lekker aan julle skrywe. Gaan nog eendag 'n stukkie saamry.... :thumleft:

Wag vir daai dag.   :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Online VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,122
  • Thanked: 117 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #172 on: June 03, 2015, 12:02:53 pm »
Weet nou nie of ek julle eers moet nooi vir die inweiding en of ek nie sommer die naweek vir SANNA moet warm maak nie.

Kom vannoggend 'koerier ingestap met pakkie. Vir Gouda Slaghuis, maar ons het niks bestel nie. Omdat dit 'n klein gemeenskap is sturr baie boere ook soms pakkies vir ons adres en kom dit dan later optel, maar op die een is daarnie 'n verwysing vir enige iemand nie. wil net seker maak voor die koerier ry en maak die plasteik RAM sakkie oopom te sien of die pakkie self nie 'n adres op het nie,

Lang storie kort....

Dit is 'n baie spesiale geskenk en baie baie baie dankie. Dit is nie nodig gewees nie.

Vaalbaas, ek hoop jy stuur bietjie geld vir Louis... my oupa het altyd gese jy GEE nie 'n mes vir 'n vriend nie want dit sny vriendskaps bande.... jy KOOP hom vir 5c dan is alles reg.

Dus betaal jou 5c soos 'n man...  :imaposer:

Sal man up,  en dit onmiddelik doen  :thumleft: :imaposer:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Online woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,976
  • Thanked: 193 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #173 on: June 03, 2015, 12:04:18 pm »
Mooi so goed en getroue slaaf.  :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Sputnik080

Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #174 on: June 03, 2015, 12:16:16 pm »
Love it!
History:
1) 2008 Vuka XT125 (sold)     2) 2013 Motomia Java 170 (sold)     3) 2000 Honda XRV750 Africa Twin (sold)     4) 1994 Honda CBR600 F2 (sold)     5) 2004 Honda XL650V Transalp (sold)     6) 2004 BMW R1200GS (current)
 
Online Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,204
  • Thanked: 199 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #175 on: June 03, 2015, 12:21:28 pm »
Weet nou nie of ek julle eers moet nooi vir die inweiding en of ek nie sommer die naweek vir SANNA moet warm maak nie.

Kom vannoggend 'koerier ingestap met pakkie. Vir Gouda Slaghuis, maar ons het niks bestel nie. Omdat dit 'n klein gemeenskap is sturr baie boere ook soms pakkies vir ons adres en kom dit dan later optel, maar op die een is daarnie 'n verwysing vir enige iemand nie. wil net seker maak voor die koerier ry en maak die plasteik RAM sakkie oopom te sien of die pakkie self nie 'n adres op het nie,

Lang storie kort....

Dit is 'n baie spesiale geskenk en baie baie baie dankie. Dit is nie nodig gewees nie.

Vaalbaas, ek hoop jy stuur bietjie geld vir Louis... my oupa het altyd gese jy GEE nie 'n mes vir 'n vriend nie want dit sny vriendskaps bande.... jy KOOP hom vir 5c dan is alles reg.

Dus betaal jou 5c soos 'n man...  :imaposer:

Net so... ken ook die storie so
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R, 1982 Honda XL 600R
 
Offline Ian in Great Brak River

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,065
  • Thanked: 78 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #176 on: June 03, 2015, 12:47:44 pm »
Dankie vir die deel julle twee, weereens 'n puik RR, ek het soos altyd nog ietsie hier geleer.

 :thumleft:
1978. It's 6am, mid winter...two up on a XL 185S ... off to my first casino ever with all of R40 and we've got a full tank of fuel, so enough to get there we reckon.... that's determination...

Old bike: '82 Eddie Lawson Replica
Other bike: '05 Honda Varadero 1000
New bike: '16 Honda Africa Twin.
 
Offline SHARK DOG

  • Newbie
  • *
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Gauteng
  • Posts: 46
  • LEAVE WORK AND RIDE
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #177 on: June 03, 2015, 01:03:25 pm »
thanks really enjoyed the rr
 
Offline Oulouis

Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #178 on: June 03, 2015, 01:10:14 pm »
Baie Baie Baie dankie.  Dit was een fantastiese RR.  Dit is verhale soos hierdie wat maak dat ek sommer die pad vat.  Ek is ook baie bly dat ek julle by Vaalbaas kon ontmoet.
Mooi loop.
 
Online Lem

Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #179 on: June 03, 2015, 01:33:10 pm »
Weet nou nie of ek julle eers moet nooi vir die inweiding en of ek nie sommer die naweek vir SANNA moet warm maak nie.

Kom vannoggend 'koerier ingestap met pakkie. Vir Gouda Slaghuis, maar ons het niks bestel nie. Omdat dit 'n klein gemeenskap is sturr baie boere ook soms pakkies vir ons adres en kom dit dan later optel, maar op die een is daarnie 'n verwysing vir enige iemand nie. wil net seker maak voor die koerier ry en maak die plasteik RAM sakkie oopom te sien of die pakkie self nie 'n adres op het nie,

Lang storie kort....

Dit is 'n baie spesiale geskenk en baie baie baie dankie. Dit is nie nodig gewees nie.

Vaalbaas, ek hoop jy stuur bietjie geld vir Louis... my oupa het altyd gese jy GEE nie 'n mes vir 'n vriend nie want dit sny vriendskaps bande.... jy KOOP hom vir 5c dan is alles reg.

Dus betaal jou 5c soos 'n man...  :imaposer:

Sal man up,  en dit onmiddelik doen  :thumleft: :imaposer:

Stuur vir hulle van daai awesome kaaswors... eks seker hulle kry nie dit daar aan hulle kant van SA nie  :thumleft:
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future