Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Help with spotlights  (Read 3328 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 58 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Help with spotlights
« Reply #20 on: June 04, 2015, 08:57:48 pm »
Thanks Bundu. Ek sal iemand gaan sien more om dit vir my te verduidelik 😳
 
Offline Bundu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,925
  • Thanked: 398 times
Re: Help with spotlights
« Reply #21 on: June 04, 2015, 08:59:45 pm »
Thanks Bundu. Ek sal iemand gaan sien more om dit vir my te verduidelik 😳
:thumleft:

maar jy verstaan dat die circuit die spots met die spot switch sal beheer ongeag die situasie en in die aand sit jy die switch af en dan is die spots af totdat jy die bike se brights aansit?
 
Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 341 times
Re: Help with spotlights
« Reply #22 on: June 04, 2015, 09:01:31 pm »
Ek het n oplossing.

Moenie in die nag bike ry nie, DIS GEVAARLIK.
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 58 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Help with spotlights
« Reply #23 on: June 04, 2015, 09:05:26 pm »
Ek het n oplossing.

Moenie in die nag bike ry nie, DIS GEVAARLIK.
Hey man, ons kla hier omdat die goed te goed werk...  Ons hou nie van in die nag ry nie, maar in die winter gebeur dit gereeld. Ons laaik ons bikes so baie ons ry sommer in die aand ook.
 
Offline Bundu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,925
  • Thanked: 398 times
Re: Help with spotlights
« Reply #24 on: June 04, 2015, 09:07:36 pm »
Ek het n oplossing.

Moenie in die nag bike ry nie, DIS GEVAARLIK.

boetman.... ry jy ten minste innie dag nog soms?  ;) :peepwall:
 
Offline Copernicus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,068
  • Crossroads in the dirt.
Re: Help with spotlights
« Reply #25 on: June 04, 2015, 10:44:46 pm »
Ek moet bieg dat julle my vannand iets hier leer.  M.a.w. die ligte op die nuwe bikes word met seine beheer en nie stroom nie (dit is nou van die skakelaar af).  Dit maak seker sin.  Maar as dit so is dan bestaan daar seker relays wat ook op die seine reageer.  Dit laat my dink - ek het iewers op Adventure rider gesien dat hulle met so 'n fancy clip ding die sein optel van waar ookal en dan verder daarmee speel.  Ek dink as die produkte by ons beskikbaar is kan dit nie te moeilik wees om vir Draad iets te prakseer nie.  Die 'pick-up' is ook nie 'n permanente verandering nie.  Geen drade word gestrip of geknip nie.  Alles kan weer later verwyder word sonder om 'ne teken te los.

Dus 'n sein geaktiveerde relay en dan gewone drade om die spots te dryf vandaar. 

Julle beter begin draad bymekaar maak.  Een van die dae is dit ook ou tegnologie en saam met carburetors en wie weet wat nog op die scraphoop - sommer verbode ook.

Fok, ek het nie besef my bike se ligte is ook digital nie.  En ek hou so van valve amps...
I started biking as an under achiever and it went downhill from there...
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 58 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Help with spotlights
« Reply #26 on: June 05, 2015, 07:37:12 am »
Praktiseer daar vir ons iets asb Copernicus?
 
Offline Copernicus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,068
  • Crossroads in the dirt.
Re: Help with spotlights
« Reply #27 on: June 05, 2015, 12:19:05 pm »
Praktiseer daar vir ons iets asb Copernicus?

Eish.. Jy gee my nou werk!  Ek sal kyk way ek kan regkry maar ek dink die tiffies hier (op die forum) behoort beter te weet wat is beskikbaar.  My teorie oor sein geaktifeerde relays is op hierdie stadium bloot net dit - 'n teorie.  Maar ek het gesien daar is defnitief 'n 'boksie' ding wat hulle installer wat dan verskeie kragpunte skep vir laaiers, warm klere ens.  Elke konneksie se amps kan geprogrameer word (dit skakel fuses uit) en die hele ding word aangeskakel met 'n seindraad waarvan die pick-up iewers op die canbus gekoppel word.  In teorie is dit dus 'n 'relay' wat met 'n sein beheer word.  Of daar nog sulke goed bestaan weet ek nie.  Sal moet navorsing doen.

Groete daan onder in die Laeveld!
I started biking as an under achiever and it went downhill from there...
 
Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,321
  • Thanked: 442 times
  • #imstayingpositive
Re: Help with spotlights
« Reply #28 on: June 05, 2015, 01:02:13 pm »

Dis presies wat ek besig is om te ontwikkel. Ek sal meer detail laat uitkom binnekort...
 
Offline Copernicus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,068
  • Crossroads in the dirt.
Re: Help with spotlights
« Reply #29 on: June 05, 2015, 02:06:47 pm »
Intussen het ek gesien daar is wel sulke relays op die mark.  Hulle noem dit 'n solid state relay.  Kyk hier:

http://www.omega.co.uk/googlebase/product.html?pn=SSRDC-COVER&gclid=CNC7yI3B-MUCFezKtAodwVYAig.

@ OomD: Die produk waaroor ek geskryf het in my vorige post is wel op die mark sover ek kan aflei.  Dit blyk gewild te wees onder die Amerikaanse ryers.  Ek sal kyk of ek die naam kan kry en dan hier rapporteur.

I started biking as an under achiever and it went downhill from there...
 
Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,321
  • Thanked: 442 times
  • #imstayingpositive
Re: Help with spotlights
« Reply #30 on: June 05, 2015, 02:28:31 pm »
@ OomD: Die produk waaroor ek geskryf het in my vorige post is wel op die mark sover ek kan aflei.  Dit blyk gewild te wees onder die Amerikaanse ryers.  Ek sal kyk of ek die naam kan kry en dan hier rapporteur.

Inderdaad, hulle is net bietjie duur daaikant en ek wil "features" onbou in myne wat hulle s'n nie het nie. Maar ek swyg vir nou eers. Sal binnekort iets verder sÍ hieroor.
 
Offline Copernicus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,068
  • Crossroads in the dirt.
Re: Help with spotlights
« Reply #31 on: June 05, 2015, 02:29:58 pm »
Ek het hierdie op Adv Rider gekry.

Met apologie aan Draadwerk as ek te veel van die oorspronklike vraag afwyk.

http://www.advrider.com/forums/showthread.php?t=928394
I started biking as an under achiever and it went downhill from there...
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 58 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Help with spotlights
« Reply #32 on: June 05, 2015, 03:01:09 pm »
Ek het hierdie op Adv Rider gekry.

Met apologie aan Draadwerk as ek te veel van die oorspronklike vraag afwyk.

http://www.advrider.com/forums/showthread.php?t=928394
Nee asb- gooi enigiets. Ons gebruik alles. Kom ons probeer saam iets uitwerk. Dis mos waarvoor die forum daar is?
 
Offline Copernicus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,068
  • Crossroads in the dirt.
Re: Help with spotlights
« Reply #33 on: June 05, 2015, 04:31:00 pm »
Ek het weer daar gaan lees ek ek is nou skielik nie meer so seker oor die konneksie wat die trigger gee nie.  Dit lyk tog soos 'n kontak.  Maar wat in die draad aangaan het ek geen idee oor nie.  Is dit 'n sein - wat dit ook al beteken - of is dit dit net 'n baie lae stroom?  Ek neem aan 'n sein sal siklies wees, soos 'n sinus kurwe op 'n ossiloskoop maar dit moet volts he.  Daar is seker iemand hier op die forum wat meer weet van die huidige werking.  As ek die draadjies so bekyk, lyk hulle maar vir my dunnerig.  Met net 12V tot jou beskikking raak die amps gou hoog, veral vir goed wat redelik stroom trek.  Met lae volts soek jy nie lang drade nie, en as hulle lank is, moet hulle dikkerig wees.  Maar die vraag bly steeds, as mens 'n skakelaar op die bars aktiveer, wat gebeur?  Is dit 'n puls wat gestuur word of is daar 'n continue stroom wat vloei?  Dus, as ek nou nie die elektroniese gurus te veel ontstel nie, is die stelsel digital of analoog?
I started biking as an under achiever and it went downhill from there...
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 58 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Help with spotlights
« Reply #34 on: June 05, 2015, 05:16:50 pm »
Ek sien ook drade. Maar ek wonder meer oor om in te "sny" by die draad wat na die "bulb" toe gaan. Ek weet net nie watter een nie. Maar een van hulle moet tog die trigger draad wees wat vanaf die skakelaar kom?
 
Offline Antois

Re: Help with spotlights
« Reply #35 on: September 08, 2015, 08:03:42 am »
Any solution yet where to connect a 12V supply for switching a relay on/off from ignition for spot lights? Currently connected through relay to battery with handlebar switch, but would prefer the option of having the spots on only when ignition is on and off when ignition off. Tried the halo plug but seems that its always 12V with ignition off.
 
Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,321
  • Thanked: 442 times
  • #imstayingpositive
Re: Help with spotlights
« Reply #36 on: September 08, 2015, 08:18:28 am »
Any solution yet where to connect a 12V supply for switching a relay on/off from ignition for spot lights? Currently connected through relay to battery with handlebar switch, but would prefer the option of having the spots on only when ignition is on and off when ignition off. Tried the halo plug but seems that its always 12V with ignition off.
My control unit will be available very soon.
 
Offline Antois

Re: Help with spotlights
« Reply #37 on: September 08, 2015, 11:49:27 am »
Dankie, kyk uit
 
Offline Danza

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 23
Re: Help with spotlights
« Reply #38 on: September 08, 2015, 07:01:34 pm »
Ek het presies dieselfde dilemma, en daarom kyk ek na die Denali DX Xtreme Spot Dual Intensity LED Lighting Kit op my nuwe fiets.
Hulle is nogal duur, maar hulle het n handlebar switch wat dit aan en afskakel maar hulle dim saam met die bike - verblind nie aankomende motoriste nie. As jy deur die dag raakgesien wil wees sit jy net jou bike se brights aan. As jy offroad ry kan jy hulle heeltemal afsit.
 
Offline Bundu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,925
  • Thanked: 398 times
Re: Help with spotlights
« Reply #39 on: September 08, 2015, 07:05:22 pm »
Any solution yet where to connect a 12V supply for switching a relay on/off from ignition for spot lights? Currently connected through relay to battery with handlebar switch, but would prefer the option of having the spots on only when ignition is on and off when ignition off. Tried the halo plug but seems that its always 12V with ignition off.

why don't you just power the coil of a relay from the headlights?