1 Klein bike na die Den

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,257
Reaction score
694
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Ons "klein bike" trip was toe nie eintlik n klein bike trip want net Kloet het opgedaag
met n klein bike. Die res van ons was op 600 klas bikes met een 1200.
Ek het vir Kloet,Martin en GregF gewag by die meeting point en net voor 08H00 was
almal daar en het ons gery om vir Heebs by Cullinan te kry.
By Cullinan kom ek agter my rear tube is stukkend binne in my agter tyre en het platgeval.
Beteken ek kan hom oppomp maar nie afblaas of tyre druk meet nie. Ek het die sikaflex gedoen
op my agterwiel so was nie veel gepla nie en net so gery. GregF sou voor ry en ek agter. Dit was
koud eintlik die heledag en Heebs het sonder n baadjie gery :eek7:
Trippie het baie lekker geloop en so 12H00 was ons in Naboom en Sasha's toe.
Hier volg my paar Sashas fotos.

Van links na regs op eerste foto :- Heebs, Koet , Martin (langman op die 1200) en GregF (Woeste ou )
 

Attachments

  • Sasha2.JPG
    Sasha2.JPG
    238.9 KB · Views: 650
  • Sasha3.JPG
    Sasha3.JPG
    243.3 KB · Views: 652
  • Sasha1.JPG
    Sasha1.JPG
    214.4 KB · Views: 649
Top