Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Help with spotlights  (Read 3244 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 58 times
  • My job? Just something I do between rides....
Help with spotlights
« on: June 01, 2015, 10:00:20 pm »
I have the 3600 lumen spots fitted and connected to the dim light that goes to the trigger of a relay that switches on the spots same time as the dim light comes on, which is always and with the canbus.

At night though the spots are too bright for oncoming vehicles, and having to switch them off at the handlebar switch every 5 seconds is just not working.

Does anyone know how I can get the spots to work as follows:

During daytime they should always be on with the headlight on dim or daytime running light.

At night I wish them to be able to work with the brights trigger located on the handlebar cluster.

Here is my thought to accomplish this- maybe rather use the switch that came with the spots, and instead of just an on/off switch, connect one wire to the bright light, and one to the dim light that is already connected now. That way I can use the on/off switch to effectively switch between dim light at daytime and bright with its trigger at night.

Any advice? Will this work? Alternative ideas please?
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Help with spotlights
« Reply #1 on: June 01, 2015, 10:05:15 pm »
Draadtrek, koppel hulle deur 'n relay en handlebar switch, dan kan jy self besluit waneer hulle moet brand of nie.

Meeste van die nuwe fietse het aux relays en plugs reeds in gebou en dan is dit plug & play, dit is hoe dit op die S10 is.
« Last Edit: June 01, 2015, 10:11:36 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 58 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Help with spotlights
« Reply #2 on: June 01, 2015, 11:29:26 pm »
Hulle is reeds gekoppel met handlebar switch en relay. Al wat ek soek is om hulle te kan laat brand permanent en ook om hulle via die brights se skakelaar te kan afsit en aansit as ek wil, soos in die aand.
 
Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 341 times
Re: Help with spotlights
« Reply #3 on: June 02, 2015, 12:22:54 am »
Weet nie of die Canbus jou gaan toelaat nie dis die vraag.

Maybe gaan hy dit uitskop as jy hom op jou bike se brights koppel?
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 58 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Help with spotlights
« Reply #4 on: June 02, 2015, 07:11:17 am »
Ek weet nie - sal maar iets probeer en laat weet
 
Online Rooikoos

Re: Help with spotlights
« Reply #5 on: June 02, 2015, 07:29:54 am »
Ek het ook al gedink om 'n double throw switch in te sit ( een van daai wat af is in die middel, bokant een power source gebruik, bv. dims, en onder 'n tweede power source, bv. brights). dan kan jy switch tussen dims deur die dag en brights in die donker.
Ek weet net nie of dit sal probleme veroorsaak met die oorskakel nie, dit behoort nie, die LED's trek mos maar min amps.
 
Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,146
  • Thanked: 378 times
  • #imstayingpositive
Re: Help with spotlights
« Reply #6 on: June 02, 2015, 07:31:52 am »
Draadwerk, ek is besig om ondersoek in te stel na 'n toestel wat ek wil ontwikkel, wat jou sal toelaat om goed aan en af te skakel (of te pols - soos 'n garage remote) deur van jou motorfiets se eie controls gebruik te maak. BV, dubbel-click jou brights om jou spots aan en af te sit, of druk die flikkerlig-cancel (al is flikkerligte nie aan nie) om garage remote te aktiveer, of additionele rooi LEDs wat flikker as jy rem trek, ens.

Dit sal egter nog lank neem (weke) so dis nie 'n onmiddelike oplossing vir jou nie. Maar as jy wil, werk ek solank aan 2 prototipes in plaas van 1...
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 58 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Help with spotlights
« Reply #7 on: June 02, 2015, 08:39:44 am »

Dit klink goed - ek sal beslis belangstel asb
 
Offline Copernicus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,068
  • Crossroads in the dirt.
Re: Help with spotlights
« Reply #8 on: June 04, 2015, 05:04:03 pm »
Wat jy kan doen is om die dim/bright en die on/off in parallel te koppel op jou huidige sisteem.  As die on/off skakelaar aan is, dan brand hulle permanent.  So nie, brand hulle net as jy brights gooi.  Jy sal nog 'n skakelaar in serie moet sit as jy hulle permanent wil afskakel, maar wie wil dit nou doen??

Ek het net so vining gelees maar ek dink dit is wat jy soek.  Ek weet nie hoe om 'n diagram te post nie - sorry.
I started biking as an under achiever and it went downhill from there...
 
Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,146
  • Thanked: 378 times
  • #imstayingpositive
Re: Help with spotlights
« Reply #9 on: June 04, 2015, 05:10:25 pm »
Wat jy kan doen is om die dim/bright en die on/off in parallel te koppel op jou huidige sisteem.  As die on/off skakelaar aan is, dan brand hulle permanent.  So nie, brand hulle net as jy brights gooi.  Jy sal nog 'n skakelaar in serie moet sit as jy hulle permanent wil afskakel, maar wie wil dit nou doen??

Ek het net so vining gelees maar ek dink dit is wat jy soek.  Ek weet nie hoe om 'n diagram te post nie - sorry.
Ongelukkig kan mens nie op die LC (en 'n paar ander nuwe modelle) koppel op die Dim/Bright of enige ander skakelaar nie, omdat die hele controle gedeelte deesdae sy eie mikro verwerker inhet wat die knoppies dophou, en dan die inligting oor watter knoppie gedruk is na die hoof rekenaar stuur dmv die LIN bus (dis nou amper soos 'n CAN bus maar gebruik net 1 draad ipv 2). Gevolglik kom die skakelaars self se bedrading nerens bruikbaar uit nie, buiten dat die skakelaars ook nie meer ho"e stroom kan hanteer nie (omdat hulle nou net seine skakel en nie die ligte self nie).

Hoop dit maak sin... ?
 
Offline TheBear

Re: Help with spotlights
« Reply #10 on: June 04, 2015, 05:22:50 pm »
Gooi 'n. handlebar switch in die relay se earth draad.
#33 #BRADICAL!
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 58 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Help with spotlights
« Reply #11 on: June 04, 2015, 06:02:26 pm »
Ek het 'n handlebar switch, maar dis nie prakties om elke 5 sekondes jou hand van die handlebar af te moet haal en te verskuif na die handlebar switch om aan en af te sit nie. Dit werk ook nie lekker in die nag om die ding heeltyd te moet soek nie, al sit hy net langs die spieŽl se bracket mounting.

Wat Copernicus se is presies wat ek in gedagte het, maar OomD laat my twyfel of dit kan werk?
 
Offline TheBear

Re: Help with spotlights
« Reply #12 on: June 04, 2015, 06:10:49 pm »
Ek het 'n handlebar switch, maar dis nie prakties om elke 5 sekondes jou hand van die handlebar af te moet haal en te verskuif na die handlebar switch om aan en af te sit nie. Dit werk ook nie lekker in die nag om die ding heeltyd te moet soek nie, al sit hy net langs die spieŽl se bracket mounting.

Wat Copernicus se is presies wat ek in gedagte het, maar OomD laat my twyfel of dit kan werk?

Nee,  maar reg dan so.  My vorige bike het so skakelaar aan die spieŽl gehad en dit het goed gewerk.   Ek kon hom redelik gou,  nes all die ander switches raak druk sonder om te kyk,  of hand vÍr te skuif,  so dit het goed vir my gewerk.   
#33 #BRADICAL!
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 58 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Help with spotlights
« Reply #13 on: June 04, 2015, 06:18:18 pm »
OomD, my logika sÍ vir my as jy die draad wat na die bright toe gaan hijack, en jy doen dieselfde met die dim, met 'n skakelaar tussen die twee drade, dan het jy mos beheer oor wat werk wanneer.

My punt is, solank as wat jy die bright se draad kan kry waar hy ingaan by die housing wat die bulbs het, dan kom jy mos by hom uit?

As jy beheer kan kry op die wyse, dan hoef jy glad nie te worry oor die skakelaar op die cluster nie. Dis eintlik maar net 'n kwessie van opspoor watter een is die trigger wire vanaf die dim/bright skakelaar?

Of mis ek iets???
 
Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,146
  • Thanked: 378 times
  • #imstayingpositive
Re: Help with spotlights
« Reply #14 on: June 04, 2015, 07:29:27 pm »
OomD, my logika sÍ vir my as jy die draad wat na die bright toe gaan hijack, en jy doen dieselfde met die dim, met 'n skakelaar tussen die twee drade, dan het jy mos beheer oor wat werk wanneer.

My punt is, solank as wat jy die bright se draad kan kry waar hy ingaan by die housing wat die bulbs het, dan kom jy mos by hom uit?

As jy beheer kan kry op die wyse, dan hoef jy glad nie te worry oor die skakelaar op die cluster nie. Dis eintlik maar net 'n kwessie van opspoor watter een is die trigger wire vanaf die dim/bright skakelaar?

Of mis ek iets???
Draadwerk jy is dalk reg, as jy 'n draad koppel by die lig se brights (in plaas van by die brights skakelaar). Ek weet daar is 'n pulse draad vir die daytime running light by die headlight assembly.

Dit gaan dalk net werk met die gewone halogeen hoofligte.

Met die LED hoofligte vermoed ek daar is nie 'n spesifieke draad wat brights of dim skakel nie, die LIN en/of CAN bus gaan ook na die headlight. Dus sÍ hoof rekenaar vir die lig dmv die LIN / CAN bus om aan en af te skakel. Ek kan egter verkeerd wees hieroor, dis maar net wat ek uitgevind het toe ek my spots opgesit het.

Selfs die nuwe OEM LED spots werk met die kommunikasie bus, in plaas van diskrete drade.

Die moeilikheid ook is dat as jy intap of enige draad verloor jy jou waarborg. Ek is al deur so geveg voorheen, darem nou nie met BMW nie maar met 'n voertuig vervaardiger. Dis 'n gemors en op die einde as enigiets foutgaan, selfs onverwant aan jou modifikasies, kan hulle die waarborg uitgooi. Maar as waarborg nie 'n issue is nie sou ek sÍ, go for it.

Is jy handig met 'n multimeter? Dan kan jy dalkvasstel watse drade beheer watse funksie op die hooflig.
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 58 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Help with spotlights
« Reply #15 on: June 04, 2015, 07:34:13 pm »
Nee jong, ek sou probeer tot iets werk. Daar moet tog iewers 'n plug wees om spots in te prop as jy dit by BMW sou laat installeer. Miskien moet ek daai prop soek en dalk kyk wat hy maak?
 
Offline Bundu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,892
  • Thanked: 374 times
Re: Help with spotlights
« Reply #16 on: June 04, 2015, 08:17:48 pm »
jy sal twee relays moet gebruik
een relay soos normaal wat jy deur die aparte spot switch beheer word tydens die dag (en afgesit word in die aand) en
dan 'n tweede relay wat jy van die brights af krag gee en wat se kontakte dan die spots aansit sodra die tweede relay intrek - ek twyfel of die fancy electronics die tweede relay se coil as 'n probleem sal sien
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 58 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Help with spotlights
« Reply #17 on: June 04, 2015, 08:31:05 pm »
jy sal twee relays moet gebruik
een relay soos normaal wat jy deur die aparte spot switch beheer word tydens die dag (en afgesit word in die aand) en
dan 'n tweede relay wat jy van die brights af krag gee en wat se kontakte dan die spots aansit sodra die tweede relay intrek - ek twyfel of die fancy electronics die tweede relay se coil as 'n probleem sal sien
Jy praat Grieks. Help asb?
 
Offline TheBear

Re: Help with spotlights
« Reply #18 on: June 04, 2015, 08:44:02 pm »
jy sal twee relays moet gebruik
een relay soos normaal wat jy deur die aparte spot switch beheer word tydens die dag (en afgesit word in die aand) en
dan 'n tweede relay wat jy van die brights af krag gee en wat se kontakte dan die spots aansit sodra die tweede relay intrek - ek twyfel of die fancy electronics die tweede relay se coil as 'n probleem sal sien

My ouer model GS se Cambus het nie 'n relay opgetel nie.
#33 #BRADICAL!
 
Offline Bundu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,892
  • Thanked: 374 times
Re: Help with spotlights
« Reply #19 on: June 04, 2015, 08:55:12 pm »

so iets