Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE  (Read 27807 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,686
  • Thanked: 69 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #80 on: June 01, 2015, 07:30:28 pm »
Fantastiese RR. Dankie julle  :thumleft:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Karoo Rider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 997
  • Thanked: 31 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #81 on: June 01, 2015, 08:11:23 pm »
Dis nou basies mos hoe 'n RR moet lyk.  Magties nou's ek lus vir ver ry en lekker eet... :thumleft:
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,319
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #82 on: June 01, 2015, 08:28:05 pm »
Baie nice uncle, julle RR maak my altyd lus om te pak en te ry.

Sien julle het toe die Kovea stoof aan geskaf,  :thumleft:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,154
  • Thanked: 80 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #83 on: June 01, 2015, 09:10:28 pm »
Hey dis mos 'n lekker rr.
Hou van jou manier om alles so gewoon te beskryf.

Was ook lekker om kennis te maak oor 'n skaapkop.
Tot weersiens!
 

Offline Gertjie Grondpad

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 104
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #84 on: June 01, 2015, 09:13:09 pm »
Baie dankie vir die deel Louis en Nannie. Jul weet darem hoe om jul lewe te geniet en dit met ander te deel. Die fotos is soos altyd ongelooflik mooi!!! Wens ek kon saamry op daai trip....pragtige land daai Nam.
 

Offline frans1

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 697
  • Lewe elke dag voluit!
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #85 on: June 01, 2015, 09:22:12 pm »
Thanks vir die deel.

Ek hou julle fyn dop, want beplan om 2016 ook julle spoor te volg.

Lekker ry en hou aan gooi met die lekker RR.

Groetnis
BMW 1200GSA (What a Machine!!!)
BMW R100RS (Busy with the repairs)
BMW 1200GS (Love the bike)
WR 450 Yamaha (Sold)
Yamaha 500 XT (Sold) Yamaha 175 DT (Sold) Honda 90 cc (Gave it away)
 

Offline ALLEN I

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,979
  • Thanked: 16 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #86 on: June 01, 2015, 09:34:11 pm »
Well done you two. Dam cant wait for October so we can go to nam again, just checking out you photies and reading the RR brings back memories and puts a "jeukin n ou se gat"  :ricky: "lekke" along, keep it rolling, the Dinosaurs are enjoying it. :biggrin: :3some: :biggrin:
Biking since the age of 11 nothing beats the freedom when u out there on u baby. Been doing it over 40 years now  (that's life)
Born a Biker, Live like a Biker, Die a Biker
 

Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,735
  • Thanked: 4 times
    • Kobus Schoeman Photography
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #87 on: June 01, 2015, 11:20:52 pm »
Lekker RR

En moerse nice paaie, behalwe vir daai dik sand dele
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Bryanston, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom
 

Offline Laban

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Zero (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,358
  • Thanked: 2 times
  • "Ride my own Ride"
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #88 on: June 02, 2015, 02:49:46 am »


…2 swing arm boute…sal check…daai neus carrier lyk bevange….en die mudguard….??... ;)
..."sometimes the people around you won't understand your journey, they don't need to, it's not for them"...Joubert Botha

...tie my own bootlaces…
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,484
  • Thanked: 159 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #89 on: June 02, 2015, 05:25:57 am »
DAG 9
Luderitz na Betta
Die oorspronklike plan vir vandag was van Luderitz, terug na Aus, dan die C13 tot die links afdraai op die D707 en dan tot by die Tiras berge conservatory waar ons sou kamp.
Ons het so gery maar die kampeerplek daar was vol.  Ons het toe maar omgedraai en aangeploeter tot by Betta kamp en daar oornag.

Ons is so bietjie hartseer om Luderitz te verlaat.  Ons los hier baie herinnringe agter.


Die skrapers is vroegoggend besig om die pad skoon te hou.




Die 120km terug na Aus.




Ons stop by die boompies langs die pad.  Daars ‘n teken wat vra om hulle water te gee.  Ons doen so, die boompies lyk sommer gelukkig.






So 40km voor Aus kry ons die eerste wilde perde.




Ons neem so paar fotos en ry tot by die uitkykpunt en watergat.  Daar kry ons twee wat sommer hier naby ons staan.  Hulle is bietjie skaam maar laat Nannie toe om aan hulle te vat. 










Die perde kom so stuk stuk aangeloop / gedraf na die watergat wat hulle deel met die gemsbokke en volstruise.  Hulle baljaar te lekker in die waterbron. Hier is so paar kiekies.
















Ons kon heeldag hier kuier, maar die pad wag en ons is vort.
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,484
  • Thanked: 159 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #90 on: June 02, 2015, 05:28:45 am »
Op Aus vul ons petrol en vat weer die pad.
Die C13.  Die pad is mooi rooi en lekker sanderig op plekke.  Dis duidelik dat van die paaie in die suide lanklaas ‘n padskraper gesien het.






So ent af met die C13 kry jy die alombekende vreemde windpomp. 
Dis maar droog in die geweste.




So ent aan draai ons links af op die D707.  Die omgewing met die droogte bly maar asemrowend.








Ons is rustig en vat dit gemaklik, ons het baie tyd op hand.  So ent weg op die D707 kry ons ‘n lekker skaduboom en stop vir ‘n brekkie.

Gebraaide beacon met roereiers op ‘n brochen smaak te heerlik met so ‘n mooi uitsig.  Die stilte hier is oorverdowend.










Na die lekker brekkie gaan ons voort op die D707.  Hy raak later lekker sanderig.  Die karretjie vat die sand sonder probleem.  Ek skat ‘n man op twee wiele gaan bietjie besig bly hier. 




Ons kom tot by die afdraai na Mount Tiras concervancy.


Dis so twee spoor sanderige paadjie in na die kampeerplek, ek dink dis so iets soos 14km in.
So paar kiekies van die pad in.











Soos voorheen genoem, toe ons daar aankom is hulle vol geboek.  Hulle stel ‘n anner kampplek voor maar ons besluit om deur te druk tot by Betta.  Dis nog vroeg en ons het tyd aan ons kant.


Die pad terug na die D707.

















Terug op die D707 is daar nog so paar sanderige kolle.  Die karretjie wil wil die pad byster raak maar ons hou haar in toom. 





No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,484
  • Thanked: 159 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #91 on: June 02, 2015, 05:30:29 am »
Ons stop onder ‘n koelteboom en onspan, nie omdat ons moeg is nie, sommer net omdat ons kan en omdat dit lekker is.


Ons is weer op die pad.






Ons bereik Betta en koop iets lekkers vir ons.  Smaak my die goed koop jy deesdae by enige Chinashop.


Ons slaan kamp op en geniet ons kuier by Betta.






















Lekker man lekker.
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,484
  • Thanked: 159 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #92 on: June 02, 2015, 05:33:28 am »
DAG 10
Betta tot Solitaire.

Ons roete vir die dag is reguit van Betta na Sesriem, Sossuvlei, as hulle die karretjie sal inlaat.
Dit het nie gewerk nie, toe sleep ons maar aan na Solitaire en doen sommer ‘n kort trippie op na Spreetshoogte en terug na Solitaire.

Vroegoggend met die koue lug op ons wange val ons in die pad.  Ons kuiertjie by Betta was weereens ‘n lekker een.


Gemsbokke is volop en hulle hol sommer blindelings voor die karretjie in.   Later in Walvis sal ‘n ou vriend my vertel hy het vroeër die jaar in een vasgery met sy GSA oppad Luderitz toe.




Nog een


Die pad smaak my is ook lanklaas geskraap.  Die sand is die pad vol en die middelmannetjie is iets aardigs, lyk amper soos ‘n kameel se rug.


Later kry ons darem een padskraper en die pad raak beter.
Hierdie mense se vakansie het nie goed geeindig nie.




So paar kiekies van die pad na Sesriem.






















Op Sesriem by die Vulstasie stop ons vir die gebryklike brochen en koue vleis en tap sommer petrol, jy weet nooit of Solitaire petrol het nie.


Hierna ry ons na die ingangshek na Sosusvlei, daar stop die wag ons in ons spore.  This stuff is not allowed.  Mooi praat help niks, ek is in elk geval moeg gat gekruip en draai daar om.  Ek bedank hom vir sy hulp vir niks en vat die pad Solitaire se rigting.  Nannie vat sommer weer beheer terwyl ek my longe uithelp.



No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,484
  • Thanked: 159 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #93 on: June 02, 2015, 05:36:07 am »
Solitaire




Ons slaan kamp op by Solitaire en gaan eet appel studle ???


Daarna vat ons die pad Spreetshoogte toe.  Die pad is maar lekker hondsleg.  Jy kan sien die paaie bietjie meer noord word bitter baie gery.






Spreetshoogte, hier kom ons.


Hier volg so paar kiekies van die pad op.  Die hele stuk is nou onder paving.
















Die uitkykpunt bo op Spreetshoogte.  Dit was maar redelik duinserig.




Toe is ons weer af.


















Terug op Solitaire moes ek eers gou running repairs doen.  Die potjie se deksel het sy gat gesien.
Draad sal help vir die interim.




Man, dis lekker om jou vrieskas / yskas saam jou te hê.  Ys en koue drankies is nooit ‘n probleem.


Ons kampplekkie


Potjiekos weer vannaand


En toe gaan die son onder.










Een manier om jou arras se spoel.


So kom nog ‘n suksesvolle dag in Afrika tot ‘n einde.
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Bie

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,192
  • Thanked: 540 times
  • Winners never quit, Quitters never win.
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #94 on: June 02, 2015, 05:36:56 am »
Nannie, jy het vergeet om 2 tjoklits op die kussing te sit op julle kamp bed. Ek ry lekker saam.
Kom ons maak 'n stoffie.
 

Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,735
  • Thanked: 4 times
    • Kobus Schoeman Photography
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #95 on: June 02, 2015, 07:30:44 am »
Kyk as jy nie leer van die 2 mense nie , is jy stupid

Soos hulle ry en kamp is dit mos een moerse plesier
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Bryanston, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom
 

Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,154
  • Thanked: 80 times
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #96 on: June 02, 2015, 08:06:52 am »
Die prentjies raak net al beter.
Hoekom het daai perd vir jou tong uitgesteek? :imaposer:
 

Online woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,594
  • Thanked: 169 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #97 on: June 02, 2015, 08:16:41 am »
Daai Karretjie het seker die nog die kombuis opwasbak ook iewers ingebou want ek sien 'n Joseph Rodgers mes en die skoppie en besempie  :imaposer:

Ai maar julle KAN !!!  :thumleft:


I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Online OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,879
  • Thanked: 195 times
  • #imstayingpositive
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #98 on: June 02, 2015, 08:39:20 am »
Liewe aarde dis 'n lekker trippie, en lekker RR! Wel gedaan.
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,606
  • karoorooster@gmail.com
Re: VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE
« Reply #99 on: June 02, 2015, 09:01:07 am »
Hel maar dis 'n lekker RR.I love it :thumleft:
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!