Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE  (Read 27793 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,754
  • Thanked: 411 times
    • dustriders.co.za
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #300 on: December 12, 2015, 03:13:55 pm »
VA die video wat sÍ TWEESPOOR van 49 sek. Watter pad is dit?

Dis die een van die D707 af in na die Tiras berge.  Ons sou die aand daar slaap maar toe ons daar kom was hy vol bespreek met "fucking tourist".    :patch:   Toe draai ons om en slaap die aand by Beta. 
maw die D407? Die een waarop die Sinclair myn is?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,999
  • Thanked: 108 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #301 on: December 12, 2015, 03:17:43 pm »
Hahaha. Wat noem jy mense van die Republiek dan daar

Spelfoute agv dikvingers😀
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,482
  • Thanked: 159 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #302 on: December 12, 2015, 03:25:00 pm »
Nee, dis 'n privaatpad wat net inloop tot by die Tiras berge.    Jy kom weer met dieslfde pad terug na die D707.  As jy op die D707 klim van Aus se kant is die afdraai so 65km op die D707 regs.    

Soos ek dit het is die D407 die pad tussen Helmeringhausen  en Betta.  Dis an die agterkant (lees ooste kant) van die Tiras berge.  

Maak dit sin?
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,482
  • Thanked: 159 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #303 on: December 12, 2015, 03:26:13 pm »
Hahaha. Wat noem jy mense van die Republiek dan daar

Spelfoute agv dikvingers😀

 :biggrin:  Ons is soos goeie bure.   :thumleft: 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,754
  • Thanked: 411 times
    • dustriders.co.za
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #304 on: December 12, 2015, 04:03:51 pm »
Nee, dis 'n privaatpad wat net inloop tot by die Tiras berge.    Jy kom weer met dieslfde pad terug na die D707.  As jy op die D707 klim van Aus se kant is die afdraai so 65km op die D707 regs.    

Soos ek dit het is die D407 die pad tussen Helmeringhausen  en Betta.  Dis an die agterkant (lees ooste kant) van die Tiras berge.  

Maak dit sin?
Ek dink ek weet waarvan jy praat. Jy draai regsaf en volg die pad vir +- 12 kilos dan kom jy by n plaas wat in n kom lÍ. Die chalets is almal terra cotta rooi geverf. Duitser se plek. Anyway ek is daar in op n kol om kampplek te soek maar hy het nie n kampplek gehad en cater net vir die 4x4 groepe. Buitendien was my beursie te plat vir daai plek.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,482
  • Thanked: 159 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #305 on: December 12, 2015, 05:07:15 pm »
Nee, dis 'n privaatpad wat net inloop tot by die Tiras berge.    Jy kom weer met dieslfde pad terug na die D707.  As jy op die D707 klim van Aus se kant is die afdraai so 65km op die D707 regs.    

Soos ek dit het is die D407 die pad tussen Helmeringhausen  en Betta.  Dis an die agterkant (lees ooste kant) van die Tiras berge.  

Maak dit sin?
Ek dink ek weet waarvan jy praat. Jy draai regsaf en volg die pad vir +- 12 kilos dan kom jy by n plaas wat in n kom lÍ. Die chalets is almal terra cotta rooi geverf. Duitser se plek. Anyway ek is daar in op n kol om kampplek te soek maar hy het nie n kampplek gehad en cater net vir die 4x4 groepe. Buitendien was my beursie te plat vir daai plek.

Dis hy daai.  Ek vermoed hulle wou ons ook nie daar gehad het nie, die dat hulle kamma vol geboek was.   Maar nou ja, ten minste het ons die plek gesien. 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,754
  • Thanked: 411 times
    • dustriders.co.za
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #306 on: December 12, 2015, 05:13:43 pm »
Nee, dis 'n privaatpad wat net inloop tot by die Tiras berge.    Jy kom weer met dieslfde pad terug na die D707.  As jy op die D707 klim van Aus se kant is die afdraai so 65km op die D707 regs.    

Soos ek dit het is die D407 die pad tussen Helmeringhausen  en Betta.  Dis an die agterkant (lees ooste kant) van die Tiras berge.  

Maak dit sin?
Ek dink ek weet waarvan jy praat. Jy draai regsaf en volg die pad vir +- 12 kilos dan kom jy by n plaas wat in n kom lÍ. Die chalets is almal terra cotta rooi geverf. Duitser se plek. Anyway ek is daar in op n kol om kampplek te soek maar hy het nie n kampplek gehad en cater net vir die 4x4 groepe. Buitendien was my beursie te plat vir daai plek.

Dis hy daai.  Ek vermoed hulle wou ons ook nie daar gehad het nie, die dat hulle kamma vol geboek was.   Maar nou ja, ten minste het ons die plek gesien. 
Koiimasis? Dis die een wat ek by was. Hom nou raakgery op Google.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,164
  • Thanked: 25 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #307 on: December 12, 2015, 06:23:19 pm »
Nee, dis 'n privaatpad wat net inloop tot by die Tiras berge.    Jy kom weer met dieslfde pad terug na die D707.  As jy op die D707 klim van Aus se kant is die afdraai so 65km op die D707 regs.    

Soos ek dit het is die D407 die pad tussen Helmeringhausen  en Betta.  Dis an die agterkant (lees ooste kant) van die Tiras berge.  

Maak dit sin?
Ek dink ek weet waarvan jy praat. Jy draai regsaf en volg die pad vir +- 12 kilos dan kom jy by n plaas wat in n kom lÍ. Die chalets is almal terra cotta rooi geverf. Duitser se plek. Anyway ek is daar in op n kol om kampplek te soek maar hy het nie n kampplek gehad en cater net vir die 4x4 groepe. Buitendien was my beursie te plat vir daai plek.

Dis hy daai.  Ek vermoed hulle wou ons ook nie daar gehad het nie, die dat hulle kamma vol geboek was.   Maar nou ja, ten minste het ons die plek gesien. 
Koiimasis? Dis die een wat ek by was. Hom nou raakgery op Google.

Sorry, antwoord nou sommer hier van Nannie se lyn.

Dis hy daai.  Hier is die kiekie van die naambord waar ons ingedraai het. 

Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L