Weep hole -Dakar

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Ragbert

Race Dog
Joined
Apr 25, 2014
Messages
557
Reaction score
64
Location
Mountain View, Pretoria
Bike
BMW F650GS / Dakar
Dagse WD's,

My Dakar se radiator het ek verlede week laat reg maak by Silveron radiators nadat die "couling" dit deur geskuur het. Dit terug gesit en die water system gespoel met gewone water. Dit gedoen deur die "drain plug" uit te draai by die water pomp. Daarna alles terug gesit met nuwe anty freeze en al.
Nou lek daar water by die "weep hole" uit.

Eenige raad oor hoe om die lek stop te sit.

Groetnis
Reg
 

Attachments

  • Capture.JPG
    Capture.JPG
    40.6 KB · Views: 428
Top