Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE  (Read 27806 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Noneking

Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #20 on: May 31, 2015, 07:45:29 pm »
Lekker sover, baie dankie!
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,319
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #21 on: May 31, 2015, 07:47:33 pm »
Uit eindelik uncle Vis, nou sit ek vas genael en wag vir die res want hierdie gaan 'n goeie een wees soos gewoonlik. :thumleft:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Online Offshore

Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #22 on: May 31, 2015, 08:05:37 pm »
Ek sien ook uit na die Trip. :ricky:
 

Offline Dutchman81

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,113
  • Thanked: 6 times
Re:
« Reply #23 on: May 31, 2015, 08:42:56 pm »
Ai dit is pragtig man,  ek is in vir die res....
2008 Klr650
2008 R1200GS Adv
''In the end , its not going to matter how many breaths you took , but how many moments took your breath away.''
 

Offline weskusklong

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,289
  • Thanked: 10 times
  • Happiness comes from inside.
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #24 on: May 31, 2015, 09:23:29 pm »
As ek so na daai gelaaide karretjie kyk,lyk dit alteveel na ń wegloop besigheid :ricky:
Gaan die een fyn dophou.
 

Offline Man from Nam

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Namibia
  • Posts: 729
  • Thanked: 6 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #25 on: May 31, 2015, 10:12:20 pm »
Lekker man Lekker, die rr sover en daai kop lyk nog lekkerder.
Kan nie wag vir die res nie :sip:
Life is great LIVE IT!!
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,253
  • Thanked: 187 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #26 on: May 31, 2015, 10:29:31 pm »
Was self al naby aan 'n "Karretjie" aanskaf, sodat die Laatlam kon saamry. Dit nog nie voltrek nie. :(

Ry dus graag saam! :biggrin:

Ek het al my eerste kop hier in Middelburg, MP gehad. Vaalbaas se koppe lyk na koningskos! ;)

Interessante "Honda" skermpie op die HP2! :o
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline SmuGS

  • A very quiet
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,181
  • Thanked: 46 times
  • Only 98 669 km.
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #27 on: June 01, 2015, 02:39:28 am »
 :sip:
Nee wat vlekkelose ek kuier op my lekkerste tussen die rokers,dronkgatte,vloekers,hoere en ander sondaars  :imaposer:
R1150gs,  KLE 500, XT660R.
 

Offline Skolla

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Western Cape
  • Posts: 526
  • Thanked: 6 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #28 on: June 01, 2015, 07:05:23 am »
Lekker,lekker ek ry saam,hierdie gaan veroorsaak dat ek in werkstyd sal moet  :peepwall:
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,484
  • Thanked: 159 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #29 on: June 01, 2015, 07:11:22 am »

Interessante "Honda" skermpie op die HP2! :o

Het ook daai gesien maar niks gesÍ nie.  Gee seker die HP wings.   :patch:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,000
  • Thanked: 109 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #30 on: June 01, 2015, 07:28:22 am »

Interessante "Honda" skermpie op die HP2! :o

Het ook daai gesien maar niks gesÍ nie.  Gee seker die HP wings.   :patch:

Ok ok, ek sal weer vertel en is glad nie skaam nie. Ek laaik tot Yamaha ook. Het op 'n ride gegaan saam met die XR brrraaap fest (met die HP  ;D) dit was 'n hele gespottery voor die tyd en toe ek die oggend daar opdaag by die bymekaarkomplek het ek toe 'n keuse gehad. Of daar word een plug (links of reg, kon nogal kies) uitgedraai wat dan die 1200 'n 600 maak of 'n Honda sticker kit.  Ja, daar was meer van hulle, maar die een op die skerm het daar gebly om die regtige epic trip saam moer nice groep te onthou.

Dit was so 3 jaar terug en die jaar s'n is weer in beplanning en my naam is al op die lys ;)
« Last Edit: June 01, 2015, 07:29:23 am by VaalBaas »
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Topie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha TW200
    Location: Gauteng
  • Posts: 531
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #31 on: June 01, 2015, 08:30:55 am »
Jitte ek se dit weer, julle Visse weet hoe om n man se bek te laat water om te ry  :thumleft:
 

Offline Onetime

Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #32 on: June 01, 2015, 08:40:34 am »
Lekker dankie ry ook saam :ricky:
Onetime to live your life. No time to wait for someday or you will find that someday was yesterday.

XT500(sold), DRZ400(sold), XT600(sold), F800GS(sold)
 

Offline ClemS

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 519
  • Thanked: 39 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #33 on: June 01, 2015, 09:08:51 am »
 :sip:
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,253
  • Thanked: 187 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #34 on: June 01, 2015, 09:18:55 am »

Interessante "Honda" skermpie op die HP2! :o

Het ook daai gesien maar niks gesÍ nie.  Gee seker die HP wings.   :patch:
Seker om die KTMs weg te ry! :lol8:
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Europe
  • Posts: 8,653
  • Thanked: 189 times
  • DILLIGAF?
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #35 on: June 01, 2015, 09:43:25 am »
Ek is seker daar is iewers 'n storie oor daai agterband maar dit lyk darem baie soos 'n kar tyre?
 

Online woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,594
  • Thanked: 169 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #36 on: June 01, 2015, 09:53:48 am »
Dis al wat hou vir hom.... sal hom nie eers 'n rol doringdraad vir krismis gee nie...  :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Herklaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,366
  • Thanked: 61 times
  • Do it, you only live twice.
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #37 on: June 01, 2015, 10:21:45 am »
 :sip:  Was lekker om julle by Vaalbaas te ontmoet, ek dink net daai stainless jerry kannetjie met die slangbyt medisyne is gevaarlik naby, en in bereik, van die passasier geinstalleer, die pad kan mos vervelig raak..... :lol8:
Yamaha 50, Yamaha 400, 2 x Yamaha DR 350 LC, Honda CBX 550 F2, Honda TransAlp 650, Triumph Tiger 800 Xc,
Now 2015 Triumph Tiger 800 Xcx.and.. my favorite... 1996 Yamaha Tenere 660 5 valve single.
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,000
  • Thanked: 109 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #38 on: June 01, 2015, 10:41:16 am »
Dis al wat hou vir hom.... sal hom nie eers 'n rol doringdraad vir krismis gee nie...  :imaposer:

Praat jy. Kyk maar net  wat maak hulle die volgende dag :peepwall:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,982
  • Thanked: 163 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #39 on: June 01, 2015, 10:44:22 am »
Daie nice RR met mooi foto's... dankie dat ons saam met julle  kan ry.  :thumleft:. Kan nie wag om die res van die RR te sien nie.
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R